Nou kyk, almal wat Kathu ken sal weet dat hier nie juis iets aangaan nie, nie iets onderduims nie in elk geval. So le ek na menigde aande en browse van die een website na die ander. Dis laat, my oe val toe en ek besluit, wel net so laaste draai op SH dan is dit velle toe. Nou weet, om iets op te tel in Kathu is soos om n vark te kry in Palistina. So maak ek my inbox oop met die paar verlore ouens wat boodskappe los maar b...
