Jip dis vakansie tyd en uit die bloute kry ons die geleentheid om weg te gaan so die karavaan word gepak en daar gaan ons vir n hele 2 weke na Lovers Rock in die Magaliesberge... Wat n wonderlike vooruitsig om vir twee weke net te ontspan geen worries nie en ordentlik uit te rus. Na so week van son en water kry ek oproep van een van ons intieme maakies wat ons nooi om die dag by hulle te kom kuier op n nudiste plaas.........
