Die buitestort deur andy zane (ande2zane) As daar 'n proefleser is maak asb. die veranderinge en “Mail” dit weer vir my, ek sal dit dan weer plaas. Ek, Andy en Sandy is saam met van haar medewerkers by 'n werks spanboudag. Die spanboudag word op haar baas se plaas gehou. Soos die lot ons tref, word ons dag kort geknip deur 'n goeie reënbui, net toe ons op ons verste van die versamelpunt is. Sekerlik was Dirk bly vir die r...
