Ons het mekaar al ‘n geruime tyd terug ontmoet op die internet. Ons het laat aande met mekaar gepraat en ons kon dadelik sien ons kom goed oor die weg. Jy is in ‘n verhouding, en ek nie. Maar alhoewel ons mekaar “tease” weet ons dis net vriendskap met ‘n bietjie stoutigheid. Tog op ‘n dag maak ons plan om mekaar te ontmoet, en net bietjie te kuier en te gesels. Jou ander helfte is weg vir die naweek op besigheid. Ek ry me...
