iemand het vir my klein bietjie meer as 'n week terug gese ek moet op hierdie site gaan en ek was maar skepties, maandag oggend toe besluit ek - weet jy wat, ek kan niks verloor nie, dalk wen ek iets en registreer was ek aangenaam verras om te sien wie almal my kontak. mense dit was oorweldigend maar hierdie een vang onmiddellik my aandag en ek is mal oor sy profiel tot ek sien wat sy ouderdom is natuurlik is my eerste vr...
