Join the most popular community of South African swingers now
Login

Lena se winter ontmoeting

"Lena ontmoet haar vriend vir koffie en meer..."

7
3 Comments 3
1.3k Views 1.3k
2.0k words 2.0k words
Jy sit oorkant my in die klein koffie winkel. Jy het ’n Latte bestel en hou dit met beide hande vas. Dit is koud buite en die winkeltjie het ’n gas verwarmer naby aan ons staan gemaak. Jou wange glooi en ek weet nie of dit ek of die gas verwarmer is, maar jy lyk asemrowend mooi. Jou mooi rooi naels is opvallend en komplimenteer jou mooi rooi lippe. Jou oë glinster ondeund en ek weet dat jy my probeer opsom en jy wonder waaraan ek dink. Eintlik is dit voordiehandliggend, ons WhatsApp gesprekke het al talle male rondom hierdie onderwerp gedraai en teen nou behoort jy reeds te weet dat ek dit begeer om met jou seks te hê. Jy het paar goed wat jy eers met my wil bespreek voordat enige sulke dinge gebeur en ek probeer konsentreer op wat jy sê. Ek hoor jou stem, so soet soos stroop. Jy vertel my dat jy eers wil hê ek moet belowe dat ek nie met jou sal mors nie. Ek antwoord met ’n vraag “Is dit okay as ek binne in jou mors”, maar voordat jy jou kan vererg sê ek “Ek joke net, natuurlik sal ek nie met jou mors nie”. Jy het nog paar voorwaardes en ek luister en hoor mooi wat jy sê van jou hande wat seer is en dat jou bobene soms kielerig is. Ek kry al klaar stout gedagtes as ek aan daardie lieflike bene dink en waarheen dit lei. Ek kan sien jy borrel van opgewondenheid en nadat jy jou Latte klaar gedrink het, help ek jou op uit die stoel en fluister saggies in jou oor. “Is jy reg vir die lekkerste speel wat jy nog ooit beleef het?”. Jy knik jou kop en sê “so wys my”. Ek neem jou twee hande saggies in myne en gee jou ’n lekker vet soen op daardie rooi lippies. Ek sê, “volg my in jou kar, dan wys ek jou alles waarop jy sover uitgemis het”. Terwyl ek huistoe ry, wonder ek of jy nie dalk koue voete gaan kry, maar ek sien jou in my spieël terwyl jy my volg. Ons stop voor die huis en ek stap jou tegemoet terwyl jy uitklim. Dis koud en jy het ’n lang broek, top en langerige baadjie aan, so ek kan nie regtig jou mooi lyfie bewonder. Ek sluit die voordeur oop en laat ons in. Binne in die huis vra jy of jy die badkamer kan gebruik en ek wys jou waar dit is. Terwyl jy weg is, maak ek seker die kamer is nog warm. Ek het die verwarmer afgesit voordat ek uit is, maar het darem onthou om die deur toe te maak. Ek skakel dit aan, net om die kamer weer op ’n gemaklik temperatuur te kry. Jy lyk so pragtig toe jy uit die badkamer kom met jou baadjie uitgetrek en oor jou arm gedrapeer. Jou borste is mooi sigbaar deur die dun materiaal van jou V-nek top en jou cleavage betower my. Ek kom vinnig tot my sinne en neem jou baadjie terwyl ek jou na die sitkamer lei. Ek maak die nuwe bottel Jerepigo, wat ek spesiaal vir die geleentheid gekoop het, oop en skink twee glasies vol. My hart klop in my keel en ek voel nou effens ongemaklik in jou teenwoordigheid. Jy lyk so gemaklik en kalm en kort ek eintlik die Jerepigo om my te kalmeer. Toe ek die glasie vir jou gee, gryp jy my hand vas en trek my nader. Dit is onverwags en ek mors van die Jerepigo op jou mooi cleavage. Ek vra vinnig omverskoning en wil omdraai om ’n lap in die kombuis te kry, maar jy sê “lek dit op meneer”... Ek laat my nie tweekeer nooi