Ons klien seun. Van 7 was uit genooi na n kinder verjaarsdag van. Sy skool. Al mal was besig en oupa moes hom vat. Daar aan gekom stop ek en b middeljarige vrou die selfde tyd in die parkeer terein. Ons klim uit en loop na die verjaars dag terein. Ek en die vrou loop saam groet mekaar en praat of ons mekaar lank ken. Praat oor die weer en alles. Daar gekom ek ken net die vrou wat se kind verjaar laat die klien kind na die...
