Marie sien Pieter wil van sy lessenaarstoel af opstaan. “Wag nou eers Pieter, ons moet dinge verder bepraat.” Sy gee hom weer ’n soentjie op die wang. “Soos wat?” “Weet jy nou al, Pieterman, of jy gaan toelaat dat Adri daai eerste aand aan jou meneer vat?” Marie voel sy wil die ding nou na ’n kant toe dryf. Pieter moet dit deeglik in sy kop kry dat met daai eerste aand by die klub ’n ander vrou, as sy wat Marie is, sy pee...