en sit die glasies op die koffietafel neer en begin met alle erns die Jerepigo van jou bors af lek. Jy ruik na parfuum en ek hou baie van die reuk. Jy tel jou arms op en sê “daar is nog plekke waar jy nie bygekom het nie meneer”. Ek vang die skimp en begin jou top oor jou kop en arms trek. Jou borste beur teen jou bra en toe ek my hande versigtig om jou lyf sit en die hakkies agter los maak, sak dit in hul natuurlike posisie terwyl ek die rooi bra op die bank laat val. Hulle is mooier as wat ek kon droom en begin met my tong oor jou borste gly en stop by die nipple waar ek vir ’n wyle vertoef en dit saggies suig. Jou hande is op my kop en vryf dit saggies terwyl ek jou ander nipple saggies tussen wysvinger en duim rol en kan voel hoe dit styf begin raak. Ek verskuif my mond na die ander nipple en doen dieselfde daarmee. Jy begin saggies kreun en terwyl ek reggop kom druk ek jou styf teen my vas. My mond vind joune en my tong begin met joune te speel. My hart begin al vinniger klop en die knop in my broek raak ongemaklik groot. Ek vat jou hand en lei jou na die kamer. Dit is heelwat warmer en jou nipples ontspan weer na hul normale grootte. Ek trek jou nader, maar jy stoot my effens weg en begin my hemp los te maak. “Laat ek sien meneer, ek wag al lankal vir hierdie geleentheid”. Jy begin ook my belt en zip los maak en dit val tot om my enkels. Ek gaan sit op die bed en begin my skoen en kouse uitrek en raak ontslae van die broek. Ek het nou net my onderbroek aan en ek sê “nou jou beurt dame”, ek druk jou agteroor op die bed en begin jou broek af te trek terwyl jy help deur jou boude effens op te lig. Groot is my verbasing toe ek geen panty sien. Jou gladgeskeerde poesie lê nou oop en bloot voor my en ek moet myself keer om nie sommer dadelik my onderbroek uit te trek en jou te begin naai nie. Ek sak tot op my knië en jy is alreeds baie nat toe ek met my tong die sous tussen jou lippies begin op lek. Ek verskuif my aandag effens en begin jou klit saggies te suig. Jou hande is op my kop en ek voel elke keer hoe jy verstyf as my tong aan jou klit raak. Jy vryf saggies oor my kop en ek kan hoor hoe jou asemhaling verdiep en jy saggies begin kerm van lekker kry. Jy prewel “o, dis so lekker om jou tong op my poesie te voel, moenie ophou nie”. Ek bring my hand nader en begin met my vinger in jou gaatjie speel, maar jy keer en sê “ek gaan te vinnig kom, wag so bietjie”. Ek bly lek en jou poesie raak al natter. Die knop in my broek is te groot en my pielkop begin al teen die rek druk. Ek staan op en begin jou weer te soen. Jou hand vind die rek van my onderbroek en jy laat my pielkop vry. Jy begin aan die rek trek maar jou posisie maak dit moeilik en ek help jou om dit uit te trek. Nou is ons beide sonder klere en ek gaan lê langs jou. Ek kan nie genoeg van jou mond en tong kry en terwyl ons soen beweeg my hand na jou poesie terwyl een van jou warm tiete teen my bors druk. Ek begin weer versigtig met die klit speel en vryf dit tussen my vingers deur. Elke nou en dan vryf ek dit tussen die lippies deur om nog van jou sous daarop te vryf. Ondertussen het jou vingers my pielkop gevind en streel jy dit liggies terwyl ek voel hoe die voorloop daaruit begin loop. Ek sê “ek wil jou so graag naai” en met die haal ek ’n kondoom uit my laai en vra dat jy dit asseblief moet