Join the most popular community of South African swingers now
Login

Pretdrag . . .

2
5 Comments 5
3.2k Views 3.2k
1.5k words 1.5k words
. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . by die hof het ek 'n vinnige ''briefing'' met die Advokaat, met die nuus dat hul heelwat hofstukke het om deur te gaan voor die getuies ingeroep gaan word, en ongelukkig is ek een van die laaste getuies, of ek ooit vandag die binnekant van die hof gaan sien is te betwyfel - maar net ingeval moet ek daar wees. Dis nou net hier waar die lang wag begin. Loop in die gange rond, speel op telefoon, slymsloot wat nat bly van H se volskoot, klit nog sensitief en poeslippe geswel, maar ten minste kan my gedagtes my besig hou en wonder ek wat is F se planne vir "middagmaal", giggel in my binneste en wonder of ek met oorgawe moet flirt of myself kloosterkoek moet hou. Maar soos 'n stoutkind besluit ek ek gaan met hierdie vuur speel en uitvind of daar "fire of passion is". Tyd het darm nie stilgestaan nie en 12:50 verdaag die hof, na 'n laaste draai in die kleedkamer klim ek die trappe na die grondvloer. Net by die roldeur uit sien ek F leun teen die muur effens senuagtig en teug aan sigaret. "Halo halo halo - en waarheen ontvoer jy my vir middagmaal?" F is ontwykend en sê net wag maar en sien, maak sy kar se deur vir my oop, skuif langs my in en 5 minute later stop ons voor sy voordeur. Kyk vraend na F, "L gee opleiding die week in Gauteng". Stil sluit hy oop en ons stap deur die huis na die eetkamer. F was besig die oggend, lekker warm ete wat wag, Lasagne en slaaie. F bied my koffie aan, en ons gaan sit langs mekaar in die woonkamer en geniet eers die warm koffie. Ek sien F is maar bra senuweeagtig en weet ek sal maar die eerste skuif moet maak, "Ek kry nou warm na die koffie", ek staan op, skop my skoene uit, trek my baadjie uit en hang hom oor die bankleuning, maak boonste 2 knope van bloes los en gaan staan hande op die heupe voor F met skelm glimlaggie, F staan op en begin stadig die res van my knope losmaak, terwyl hy baie saggies en versigtig my soen. Ek trek sy hemp uit sy broek, breek die soen en trek sy hemp oor sy kop. My bloes en bra volg sy hemp en weereens staan my nippels pen orent in die koel lug. Kaal bolyf teen kaal bolyf staan ons lustig en vry, my vingers streel oor sy rug, sy een hand in my hare, ander hand op my laerug, sy vingers agter strelend onder my broek. Ek maak die knoop van sy denim los en gly die rits af, my hand oor sy jockey oor een verrassende groot knewel, ek trek weg van hom af, kyk in sy oë en gly sy broek oor sy heupe af, gevolg deur die jockey. Aangenaam verras, - vlugtig dink ek: uhm my poes nog gevoelig na vanoggend, maar dink toe weer dinge sal nie sover gaan nie - in my hand is die grootste piel ek nog ooit beleef het. “F!! as ek geweet het wat jy wegsteek, het ek jou mos al lankal gegryp, of jy nou wou of nie!” Heel verbaas antwoord hy my “Nooit so gedink nie, te selfbewus, L kla nog elke keer ek maak haar seer”. Di was net die aansporing ek nodig gehad het, ry gaan ek my vorige werkgewer ry, met die gedagte val ek op my knieë neer en begin daai knewel van ‘n pielkop met die mond bewerk, tong om kop rol, suig en sy geskeerde balsak met hand masseer. Ek voel letterlik hoe groei hy nog groter (hope I did not bit of more than I can chew! Haha), nog lustig besig om suig en lek en proe, word ek letterlik onder die arms gevat en opgetel en op die bank neergesit, ruk amper my broek se knoop af soos hy nie vining genoeg my broek en g kan afkry nie. Nakend kyk ons na mekaar en F neem eers my een nippel en toe die ander in sy mond – seker die hardste my nippels ooit gesuig was, ek het krapmerke op sy rug gelos. F stamp my bene uitmekaar en met ‘n “Ek sal later jammer sê, maar dis nou of nooit”. Druk hy daai groot eenoogmonster stadig in my op tot ek voel ek kan regtig nie meer neem nie, my naels vreet in die bank se bekleedsel in van die ‘’vol’’ gevoel , my