Join the most popular community of South African swingers now
Login
Lulman
8 hours ago
Straight White/Caucasian Male, 76
0 km · Johannesburg

About

Nou taamlik bejaard (76), stel ek steeds erg belang in die sensuele en seksuele sy van die lewe. Ek neem deel so ver ek kan.

Ek doen dolgraag die baie erotiese Tantriese massering en is gek daaroor om te sien hoe mense na die tyd lekker met mekaar speel. Die massering is 'n wonderlike ysbreker.  

As ywerige voyeur hou ek daarvan om toe te kyk hoe mense seks het – óf in 'n sagtebaard òf hardebaard (geruilde) swiengsituasie, óf net gewoonweg. Die Tantra-massering is hiervoor egter nie 'n voorvereiste nie.

As die spelers hul sekssessie op video opgeneem wil hê met hul eie videokamera(s), doen ek dit graag. Ek respekteer wat hulle opgeneem wil hê en wat nie.

'n Voordeel van toekykery is dat ek, as ervare sensualis, kan adviseer oor kommunikasie en manier van doen. Ek doen dit net as die individue dink hulle kan daarby baat. Beide voorspel en voluit naai – ook die kommunikasie vooraf, tydens en tussenin die lyflike aktiwiteite – kry aandag. As die individue dit wil hê, sal ek intyds kommentaar lewer terwyl die aksie aan die gang is. Dis 'n soort indiensopleiding deur 'n amateur!

Die toekykery en kommentaar is nogal 'n groot aandraai vir ekshibisioniste. Die kommentaar kan ook na die tyd by wyse van 'n debriefing gegee word.

Kommunikasiemoeilikhede word dikwels veroorsaak deur terughoudendheid weens 'n veronderstelde afkeer by die ander party. Dis veral mans wat soms hierdie verkeerde persepsie het. 'n Gebrek aan vrae aan die vrou oor haar voorkeure – ook haar kienks – is dikwels die probleem. Aanmoediging tot meer openheid doen wondere vir goeie voorspel en naaiery.

Geilpratery en ander soorte kommunikasie om die spelery te kruie en die libido op te kikker, is 'n kuns wat mens maklik met 'n bietjie leiding kan aanleer. Woordeskat is in hierdie opsig nogal belangrik vir goeie uitdrukkingsvermoë.

As ek nie al die antwoorde byderhand het nie, sal ek gewoonlik 'n bietjie navorsing doen en terugkom.

 

Interests

Adult parties
Clubs and Parties
Erotic writing
Exhibitionism
Fisting
Group sex
Masturbation
Outdoor sex
Safe Sex
Same Room Swapping
Straight sex
Threesomes
Voyeurism

Seeking

Couple
Age: 20 - 75
Distance: 90 km