Ek het paar maande terug met groot verwagtinge aangesluit op SH en dadelik begin soek vir 'n paartjie om 3some mee te geniet. Ek was heel verbaas oor die arrogante manier waarmee paartjies singles behandel op die site. Oh ...amper vergeet om te noem ek is van Bloemfontein. Meeste van die paartjies het die houding dat singles of te sleg is om maatse van die teenoorgestelde geslag te kry en dan wil ons op paartjies kom teer...
