Join the most popular community of South African swingers now
Login

Die Buitestort

6
7 Comments 7
11.4k Views 11.4k
2.9k words 2.9k words
Die buitestort deur andy zane (ande2zane) As daar 'n proefleser is maak asb. die veranderinge en “Mail” dit weer vir my, ek sal dit dan weer plaas. Ek, Andy en Sandy is saam met van haar medewerkers by 'n werks spanboudag. Die spanboudag word op haar baas se plaas gehou. Soos die lot ons tref, word ons dag kort geknip deur 'n goeie reënbui, net toe ons op ons verste van die versamelpunt is. Sekerlik was Dirk bly vir die reën op sy plaas maar ons het maar gekerm en klae. Ons spanlede moes terug deur die reën en modder versamelpunt toe. Ek sien Sandy se bloes is nat en kleef aan haar, haar tepels is duidelik sigbaar deur haar bloes en kan sien hulle staan stokstyf. Sy het al vroegdag besluit op sonder 'n bra te gaan, om meer gemaklik en vry te voel. Ek maak haar attent daarop, en sy probeer keer dat die ander in ons groep nie moet sien nie. Ons sien 'n paar van die ander vroue sit met die selfde probleem maar hulle is gelukkig onbewus daarvan. As Sandy iets mooi sien , wys sy met haar oë . As ek weer iets sien, kyk ek net daarna en haar oë volg myne. Ek kan voel iets wil nou wakker word in my broek terwyl ons aan sukkel deur die modder en reën. Ons groep wat nat en vol modder is word gered deur 'n man en sy bakkie en ons almal klim agterop die bakkie en word geneem na haar grootbaas, Dirk se huis. Op die bakkie skuur Sandy tot voor my en ongesiens streel sy my piel oor my broek, terwyl ons ons verkyk aan die tepels op uitstal, wat stadig verdwyn soos hulle droog word. By die huis aangekom moes ek maar, met my stywe onderlyf, skuif skuif van die bakkie af. Sandy bly voor my om die oë weg te hou van my probleem. Ons word voorgestel aan Dirk en sy vrou Karen, 'n regte mooi mens. Sy is baie korter as Dirk en is 'n kop korter as Sandy. Sy kyk op na Sandy en stadig af na Sandy se halfoop bloes, waar haar tepels nog sigbaar is agter die bloes. Terwyl ons drie kyk kan jy sien hulle verhard en verleng. Sandy keer nie en laat ons kyk. Sy en Karen gesels oor die dag se swaarkry .Dirk en ek praat oor die weer. Ons kyk en sy word net rooier. Daar is nog mense wat nader staan om Karen te ontmoet. Karen en Sandy glimlag vir mekaar en die spel is verbreek. Almal kry 'n skoon oorpak en 'n handdoek en word verwys na die badkamers in die huis, daar staan ons en wag vir ons beurt om skoon en droog te word. “Is jy geskok dat ek hulle laat kyk het.?” vra sy na 'n ruk. “Vir wat, jy was pragtig en ek is seker hulle het dit waardeer.” sê ek “ hulle kon nie weg gekyk nie, kon hulle?” “Nee, ek dink ek en Karen sal goed klaarkom” beweer sy. “Hulle is mooi en 'n vriendelike mense, sy is klein en fyn en hy is weer groot en grof” Die reën het opgehou en Dirk sê daar is nog 'n buitestort maar dit is 'n oop. Hy kyk reguit na ons terwyl hy praat, en Karen staan skuins agter hom en knik vir ons. Ek en Sandy, wat nog agter in die ry is, is daar weg met Dirk en Karen. Die buitestort is weg van die huis af, so vyftig meter, anderkant die swembad. Hy wys ons die stort en hoe dit werk. Die stort is oop agter met net 'n paar struike vir 'n keer. Voor is 'n afskorting in 'n L, gemaak van dik swart pyp. Dit is onder oop tot so kniehoogte en kom dan tot skouerhoogte. Die son verhit die swart pyp en vandaar die warm water. Die spasie agter die skerm is groot. Daar is 'n ekstra groot stortkop op en daar is ook 'n los handstort. Dirk draai die handstort oop en daar kom 'n