Ons het by die kamp aangeland en ek het soos ñ ordentlikke man saam gestap tot by André waar hy voor die karefaan onder die gazibo gesit het, hy het my genooi om te sit en my ñ bier ge offer. Die jonge Chris was daar rond en André het hom gestuur om nog bier daar naby iewers te gaan koop, ek het dadelik gese dat ek nog heelwat bier het maar hy het die seun in elk geval gestuur. Nadat die man gery het kon ek agter kom dit...
