Ek werk vir n groot maatskappy en drie maande gelede word ek en n groep ander mense uit ons departement as ook ander departemente se mense vir n week op n kursus gestuur Bloemfontein toe,in totaal was ons 8 mense.Die Sondag middag kom almal by die kantoor bymekaar waar vandaan ons toe met die werk se kombie deur ry Bloem toe.Nou enige iemand wat al op so lang kursus was sal weet bedags sit jy jou en verveel in die klas en...
