Written by 1ns41n4sylum

Fact
08 Jan 2014


Nee gary_burger ek is nie michelle van Vereeniging nie . . . . . . . . Halfpad oppad huis toe kry ek oproep van manlief – hy gaan laat by die huis wees, eers saam sakevernote uiteet, pas my, ek voel bietjie teer na vandag en ‘n lang bad, glasie wyn en bed gaan my wondere doen. By huis gekom, glasie wyn ingegooi en deurgestap kamer toe, skop skoene uit, sit musiek aan en sak genadiglik op die bed neer. Ek loer nog na die badkamer en besluit so halfuurtjie se slaap voor ek gaan bad, draai half op my sy, half op my rug, en vinnig is ek in droomland. Ek word wakker toe ek omgedraai word, nog vas aan die slaap voel ek my bloes word losgemaak en my broek daarna, hande om my rug knip my bra los, my bloes word agter teen my rug afgegly tot my arms vry is, gevolg deur my bra, broek en gstring. Ek loer deur skrefiesoë wie steur my so, sien dit is die buurman se seun, ‘n regte mamas “softie” wat enigiets sal doen wat ek vra. Hou daarvan om gedomineer te word. Ek laat ook nie op my wag nie, “B – my lyf is seer en moeg – ek het genoeg seks gehad vir vandag”. Sprei my bene oop. “Kan jy sien my poes is rooigenaai en nog vol kom?”

B gaan haal ‘n handdoek, seep, waslap, bak water, lyfroom en ys, pak dit op die bedkassie neer en begin my lyf te was van voor, was my gesig, borste, maag, af oor my bene en maak hul oop, baie liggies trek hy my poeslippe oop en was die ergste kom af, was my klit skoon. Ek draai om en hy was my skouers, arms, rug, boude af teen my bene en my voete. Skoon en droog vat hy die lyfroom en begin my nek, skouers, rug, boude en bene masseer. Ek draai later om, en hy smeer room oor my voorlyf maar maak seker geen room kom naby my borste of poes nie.

B was sy hande silwerskoon en vra of hy my poes kan vertroetel terwyl ek rus. Ek buig my knieë en sprei my bene sonder ‘n woord, lê agteroor en maak my oë toe. Ek voel B se asem teen my poes net voor hy my klit met sy tong vind, saggies rol hy sy tong om my klit, lek tussen my lippe deur, hy vat sy tyd en eet my lank en lustig. Ek lê rustig en geniet die aandag nog toe ek voel hy beweeg weg en om die beurt kry my nippels aandag. Volgende oomblik snak ek na asem toe ‘n ysblokkie eers oor my een nippel gly, toe oor die ander een voor ‘n warm mond hom opvolg. B beweeg heeltemal weg en ‘n handdoek word onder my boude ingeskuif. Eerste ysblokkie tref my klit en voor ek gewoond is aan die koue verdwyn die ysblokkie tussen my poeslippe in. B wag so ‘n rukkie en herhaal die proses, ys op nippel, warm mond wat volg, ys op ander nippel, warm mond wat volg, ys op klit, ys verdwyn tussen poeslippe in, my poeslippe voel verdoof al van die koue, maar so aangenaam.

B tel my effens regop en die water loop uit my poes op die handdoek, hy vra my of my poes al beter voel en ek sê baie, amper weer reg vir nog ‘n naaisessie. Met die begin hy my weer eet met sy hande wat my borste brei. Elke nou en dan verdwyn sy kop tussen my bene, net om terug kom met blokkie ys wat hy met sy tong in my poes wegdruk. Ek voel hoe my orgasme opbou, en nie lank nie of ek druk sy kop vas teen my poes, sy tong diep weggebêre en met fors spuit die water verby sy tong teen sy keel af. B staan op en trek sy klere uit. “Mag ek maar bietjie insteek” . “Solank ek niks hoef te doen nie en nog genot ervaar is dit reg”.

B neem nog ‘n ysblokkie, druk hom in my op en steek sy piel stadig in, stadig ry hy my, neem na ruk nog ‘n ysblokkie en druk hom langs sy piel verby in my in, diep stadige stote. Ek maak my oë toe, le net en voel hoe B in en uit my koue nat poes gly en na wat voel soos halfuur diep druk, uitruk en sy kom oor my maag en klit spuit, ek voel hoe die bed beweeg en B tussen my bene wegbeweeg, oë nog toe hoor ek hoe B in badkamer werskaf, en daarna hoe hy my gou kom skoonwas, aantrek en ek vou sommer die duvet oor my, nou dink ek ek gaan rustig nog rukkie dut maar die duvet word afgeruk, ek kyk op – is manlief, “Jyt seker jou poes weer laat opnaai vandag ne? My beurt, maak reg vir jou straf”. B soengroet my en met ‘n “Geniet die aand verder” oor die skouer loop hy uit en ek hoor die agterdeur toegaan. “Jou poes seer my skat?”. “Nie te seer vir jou nie”. Maar manlief het ander planne, verdwyn in die badkamer in en ek hoor die stort se water, ek staan op en gaan klim saam hom in die stort, al vryende was ons mekaar, droog af en terug kamer toe. Manlief vra uit oor vandag se gebeure en hoe meer ek vertel hoe meer groei klein-Manlief in my hande wat hom rustig op en af streel. Manlief kom staan langs die bed: “Jou poes het rus nodig, maar jy gaan my nou uithelp. Ek trek manlief af bed toe en laat hom op sy rug lê, vry hom eers rustig en beweeg af na sy wagtende piel. Neem hom in my mond en begin hom lustig bj, rol my tong om kop, suig een of twee keer hard, en neem balsak in mond, Manlief se hande in my hare druk my kop af om meer in my mond te neem dat ek amper verstik maar ek suig en slurp en speel met my tong om en op en af tot ek voel manlief begin styf skop, sy kop agteroor van lekkerkry en sy asem jaag. Ek spring vinnig op gaan sit op manlief , sit sy pielkop tussen my steeds geswelde poeslippe en sak vinnig af. Ek ry manlief wild, trek my poesspiere saam vir meer drukking om sy piel en baie vinnig gryp hy my bene vas, hy druk op en spuit sy vrag in my, ek klim vinnig af en suig en lek sy piel skoon, sluk die laaste druppeltjie kom. Ek en manlief klim onder Duvet, salig in mekaar se arms met sy hand tussen my bene raak ons rustig aan die slaap. Gelukkig het ek verlof ingesit vir die volgende dag en kan ek laat slaap. . . . . . . . . . . . .


Comments