Elke dag loop jy verby dieselfde mense op Kampus. En so loop ek elke dag verby hierdie Griekse God van ‘n man. Elke dag is my glimlag reg rondom my kop wanneer ek verby hom loop en hy groet terug. Elke keer dan is ek skoon nat van lusgyt om hom te bespring. Sy oe alleen kan ‘n girl indie bed kry. Sulke bou hipnotiese goed. Eendag is ek skoon suur en het nie met die regte voet uit die bed geklim. Ek loop so en werk myself...
