Join the most popular community of South African swingers now
Login

Eerste Nudiste ervaring

2
2 Comments 2
3.0k Views 3.0k
550 words 550 words
Jip dis vakansie tyd en uit die bloute kry ons die geleentheid om weg te gaan so die karavaan word gepak en daar gaan ons vir n hele 2 weke na Lovers Rock in die Magaliesberge... Wat n wonderlike vooruitsig om vir twee weke net te ontspan geen worries nie en ordentlik uit te rus. Na so week van son en water kry ek oproep van een van ons intieme maakies wat ons nooi om die dag by hulle te kom kuier op n nudiste plaas.................... mmmmmmmmmmmmmmmmmm Aangesien ons albei nudisties by die huis is sê ons sommer dadelik ja en die volgende dag is ons soontoe. Daar aangekom na n baie slegte pad groet die eienaar ons kaalsterre en sê: mense drop die klere en geniet dit .......... dis ook natuurlik wat ons dadelik gedoen het. Vir my is dit net die mees bevrydenste gevoel as die klere waai. Picture dit mense hier staan ons vier almal kaalbas en maak ontbyt op die gas, ja logies loer mens maar snaaks genoeg skielik is dit glad nie seksueel nie. So net na ontbyt besluit ons om die plek te gaan ontdek en swem... Wat n pragtige plek en die warm swembad flip as mens nie daar arouse raak nie moet jy n klip wees. Ek en mr en die couple is vinnig in die water en ja logies kan ons nie ons hande van mekaar afhou nie maar niks gebeur nie aangesien daar n klomp tieners opdaag en toe nog n couple. Snaaks by n gewone vakansie oord sal min mense regtig kontak maak met ander mense maar binne n paar minute gesels ons klomp land en sand en vind net alles uit van mekaar. NATUURLIK IS HULLE TOE OOK SWINGERS............... JIPPPPPPEEEEEEEEEEEEEEEEEE Na so uur raak dit te warm en ons beweeg almal na die koue swembad. Kyk eerlik nou teen die tyd is ek en mr darem maar erg lus vir speel maar moet ons inhou want dit se duidelik geen sexual activities. Dis snaaks ne hulle gemaklik met kaal wees maar nie met seks nie. Gelukkig kan ons ons darem inhou lol ook maar net. Gelukkig is daar n boer wat met olywe boer en gou gou eet almal olywe in die swembad en gesels te lekker. Dis so snaaks om twintig groot mense saam te sien in n swembad en almal praat met mekaar en is kaal. WOW WOW WOW. Die volgende oomblik bring een van die kids n bal daar aan en skielik begin almal te join in water volleyball. Dit was nou regtig n amazing spel en so ontspannend. Laat die middag bars n helse hael storm los en ons hardloop vir die warm water swembad en kuier te lekker verder. Na n amazing braai is dit ongelukkig tyd vir ons om te vertrek so pak op en trek tog weer die verdompde klere aan. Skielik het mense weer maskers op dis so eienaardig dat as mens kaal is kan jy gemaklik wees en jouself en sodra die klere daar is dan is mense weer anders. Nodeloos om te se toe ons by die karavaan kom daai aand toes dit heelnag speeltyd want daai heeldag se arousing stimulasie is net een te veel vir ons albei. Sal ons dit weer doen ............................... VERSEKER FOKKEN JA ONS IS HOOKED
Published 
Written by bornready4fun

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments