So begin dit n week terug. ek kyk bietjie op SH rond en kom op die profile af, en besluit ek like dit wat ek lees, en stuur n boodskap. nie lank kry ek een terug en ons begin toe so chat en mekaar warm maak. Soos dit toe moet wees, moet ek die volgende dag jhb toe ry en sy moet ook vir n meeting in polokwane wees maar sal eers die dag daarna wees as ek terug kom. So praat ons vir ure lank met mekaar, en ek se vir haar din...
