Ek werk vir n groot konstruksie maatskappy en 1 van die voordele is losie kaartjie van tyd tot tyd.Ek en my vrou is genooi na n game so tyd terug na so n game saam 1 van my kolegas wat die kaartjies gekry het maar op 99 toe val iets voor en hy kon dit nie maak nie.Die eienaar van die losie se toe ek is welkom om iemand anders te nooi sodoende iemand darem daarvan gebruik kan maak.Ek dink toe aan n ander kolega wat op n an...
