Ek het die egpaar ontmoet via ń vriend en ons het toe ook vriende geword en so kuier ons gereeld oor en weer. Na seker so 6 maande kry ek ń mxit msg van hom af en vra of ek sal om gee om te gesels. En ek sê nee glatnie. Die dag gebeur dit toe so dat ek en Charl* moet saam ry na mense op ń plot. Ons ry trug en Charl* draai in by ń verlate toe gegroeide grond pad en klim uit stap om die bakkie en maak my deur oop. En sê" jy...