polsende stoom uit. Dirk gee my 'n oogknip en ek weet dit moet iets meer beteken. Dirk wys ons 'n los trap en sê sy vrou gebruik die trap om gemakliker oor die skerm te kyk. Daar is ook 'n ou fiets trap in die skerm ingebou. Ek vra daarna en Karen bloos. “Dis 'n voetrus vir Karen” sȇ hy en sy bloos nog rooier. Ek verstaan maar sien Sandy verstaan nie. Dirk en Karen los ons daar en verseker ons dit is baie privaat, net ons bene en kop sal uitsteek. Hulle sal ook toesien dat ons nie gepla word nie. Ons is agter die skerm in, maak die water oop en trek ons kaalgat uit en is gou onder die stort in. Al die ander is in die huis en daar is niemand op die stoep nie. Ons was al die modder af en Sandy was sommer ook haar hare. Ek speel met haar doos en brei haar borste. Sy pomp my en weeg speels my balle. Ek sien Dirk en sy vrou kom uit op die stoep en kyk in ons rigting. Ek sê vir Sandy hulle is daar en sy waai vir hulle , hulle waai terug. Karen kyk vinnig rond en wys iets met haar voete. Ons verstaan nie en Sandy wys “Wat?”. Karen kyk weer vinnig rond en wys iets met haar voete, sak af, trap en kom hoër. Ek verstaan en my piel spring oorent. “Sy wil hê jy moet op die trap staan.” interpreteer ek. “My tiete gaan bo uitsteek.” klae sy met 'n glimlag. “Dis wat hulle wil sien.” por ek. “Moet ek.” vrae sy my en sy sien my stywe piel en lag vir my. “Net as jy wil” ek streel myself en vat liggies aan haar poes. “Wie sal my nog kan sien?” ek sien haar poeslippe blom en weet dit werk op haar. “Ek sal vra” ek wys na my oë en wys rond. Dirk en Karen kyk weer vinnig rond en wys albei net na hulself. “Net hulle.” interpreteer ek weer. “Moet ek.” vra sy weer. “Net as jy wil.” sê ek “Nee jy moet sê .” dring sy aan Ek trek die trap nader en gaan staan agter haar. My stywe piel styf teen haar boude. My hande oor haar tiete. “Ja, klim” Sandy wys na haar oë en wys weer rond, nes ek gedoen het. Hulle verstaan, kyk vinnig rond en wys “Ok” Sandy klim op die trap. Haar borste kom bo die skerm uit met my hande nog oor hulle. Ek los haar tiete en haar tepels staan stokstyf, sy wil af klim maar ek hou haar daar. “Laat hulle eers goed kyk.” Ek rol haar tepels met my een hand se vingers. Ek los haar ander bors en speel met haar clit. Sy is sopnat en my vinger glip gemaklik in. So staan ons en kyk vir mekaar. Dirk wys weer iets, draai met die een hand en Karen wys weer iets met een hand voor haar onderlyf. Ek snap, draai die handstort oop en bring dit tot teen Sandy se oop poes. Hulle kan sien toe die water haar clit tref, haar mond val oop en sy trek haar nek krom. Ons sien Dirk en Karen vat hande. Dirk buk af en soen haar op die kop. “Hulle weet hoe jy voel. Hulle weet jy gaan kom.” sê ek trots. “Fok as jy so aanhou val ek van die trap af.” waarsku sy. “Kom vir hulle.” smeek ek. “Fok ek kan nie help nie ek gaan...” maar word onder breek deur Dirk hulle se gedrag. Karen en Dirk kyk na die huis en Karen wys vinnig na ons kant toe “af...af...af” Sandy spring van die trap af, draai na my en sy gryp na my stywe tril. “Fok, ek was so na aan kom. Net nog 'n sekonde of twee.” kla sy Daar kom 'n ander paartjie op die stoep uit, hulle het hulle droë oorpakke aan, nat klere onder die arm en gesels met Karen en Dirk. Hulle stap saam die huis in en Karen waai vir ons agter Dirk se rug. “Kom ons maak klaar, laat ons by die huis kan kom, ek het werk vir dit.” sê sy gee my meneer 'n paar trekke. Ons droog af, trek die oorpakke aan met niks onder aan nie. Nog mense kom uit op die stoep en ons sluit by hulle aan. Ons soek na ons gasheer maar sien hulle nie. Iemand vra of ons almal klaar is, die bakkie wil ry. Ek en Sandy klim agterop en soos ons uitry sien ons weer vir die eerste keer Dirk en Karen op die stoep uit kom, 'n paar van Sandy se seniors is saam met hulle. Karen en dan Dirk, waai en almal agterop die bakkie waai terug. “Jy weet hulle waai eintlik vir jou.” sê ek in haar oor. “Ek weet. Ek sou graag eers wou gaan groet het.” sê sy terug in my oor “Jy sou graag wou hoor wat dink hulle van jou gedrag. Ek kan jou verseker hulle het daarvan gehou. Jy het verseker hulle dag gemaak.” sê ek. “Ek gaan jou nag maak.” belowe sy. By die huis gekom is ek yskas toe vir die oop wyn en Sandy is badkamer toe om haar doos te was, sy lek al die heeldag. Ons drink die wyn en lê en gesels oor die dag. Ons vry ons uit die oorpakke en ek duik in tussen haar bene. My tong speel met haar clit. My duim rus agter op haar roos, sodat dit my kan sê as sy kom. Die ander hand brei haar tiete, rol die tepels en trek hulle. Ek tong haar poes en suig haar clit in. Sy gryp my hare en werk my gesig in haar doos in. Ek maak my duim glad met haar poessous en druk dit weer op haar roos. Haar hol begin pols en suig my duim in soos sy kom. Haar poes is ph verander en sy vloei soos 'n oop kraan. “FOK...Fok... fok... EK KOM “ skree sy en ek naai haar met my tong en duim, ek knyp daai lang tepels, draai en trek hulle. Sy skree weer, haar maagspiere ruk. Een, twee, drie keer en sy word stadig stil. “Ek kan nie meer nie.” protesteer sy "Fok." fluister sy terwyl ek my duim stadig uittrek en dan my vingers uit haar doos, maar ek hou my hand op haar clit. ek skuif agter haar in, maak haar bene wyd oop, leun in en laat my lippe oor haar doos trek. "Is jy seker ons is klaar?" vra ek. "O my Fok." skree Sandy. "Jy gaan my nie weer opwerk nie. ... asseblief.". Ek sprei haar vagina lippe en met sagte soentjies op haar oop gevlegte seks tonnel, begin sy haar gat weer te beweeg. Ek lek oor haar clit. Sy maak is haarself groter oop. Sy lig haar knieë tot teen haar ore. Ek lek haar spleet van haar clit , oor en deur die poeslippe, tot by haar roosknoop. Daar maak ek speeksel bymekaar, los dit op haar knoop, met my plat tong rol ek dit daar om en om. Ek maak my tong al stywer en werk hom agter haar in anus in. Sandy span op en wag weer vir haar klimaks. Ek voel haar verstuif en druk my tong so diep in as wat ek hom kan kry, en met twee vingers knyp haar clit. haar orgasme begin en ek trek my tong uit haar gat en suig haar clit in. Ek dink haar clit en my kleintongetjie vry agter in my keel. Sandy ontplof val van die aarde af. Sy skree en ruk. Ek hoor niks want sy knyp my ore en kop so vas. Ek dink ek gaan, of versmoor, of verdrink. maar ek gee nie om nie, ek is in die hemel. Dit was minute voor sy haar greep om my kop los. Sandy kyk op en ons glimlag vir mekaar. "Ek kan nie beweeg nie. Ek kry nie asem nie. Fok hoe het jy leer om dit te doen" mompel sy. Sandy trek my gesig uit tussen haar bene en soen my. “Jou gesig is nat.” sê sy met trots. “Jy het lanklaas so hard en so gou gekom.” sê ek ook trots. “Dit was daai stort.” maak sy verskoning. “Dit was jy wat jou tiete vir vreemdes gewys het, dis wat jou so jags het. Gaan jy dit weer vir hulle wys?” hoop ek. “Ja ... ja maar ... ja maar meer ... meer alles. Ek wil hulle alles wys, my borste, my boude, my poes, my alles.” smeek sy. “ek wil myself vir hulle of vir iemand wys” My piel tilt, ek sit haar een voet op my skouer en die ander een oor die ander skouer, haar knie teen my