Die dame was n pragtige rooikop. In n besigheid op die dorp gewerk. Soos meeste rooikoppe, baie flirterig. Altyd n mooi woordjie en smile. Ek was so 32 en fiks. Mamma wou niks weet van naai nie. Draadtrek het vervelig geraak. Ek flirt en sy flirt. Sy weet ek's getroud. Sy's bietjie ouer as ek maar ongetroud. Ek draf in die aande. Haar huis so effe eenkant. Skemer glip ek by haar agterhekkie in. Sy's n gymklere, nie heel t...
