Ek het vir G op die site ontmoet, hy n meester in die kuns om sy vrou te verkul en lekker kuiertjies saam met ander vrouens deur te bring. Ons het begin gesels, lekker seks praatjies en ek het aanvanklik gedink dit is waar dit sou bly maar hy het ander planne gehad. Hy het my genooi vir n drankie gedurende die dag terwyl my man uitstedig was, en ek het die uitnodiging aangeneem. By my bestemming aangekom het hy my ingewag...
