Mary Ann en Jeff leef hul geil begeertes uit
Deel 6: Die ontgroening van die paartjie vorder tot waar die vrouens kaal bolyf is en die nuwelingvroutjie haar man trilsmulSuzie vertel verder: “As ons weer in die kamer is, sal ons diplomaties die paartjie vra: ‘Hier is ons nou weer – reg vir julle. Wat wil julle hê moet ons doen?’ Want sien, dit help om die inisiatief aan hulle oor te laat. In die meeste gevalle sal hulle n...