Ek bel vir Andre en ons gesels lekker. Hy vra my of ek nie wil kom kuier nie. Ek sê ja wanneer. So reel ons toe en die dag breek aan. Ek gaan en kry hom by sy kantoor. Nie lank daarna nie of ons gaan huistoe. Daar gekom is Elsabe besig om in die kombuis te iets reg te kry vir ete. Ons groet en dis weer 'n lekker oopmond soen en ons tonge raak verstrengel met mekaar. Ek en Andre gaan sit en ons kry iets te drinke en later...
