Ons is genooi na n somers troue van vriende van ons op n wildslaas/venue. My vrou is een van twee bridesmaids. Al die gaste slaap ook die aand van die troue op die venue. Die dag van die troue breek aan en die bruid met haar "maids" boek so 10h in die honeymoon suite in. In hul bikinis met n glasie sjampanje in die hand sit die drie en chat en lag saam. Na n rukkie se sit was daar n klop aan die voor deur. My vrou spring...