aansit. Jy weier egter en sê, “ek het jou belowe jy kan dit bareback doen en Morné is regtig okay daarmee”. Ek sê “dit sal ’n voorreg wees, maar eers moet ons dan vir hom ’n teaser foto neem”. Ek kry vinnig my foon in my broeksak op die grond en met jou hande op jou poesie neem ek ’n foto waar jy half lyf op die rant van my bed lê. “nog ene”, sê ek en met my pielkop tussen jou lippies, neem ek nog ’n vinnige foto. “Ons kan dit later vir hom aanstuur” en met dié sit ek die foon op die bedkassie neer. Ek staan nader en jy vat my pielkop en begin dit stadig teen jou klit te vryf. Ek voel jou sagte poesie lippies oor my pielkop beweeg en ek moet kophou om nie my saad onmiddelik te stort. My pielkop glinster van jou sous vermeng met my voorloop en die lug is gevul met ons seksaroma. Ek kan nie meer en vra “mag ek dit in sit?”. Sonder om te antwoord skuif jy my pielkop na die ingang van jou genot tonnel. Ons is beide super jags en ek tel jou bene onder die knië op terwyl my pielkop sonder moeite tussen die lippies in die genot tonnel verdwyn. Jy snak na jou asem toe jy my warmte voel af beweeg, tot binne in jou diepste lekkerkry. Ek tel jou boude op en skuif jou nader na die rant en begin jou al dieper en vinniger stoot. Ek maak seker ek trek ver genoeg uit net tot voordat my pielkop jou tonnel ontsnap en stoot dit dan weer terug. Die beeld voor my is absoluut betowerend en ek kan nie glo hoe bevooreg ek is. Jy is baie nat en die geluid van my balle teen jou boude en die suig klank van al die nattigheid maak my nog stywer en ek begin al harder en vinniger pomp. Skielik ruk jou lyf toe die eerste orgasme jou tref en ek sukkel om te bly stoot terwyl jy jou bene probeer toeknyp. Jou hand gryp na jou klit en aanvanklik dink ek jy wil hê ek moet uitrek, maar jy begin dit ritmies vryf en kreun. Jou bene ontspan en ek begin jou al harder pomp. “Give it to me!” skree jy en ek kan dit nie verder onderdruk. Ek voel hoe dit in my opwel en hoe ek my saad baie diep in jou tonnel skiet. Ek raak lighoofdig van lekker kry, maar terwyl ek styf bly, bly ek in en uit die tonnel beweeg. Skielik tref die tweede orgasme jou en ek hou jou gesig dop soos dit oor jou spoel. Ek val langs jou op die bed neer en kyk diep in jou oë. “Is dit wat jy verwag het dit gaan wees dame?”. “Nee, baie meer” antwoord jy. Ons lê vir ’n ruk langs mekaar terwyl ek jou liggaam met my vingers vertroetel. Ek kan nie glo dat ek so bevooreg was om dit bareback te kon doen en is diep dankbaar dat jy nie die kondoom wou aan sit. Ek voel aan jou poesie en kyk dan hoe my saad begin uitloop. Ek stel voor ons gaan stort, voordat jy huistoe vertrek. Terwyl ons saam stort begin ek met jou tiete speel en verken jou mond met my tong. Ek raak weer styf en terwyl die warm water oor ons spoel, draai jy jou rug op my en druk met jou hande teen die stort muur. Jy staan op jou tone en met my hande op jou heupe, buk jy vooroor en druk jou lieflike poesie na agter en laat my toe om weer daar in te glip. Ek is baie hard en omdat ek reeds vroeër gekom het neem dit nou langer voordat ek vir ’n tweede keer my saad baie diep in jou genot tonnel stort. Dit is die ongelooflikste gevoel en hoop ek dit is die eerste van nog baie sulke geleenthede...
Published 
Written by Seduce_Her

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments