Join the most popular community of South African swingers now
Login

Ons ete saam met vriende

3
5 Comments 5
3.1k Views 3.1k
1.1k words 1.1k words
So paar jaar gelede nooi goeie vriende van ons, ons oor vir ete die aand. Hulle is 'n paar jaar jonger as ons en het nie kinders nie. Sakkie is gemiddeld gebou en het al voorheen gespog met sy bates en Amanda is klein gebou met B cup borste maar baie sexy boude. Dit was winter en ons het lekker in die eetkamer geet en lekker gekuier. Na ete vra Sakkie of dit reg sal wees as ons na 'n vidio kyk en dan maak ons sommer so 'n lekker bed op die vloer waar ons almal kan le en kyk. Almal stem saam dat dit lekker sal wees en terwyl die vrouens die tafel opruim bou ons twee mans 'n lekker bed met komberse en kussings. Toe die vrouens klaar is gaan kruip ons onder die komberse in. Ek le aan die linker kant dan Vroulief dan vriend Sakkie en dan sy vrou Amanda. Ons begin die vidio kyk en le te lekker snoesig en warm. Na 'n rukkie vra Amanda wie wil iets drink en staan op om vir ons te gaan skink. Ek staan toe ook op en stap saam kombuis toe om te help, maar eintlik om te kyk of ek nie 'n drukkie of meer te kan kry. Ons het nog nooit iets gedoen nie maar ek wou al baie graag haar vasdruk en haar lyf onder hande neem. Tot my verbasing is sy net so gretig soos ek vir meer aandag en die drukkie word baie gou meer as net 'n drukkie. Ons raak daar verstrengel in 'n lekker Frensh kiss met baie voel en vat wat my sommer lekker aan die bewe het. Maar Amanda se toe ons beter terug kom in die sitkamer anders gaan die ander twee wonder wat van ons geword het. Terug onder die kombers in die sitkamer, drink ons ons drankies en gesels te lekker so tussen die vidio deur. Maar ek is nog so opgewerk van die kombuis mannewales en Vroulief het dit ook agter gekom en het haar hand op my stywe voel gesit en vryf my stadig na 'n behoorlike horing. Sy vluister toe in my oor dat sy nou lekker met twee horings in haar hande le en speel. Ek skrik omtrent my horing weg want dit is die eerste keer dat ek haar so iets hoor se en dat dit met ons gebeur het. Ek vra haar toe wat sy bedoel en sy se dat Sakkie vir haar gevra het om met hom te speel toe ons in die kombuis was en dat sy hom nog nie weer gelos het nie. My oog vang Sakkie se gesig en ek kan sommer sien dat hy dit net so baie soos ek geniet. Ek besluit toe dat ek Vroulief moet vergoed vir die lekker plesier en begin toe met haar borste te speel so oor haar bloes. Sakkie sien dit dadelik raak en kan nie sy oe van daai stywe tepel af hou nie. Vroulief begin dit nou ook geniet en haar hande raak net besiger. Ek knoop toe haar bloes se boonste paar knope oop en haal haar borste uit haar bra sodat ek dit beter kan vryf en ook sodat Sakkie beter kan sien. Maar toe daai eerste tepel uitkom toe kan hy sy lus nie meer hou nie en vra of hy ook mag vat. Vroulief se ja dit sal lekker wees en so tussen ons twee begin ons elk met 'n bors speel en sy met ons horings in haar hande. Amanda het niks gesien of gese nie maar sy besluit toe dat sy nie gemaklik le nie en dat sy agter my op die bank gaan le. Ek vra toe vir Vroulief of sy op haar eie verder sal kan speel en of ek bietjie aandag aan Amanda kan gaan gee. Sy het geen probleem nie want Sakkie is toe al besig om met sy tong haar tepel mooi hard en styf terg. Ek gaan sit toe voor Amanda op die grond terwyl sy op die bank le sodat ons gesigte op dieslfde hoogte is en sy nie kan sien wat agter ons gebeur nie. Skaars my sit gekry of sy vra of ons sal aangaan waar ons opgehou het? Ek laat my nie weer laat nooi nie en ons raak daar aan die vry soos hoorskool kinders en ek kry my kans om 'n hand onder haar bloes te kry en haar rug te streel. Dit het al die regte syne uit gestuur en ek werk my hand stadig oor haar rug en onder haar arm verby tot hy mooi op haar regter bors tot stilstand kom. Ek kan voel hoe haar tepel begin hard word en ek begin hom ritmies druk en streel terwyl ons lekker soen. Sy het haar hand onder my hemp in en begin my rug streel en kriewel hier langs my op die bank. Na 'n rukkie vra ek haar of ek haar bra kan los maak sodat ek haar pragtige broste beter kan voel en ook beter kan sien. Sy het geen probleem nie en help om hom heeltemal uit te trek en maak ook van haar bloes se knope los sodat ek beter toegang het na haar borste. Sy het wonderlike borste en ek begin hulle een vir een soen en suig en ons word warmer en warmer. Ons geniet ons gate uit en wil net verder explore en gee nie meer om wat die twee ander doen nie want ek is oortuig dat hulle ook lekker speel. Net toe ek my hand oor haar boud laat gly en onder haar pany insteek is die vidio klaar en se Sakkie se dat hy nou gaan koffie maak en Vroulief staan ook op en verbreek die spel. Amanda knoop gou alles toe en die vrouens begin kuier asof niks gebeur het nie. Ek stap toe ook kombuis toe en se vir Sakkie dat dit nou 'n lekker ondervinding was en dat ons dit asb weer moet doen. Hy is bietjie skaam oor wat gebeur het want hulle doen nie sulke dinge nie, maar dat dit geweldig opwindend is en dat hy dit graag weer sal wil doen as die vrouens instem. Ons is toe na die koffie daar weg en oppad huis toe het ons, ons ervaringe met mekaar gedeel terwyl ek in die kar met Vroulief begin speel het. Ons was skaars in die kamer of ons het mekaar verslind. Na die tyd het ons lekker gesels oor wat die aand gebeur het en het besluit dat as dit weer gebeur, sal ons dit weer geniet.
Published 
Written by CNC_TB

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments