Nee gary_burger ek is nie michelle van Vereeniging nie . . . . . . . . Halfpad oppad huis toe kry ek oproep van manlief – hy gaan laat by die huis wees, eers saam sakevernote uiteet, pas my, ek voel bietjie teer na vandag en ‘n lang bad, glasie wyn en bed gaan my wondere doen. By huis gekom, glasie wyn ingegooi en deurgestap kamer toe, skop skoene uit, sit musiek aan en sak genadiglik op die bed neer. Ek loer nog na die b...
