Ek, as ouer vrou en vreeslike bbw, kry so af en toe boodskappe van jonger mans. Ja, dit vlei mens seker, maar ek ignoreer gewoonlik die jong outjies. Hoekom? Dis nie omdat ek dink hulle is onervare nie. Vandag se jongmense begin mos al vroeg en is al pro's teen 25. So ek glo hulle is in staat om 'n vrou ure en ure se pret en plesier te kan gee. Ek verstaan baie goed mans se "midlife crisis", want ek dink vrouens kry dit o...
