Sin vir humor 3
Braaidag 1,2,3,
Wow na paar jaar skryf ek weer.... Ons aventuur op sh.... Wel so begin n interesante lewe saam met my enigste liefde, my man. Almal vra altyd hoe het jul in leefstyl gekom, so dan begin die storie, in blouberg....ons staan op stoep en kyk op braaidag sept 24. ste na die see en braai..... Ek wil graag uitgaan, maar hubby moet ek eers oorreed, so hy sê toe ok, ons kan uitgaan as jy n ou gaan opchat....Ek sê toe sommer dis a...