As dit pap reën ...
GroepswoepsKobus sit rustig en teug aan ‘n yskoue vrugtesap. Dit was ‘n lang week gewees en hy is dankbaar vir die afskakel van die werk. Programmering is nie maklik nie en is ‘n baie kompeterende veld, om nie te praat van die tegnologiese uitdagings nie. Hy sit en...