bene vou om hom. F hou vir ‘n rukkie stil, en begin in my beweeg. Vinniger en vinniger – die geluide van balsak wat teen boude klap en nat slurpgeluide meng met my genotkrete en sy stem wat uit sy binneste vibreer van lekkerkry, dit stuur my oor die rand en my poesspiere trek saam. “Vandag spyker ek jou in die bank vas, jy is dooswarm en nat”, min weet F hy naai my deur H se kom ook nog, mag hy nooit uitvind nie ;-) . Nog ‘n paar harde stote en dit voel of ‘n kraan in my oopgemaak word, waar hy dit als kon bêre het ek geen idee nie, maar ek ontvang soveel ek kan voor ek voel dit begin uitloop. F tel my van die bank af op met sy pielkop nog diep in my gebêre en stap met my so af in die gang, fluister in my oor “Nog lank van klaar af”. Stamp die badkamerdeur oop en sit my op die wasbakrand neer, soen my lank, hard en diep terwyl hy sy steeds stywe piel stadig uittrek, ek voel hoe sy kom in riviere uit my uitstroom, F staan terug, stoot my bene uitmekaar en kyk hoe dit uit my uitloop, asof dit hom fasineer staar hy lank daarna, vat toe sy hand en smeer sy kom oor my hele poes, oor my maag, oor my borste, tel my van die wasbak af, draai my om dat ek myself in die spieël sien , borste wat blink van kom, buig my vooroor, smeer sy kom oor my boude, kyk toe in my oë in die spieël tel my bene op en sak my met spoed op sy piel af dat ek aan die wasbak vasklou en snak na my asem. Vergete is die middagete of die hof, als raak weg voor die piel wat my poes rek, diep in my slaan, ek weet nou hoe dit voel om ge ‘’hammered’’ te wees. F raak stil los my bene, gryp my borste vas – piel kloppend in my en stoot 2de vrag in my wagtende poes in. Die sekondes tik verby voor hy stadig uit my uittrek, my sagkens omdraai, en die teerste ek nog ooit ervaar het my eers op die een oog, toe die ander, oor my slape, wange en nek soen, met hand wat my rug streel my teen hom aantrek, en in my oor fluister, “Eks jammer, hoop nie jy het te seer nie”, “Ek sal eers later voel”. F stoot my in die stort in, beveel my om doodstil te staan, was homself vinnig af, en begin my sagkuns te was van kop tot tone, ekstra sag was hy my poeslippe, trek my uit die stort en droog my sagkuns af, trek sy japon vir my aan, droog homself af en met handoek om sy lyf, glimlag op die mond, hand aan hand stap ons eetkamer toe. My oog vang die horlosie – genade dit is al 14:42, ek noem nog aan F ek sal nou moet spore maak, toe hy my keer om aan te gaan trek, eers iets eet. F maak gou die Lasagne warm, en verbasend was ek rasend honger. Na ete gaan haal F gou ons klere en trek my kamer toe, pluk gou sy klere aan en begin my toe aantrek, met ‘n soen hier en ‘n soen daar. Ek doen gou my grimering, soos twee groot vriende, laggend en geselsend neem hy my terug hof toe. By die hof raak ons albei stil, ek draai na F, en voor ek hom kan verseker dit bly tussen ons, vertel hy my dit was die eerste keer in 2 jaar hy kon aflaai binne ‘n poes want met L kan hy skaars kop indruk of sy “kry seer” en moet hy maar tevrede wees met ‘n ‘’handjob’’, gee ook nie ‘’bj’s’’ nie want dis ‘’maplotter maniere’’, vra my ook of ons mekaar nou en dan kan ‘’diskreet uithelp’’, Natuurlik stem ek in op voorwaarde NSA. Met ‘n drukkie en huppelstappie en geswelde lippe, teer nippels haas ek na die hoflokaal en vra die ander wat buite sit of hul al my naam geroep het, - nee - met ‘n sug van verligting sak ek op die harde bank neer dat my poeslippe protesteer. Die tyd tik verby – net voor 4 word ons ingelig van latere datum ons moet aanmeld vir die saak, hopelik pas hul ons dan in om te getuig, nie dat ek kla nie – gee my kans om weer so ‘n aangename hofdag te reel. In my kar, eers gaan stop by die Wimpy en koffie drink voor ek die pad kies huis toe. . . . . . . . of gaan ek? Hierdie broekpakkie ek aanhet moet tog nog pret kan oplê vir die dag?? . . . . . . . . . . . . . . . .
Published 
Written by 1ns41n4sylum

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments