Join the most popular community of South African swingers now
Login

VAN BESIGHEID TOT PLESIER

"Lena se kliënt, ’n SH lid"

18
6 Comments 6
3.2k Views 3.2k
2.5k words 2.5k words
Lena flirt so bietjie vroegoggend met my op WhatsApp en vertel my hoeveel sy my mis. Ons beide raak egter besig en ek kry eers rondom 12 uur weer geleentheid om my boodskappe na te gaan. Ek lees hare eerste wat sy ongeveer 10 minute vroeër gestuur het. Die boodskap is kort maar die inhoud laat my hart ’n bolomakiesie in my borskas maak. “Is jy seker oor die stout wees ding?”... Voor ek verder gaan, so bietjie agtergrond In Augustus 2019 is dit al ses jaar na die onaangename hotel insident, maar ek gee nie moed op en bly vra dat sy dit nog ’n kans moet gee. Haar standaard antwoord bly egter “Been there, done that, got the T-shirt” en ek besef sy het nog baie seer om te verwerk. Een aand aan die einde van 2019 verbaas sy my deur uit die bloute te vra of ek dit dalk sal geniet om weer ’n profiel op SH oop te maak. Ek antwoord dat dit baie aanloklik klink, maar los die gesprek daarby. Dit bly egter in my agterkop en tydens die grendeltyd noem ek dit aan haar dat ek dit dalk graag weer sal wil oorweeg. Sy hits my aan, maar met ’n paar voorwaardes - Sy wil niks van dit weet of hoor en dat dit nie al my tyd in beslag mag neem sodat ek van haar en die kinders vergeet nie. Verder mag ek doen wat ek wil en is sy bereid dat ek selfs ’n paar nuwe fotos van haar neem om op die profiel te plaas. Ek skryf ook onder andere twee stories. Een handle oor ’n masseur wat ons ontmoet het en die ander oor haar eerste ontmoeting. Na ’n maand of twee van baie navrae, stuur Riaan vir my een oggend ’n boodskap. Hy is baie reguit en ek hou dadelik van hom. Die beste van alles is dat hy voldoen aan die meeste van Lena se vereistes en veral dat hy enkellopend is help baie. Lena weet ek gesels met ’n paar mense op die blad, maar is onbewus dat ek iemand vir haar probeer reël. Ek stuur vir Riaan my nommer en ons sit die geselsie op WhatsApp voort. Hy vra bietjie uit oor wat ons doen en ek verduidelik vir hom dat Lena haar eie klein besigheid bedryf. Hy noem dat sy hom dalk sal kan help met ’n paar items en vra hoe hy in kontak met haar kan kom. Dit vang my effens onkant en ek is aanvanklik versigtig en wil nie vir ’n wild-vreemde man sommer net haar nommer gee. Ek doen so bietjie verder navraag en hy vertel my dat hy geskei is en dat sy kinders toevallig nie te ver van ons huis af skool gaan. Ek sien op sy WhatsApp profiel ’n foto pryk waar sy kinders glimlaggend saam met hom in die veld staan. Hulle lyk baie gelukkig en ek is tevrede dat hy ’n doodgewone man, pa en veral ’n doodgewone boerseun is, wat bietjie stout wil wees. Dit neem net ’n paar boodskappe deur die loop van die dag om ’n plan in werking te stel vir Riaan om self haar nommer te bekom en ’n ontmoeting te reël. Ek besef dit is tragies, maar die heel beste manier om vir Lena te ontmoet sonder dat sy onraad vermoed, is deur besigheid. Ek vra hom of hy op Facebook is en nadat ons bepaal het dat ons almal toevallig lede van dieselfde gemeenskaps forum is, besluit ons dat hy ’n verwysings navraag op die blad sal plaas en dat ek hom dan na die regte persoon sal lei. Dit was ook nie lank na die plasing of sy het reeds twee verwysings. Ek laat weet hom en hy stuur vir haar ’n persoonlike boodskap en vra of hy haar kan kom sien wanneer hy weer in die omgewing is. Die ontmoeting vind 3 weke later plaas en sy stuur vir hom ’n vriendskap versoek na die ontmoeting. Dit neem hom nie lank om dit te aanvaar, maar hy terg haar en sê sy moet nie teveel aandag aan sy profiel skenk want hy is effens stout. Dit het die gewenste uitwerking en gryp haar verbeelding aan. Kort voor lank is hulle beide in ’n vuurwarm WhatsApp gesprek en ek kom agter sy geniet die stout geselsies met hom. Ek is nuuskierig en maak kontak met Riaan en vra bietjie uit. Hy bevestig dat sy defnitief klink asof sy belangstel, maar dat hy perongeluk hul gesprekke op sy foon uitgewis het en dit nie vir my kan aanstuur nie. Ek kom agter dat sy ook skielik meer openlik met my oor haar vorige ervaring kan gesels en vind vir die eerste keer in sewe jaar uit, dat sy CJ vir ’n tweede keer ontmoet het en dat dit na hierdie ontmoeting was dat alles skeef geloop het (Sien ons storie – Lena se eerste ontmoeting). Sy erken ook een aand tydens ’n intieme sessie dat Riaan haar vlei en dat sy die aandag geniet. Sy neem dit ’n stap verder en sê sy is bereid om saam met my iemand vir koffie te ontmoet indien ek dink ek kan iemand op SH raak loop wat aan haar vereistes voldoen. ...Terug by Lena se boodskap Dit neem my net ’n oomblik om te antwoord “Natuurlik!” en vra dan dadelik of daar dan ’n moontlike geleentheid is. Nadat Riaan hul koffie ontmoeting ’n paar weke vantevore moes kanselleer as gevolg van ’n werkskrisis, het dit vir my voorgekom of die gesprekke tussen hulle opgedroog het. Ek wag nog paar minute, maar geen antwoord en ek kan my opgwondenheid nie meer beteul. Ek stuur ’n opvolg boodskap en vertel haar dat sy my aandag het en dat ek nou baie nuuskierig is. My gedagtes maak my wys dat ek te lank gewag het om te antwoord en dat sy reeds naak op ’n bed lê en wag vir iemand om haar te spyker, maar eers vir my toestemming wag, of erger nog, sy het niks van my gehoor en eerder besluit om nie voort te gaan. Haar antwoord kom egter vyf minute later – Riaan het haar blykbaar vroeër dié dag gevra dat sy hom die volgende oggend vir koffie by sy kantoor in Randburg moet ontmoet. Sy voeg by dat sy my nie onnodig opgewonde wil maak, aangesien sy hom net vir besigheid gaan ontmoet. Daar is ’n slang in die gras, maar ons is beide besig met dringende werk en ek besef dat die gesprek nie vir WhatsApp bedoel is en dat ons eerder moet wag tot ons die aand alleen is. Ek loop die res van die dag met ’n groot knop in my broek rond en wens die tyd om sodat ek met haar kan gesels. Toe die kinders uiteindelik gaan slaap stel ek nonchalant voor dat ek haar skeer. Dit is ’n taak wat ek baie geniet en wat gewoonlik na die tyd baie voordele vir my inhou. Dit neem wilskrag om nie tydens die skeer sessie teveel oor die volgende dag uit te vra nie en nadat ons klaar is vra ek so terloops waaroor die volgende dag se besigheid handel. Sy vertel my dat hy eintlik wou gehad het sy moes reeds vroeër die oggend deur gekom het, maar dat sy te besig was met ’n bestelling wat moes klaar. Sy stel toe voor om hom die volgende oggend vir koffie saam met sy vennote te ontmoet om die items wat sy moet vervaardig te bespreek. Ek vermoed sy vertel my nie alles en speel die duiwel se advokaat toe ek so ongeerg moontlik opmerk dat dit dan waarskynlik net ’n besigheids gesprek gaan wees, veral as sy vennote teenwoordig gaan wees. Ek het ondertussen my klere begin uittrek en terwyl ons verder gesels, begin ek saggies met haar nippels speel. My een hand beweeg verder af en ek begin haar klit saggies tussen my vingers vryf. Sy is reeds baie nat en ek besef daar is ’n opgewondenheid in haar wat sy nie kan wegsteek nie en dit is meer as wat net die skeer of die klein bietjie speel sou veroorsaak. My staaf staan reeds op aandag van opgewondenheid en ek gaan staan langs die bed en vra dat sy voor my met haar boude na my in die “doggy style” posisie moet kom staan. Ek begin saggies met die kop van my staaf haar mooi gladgeskeerde heuningpot en klit streel. Sy verander na die “frog leap” posisie en ek buk af na haar heuningpot wat nou pragtig oop en reeds pap nat van haar sous is. My voorloop en haar sous het begin meng en sy is van haar boude tot teen haar klit nat gespeel. Ek begin dit saggies en greetig oplek en elke keer as my tong naby haar klit kom, maak sy sulke klein skommel bewegings. Ek besef sy is baie sensitief en opgewerk. Haar mooi geswelde lippies en die reuk van haar heuningpotsous oorweldig my en dryf my gedagtes na die moontlikheid daarvan dat Riaan hierdie selfde pragtige gesig môre kan beleef. Dit is hipnoties mooi en ek wonder of hy haar ook so baie sal waardeer en geniet soos wat ek tans doen. Ek wil die pragtige uitsig vir nog ’n tydjie bewonder, maar my drang raak groot en terwyl ek verder droom oor hoe hulle dit moontlik sou doen, staan ek weer regop en begin haar terg deur stadig met my staaf se kop tussen haar lippies van haar heuningpot te speel. Daar loop nog sous uit toe ek net die kop liggies in stoot en tussen die lippies laat verdwyn. Ek hou daarvan om te sien hoe my staaf haar wande oop beur en dit om die kop van my