oor. Ek sak my tril in daai sponsdoos in en ek naai haar, hard en vinnig. Dan weer sag en stadig. Dan weer hard en weer stadig. Na 'n paar minute voel ek gaan kom. “Nou ... is jy by.” smeek ek. “Kom vir my” sê sy. “Kom saam met my.” Ek kyk haar in die oë en ek kan sien sy is weer daar. “Nou ... Nou.” smeek sy “Waar wil jy dit hê'.” vra ek net om nog een pomp of twee in te kry. “Diep .. NOU !!!” is al wat sy sê en ek plant hom diep. Ek pomp haar diep en vol. Ons is op en gedaan my piel gee oor verslap en gaan lê . Soos ek op haar lê en rus vra sy. “Andy, waarvoor was die fietstrap?” “Karen is te kort vir Dirk om haar daar te staan en spyker, dan staan sy op die los trap en sprei haarself na die fietstrap. So is sy hoër en meer oop vir Dirk.” verduidelik ek. “Ek sal dit graag wil sien.” lag sy “Jy wil hê hulle moet jou kaal sien, jy wil sien hoe hulle spyker. Wat nog?” “Ek wil hulle wys hoe ons spyker, sien jy kans. Ek wil gesien word. Hulle moet sien as ek kom. Hulle moet die kom uit my gefokte doos sien stroom. Hulle moet so naby wees dat hulle ons seks kan ruik.” bieg sy. “Moet dit hulle wees, of ... “ laat ek hang. “Nee,... ons ken nie iemand anders nie, ... maar ek dink hulle sal gewillig wees.” reken sy. My piel gaan in 'n spasma in. Ek dop haar om, op haar hande en knieë en nou gaan ek haar soos 'n hond naai. "Ek is joune." sê sy skaars hoorbaar oor haar rug, vol jagse en liefde emosie. Ek buk en soen haar op haar vol ronde en sagte boude . Ek druk my lippe teen die klein van haar rug en soen al hoër. Ek steek my stywe voel binne-in daardie aanloklike oop blom van 'n poes. In my oorverhit staat weet ek ek sal nie twee minute hou nie. Ek knyp haar boude aan albei wange, en gryp haar heupe, ek gee haar oop, nat poes 'n wrede spyker. Ek bring die tempo af en naai haar weer sag, stadig en diep. My hand afdruk waar ek haar gat gegryp het staan helderrooi uit teen die bleek van haar wange. Ek vryf haar boude op die rooi plekke. Ek trek haar om en lê haar rug haar rug. Trek haar nader, lig haar bene oor my skouers. Plaas my v voël terug op haar poes, haar glad geskeerde poes maak haar oop, nat en rooi genaaide doos meer duidelik. Ek sak weer weg in haar, met een beweging en sonder enige weerstand. Nou naai ons nie maak liefde met lang stadige en diep hale en baie klein soene. Ek kyk af na haar en sien hoe kyk sy op na my en sien die uit werking van elke pomp en kan sien sy is ook reg. Die swaai van haar borste in ritme met my pompe. Ek voel my liefde vir haar en ek voel ook skielik my draaipunt is naby. Ek steek my hand uit en streel oor haar wang, hou my liggaam stil en gebruik net my heupe en werk myself in en uit haar. Ek trek haar bene reguit, vat haar knieë en bring hul bietjie oor na die een kant en met 'n paar laaste slae bring ek myself tot op die rand. Haar oë wys my sy is ook daar. Ons is albei daar, soos 'n snaar wat te styf gespan is. Ek stoot 'n laaste keer, diep in haar. Ek skiet my vrag kom in my vrou en haar poesie melk my leeg. Ek los haar bene en sy draai dit om my. Ek lê vooroor en steel 'n soentjie met myself nog diep in haar. Ek kan nog die spasmas voel soos dit deur haar gaan. Later toe ons ons asems terug het vra sy. “Gaan jy vir ons ook 'n buitestort bou?” “Ja, maar wat is daarin vir my?” “Ons eerste stort saam daarin , sal ek jou 'n blowjob gee.” Ps. Al die spelfoute is my swak speltoetser se skuld. “Mail” my, ek sal graag wil hoor wat julle dink. ekke
Published 
Written by ande2zane

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments