Lena se winter ontmoeting
Lena ontmoet haar vriend vir koffie en meer...Jy sit oorkant my in die klein koffie winkel. Jy het ’n Latte bestel en hou dit met beide hande vas. Dit is koud buite en die winkeltjie het ’n gas verwarmer naby aan ons staan gemaak. Jou wange glooi en ek weet nie of dit ek of die gas verwarmer is, maar...