staaf sluit. Ek streel saggies met my vingers tussen haar lippies deur en noem vir haar dat as sy en Riaan dit wel sou doen, sy hom moet vra om dit in dieselfde posisie te doen en ’n foto van hom binne in haar te neem en vir my te stuur. Ek terg haar nog ’n paar keer deur dit net ’n klein entjie in te steek en dan weer uit te trek. Ek hoor haar vaagweg smeek terwyl ek my verder indink hoe Riaan dit met haar sal doen. Skielik druk sy agter toe en kreun toe my staaf sonder weerstand al die pad instoot en sy dadelik haar eerste orgasme vir die aand beleef. Ek begin haar stadig en ritmies opwerk en sy ruk effens toe nog ’n orgasme haar oorweldig. Ek begin saggies met haar praat en sê hoe opgewonde haar boodskap van vroeër die oggend my gehad het en dat ek nou spyt is dat dit waarskynlik nie gaan gebeur nie. “Nee”, sê sy, “Dit gaan verseker”. Ek word sommer nog stywer met dié woorde en vra ewe onskuldig wat sy dan bedoel. Sy kreun van lekkerte en ek kan skaars hoor toe sy sê, “Ek en Riaan gaan verseker môre speel en stout wees”. My voorgevoel was dus reg en met my staaf diep binne in haar geplant, leun ek oor en met my mond naby aan haar oor pleit ek dat sy my meer vertel. Met nog ’n snak na haar asem, bevestig sy dat hulle die volgende oggend by sy kantoor gaan ontmoet en dat hulle daarna na sy huis gaan om daar te speel. Ek kom reggop en met my hande op haar heupe, begin ek haar al vinniger pomp en sy ontmoet my stote met ’n uitroep van “O ja, o ja, moenie ophou nie, dis baie lekker!” en ek doen my bes om nie my saad onmiddelik in haar te skiet. Ek waarsku haar dat ek naby is en eerder gaan uitrek voordat ek ontplof, maar sy kerm saggies en beveel my om haar heuningpot dadelik vol van my saad te maak. Ek voel hoe dit binne in my opwel en met ’n diep kreun plant ek my saad baie diep binne in haar. Sy orgasme vir die soveelste keer toe sy die warmte in haar dieptes voel. Sy kreun van lekker kry en solank ek styf bly, bly ek haar stadig pomp. Toe ek eindelik uitrek begroet ’n heerlike roomerigheid my. Dit kleef aan my staaf en aan haar klit en heuningpotlippies vas. Ons gaan badkamer toe en maak alles mooi skoon maar die reuk van ons orgasme en lekker seks bly in die kamer hang terwyl ons in mekaar se arms op die bed gaan lê. Sy kyk stip in my oë en ek wonder wat sy dink. Soos asof sy my gedagtes kan lees begin sy deur te sê hoe baie lief sy vir my is en vra weereens of ek seker is, want sy wil nie iets doen waaroor ek later spyt is nie. Ek stel haar gerus en sy bieg dat sy verskriklik opgewonde is oor die volgende dag se ontmoeting en vir die eerste keer in ’n baie lang tyd is daar weer daardie stoute en geheimsinnige glinster in haar oë. Sy weet dat ek dit net so baie soos sy geniet en met ’n “Dankie my Skat” raak sy in my arms aan die slaap. Ek is so opgewonde dat ek skaars ’n oog toe maak. Die volgende oggend begin soos enige ander en ek maak vir ons koffie en ontbyt. Tussendeur help ek om die noodsaaklike goedjies te pak voordat ons saam gaan stort. Ek probeer my opgewondenheid in toom hou, maar loer elke nou en dan in terwyl sy klaar maak vir die oggend se ontmoeting. Sy kom uit die kamer met ’n mooi somersrokkie aan wat ek vroeër die maand vir haar gekoop het en waarvan sy dit nog ’n klein bietjie korter gemaak het. Sy lyk verleidelik met haar grimmeering wat perfek gedoen is en ek weet daar is geen manier wat Riaan haar sal kan weerstaan. Met die nodige voorsorg en ’n paar mooi pienk hakskoene wat baie netjies by haar blommetjies rok pas, groet sy my met ’n diep innige soen en ’n belofte dat sy baie lief is vir my. Ek kan nie glo ons plan het gewerk en nog minder dat sy weer bereid is om iemand te ontmoet nie. Na haar laaste ontmoeting met CJ waar hy haar soos ’n prostituut uit sy hotel kamer gejaag het, het ek nooit gedink sy sal dit ooit weer probeer nie. Ek is verskriklik opgewonde op die vooruitsig en kan nie wag dat sy my later die dag alles kom vertel nie. Ek stuur vir oulaas ’n boodskap aan Riaan en vra dat hy mooi na haar moet omsien en asseblief nie met haar moet mors nie. Ek gaan sit by my rekenaar met ’n groot knop in my broek en sukkel om verder op my werk te konsentreer...
Published 
Written by Seduce_Her

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments