My vrou het n' klompie jare gereeld bevriend geraak met n' weduwee so ent van ons af wat so in haar middel sewentigs was op daardie tyd. In elk geval die tannie se seun ook oorlede en sy het twee dogters maar albei bly ver. Sy sukkel toe maar altyd om maintenance takies om die huis gedoen te kry. Dis toe my vrou my volunteer om soms takies vir die tannie te doen. Nou ek was op die stadium vyf en veertig, so twintig jaar j...
