Join the most popular community of South African swingers now
Login

LENA SE EERSTE ONTMOETING

"Lena se eerste swinging ervaring"

29
8 Comments 8
5.2k Views 5.2k
3.0k words 3.0k words
Ek het vir lank (en het nogsteeds) ’n fantasie om te sien hoe ’n ander man vir Lena spyker. Ek het al vandat ons getroud is baie aande die MFM threesome onderwerp aangeraak, maar Lena is van ’n goeie huis en die gedagte was vir haar taboo. Sy kan nie begryp waarom ek haar sou toelaat om met enige ander man te speel terwyl ek vir hulle kyk nie. Sy sê verder dat dit haar baie ongemaklik sou maak en dat sy in elke geval nie glo dat enige ander man in haar “ronde” lyf sou belangstel nie. Ek het al lank terug geleer om nie met haar oor die onderwerp te redeneer en net gesê dat dit vir my selfs ’n “turn-on” sal wees om net te weet sy is met iemand anders besig. Ek het egter nie veel hoop daarvoor gehad. Met bietjie aanmoediging en veral na die masseering van Bijon in Augustus, het Lena na haar self begin kyk en weer grimmeering begin dra. Aan die begin van 2013 het sy skelm haar eie SH profiel geskep. Ek het toevallig daarop af gekom en alhoewel sy nie haar regte naam gebruik het en ook geen fotos geplaas het nie, het ek geweet dit is sy. Ek het haar “online” bewegings dop gehou en ek was baie opgewonde oor die feit dat sy haar eie profiel geskep het. Op ’n dag kry ek ’n boodskap van CJ en nadat ek bietjie met hom op die site gekorrespondeer het, het ek hom na Lena se profiel verwys en hom so paar wenke aangaande Lena se voor- en afkeure gegee. CJ het ’n goeie selfbeeld, is fris gebou, vriendelik en bedagsaam met ’n paar tattoo’s, iets wat ek aanvanklik gedink het vir Lena sal afsit. Na ’n week of twee se kommunikasie vra hy haar of sy sou belangstel om hom vir koffie by ’n hotel in Johannesburg te ontmoet. Alhoewel hy van die Wesrand omgewing is, moes hy gereeld alleen vir werk twee of drie dae in ’n hotel in Johannesburg oornag. Dit was die aand van 13 Augustus 2013 toe Lena my vra of ek sal omgee as sy iemand vir koffie ontmoet. Sy moet die volgende dag voorraad in Linbropark gaan oplaai en wil daarna vir CJ ontmoet. Ek maak of ek van niks weet en vra so bietjie uit. Sy vertel my van CJ wat sy op haar SH profiel ontmoet het. Ek is natuurlik baie opgewonde en stel voor dat ons haar mooi skoon skeer, net ingeval dit meer as koffie raak. Sy stem in en ek moet my self inhou om nie tydens die skeer sessie teveel uit te vra nie, maar gebruik wel die geleentheid om na die tyd baie lekker seks met haar te hê. Die volgende oggend vroeg was Lena reeds in die bad toe ek klaar maak om werk toe te ry. Sy vra vir oulaas of ek seker is ek gee nie om dat sy vir CJ ontmoet nie. Ek kon die opgewondenheid in haar stem hoor en in haar smekende oë sien sy hoop nie dat ek nee sou sê nie. Ek sê vir haar sy kan dit met liefde doen, maar dat sy my assebief net op hoogte moet hou as dit meer as net koffie gaan wees. Sy terg my en sê “you would like that, nê?” en met ’n handgebaar sê sy ek moet skoert voordat ek laat vir werk is. Ek vra dat sy vir my CJ se nommer stuur voordat sy ry. Terwyl sy bad vat ek ’n kans en steek haar pak kondome weg wat sy as versekering gekoop het toe sy nog vir Bijon na die masseering op gereelde basis vir koffie ontmoet het. Ek het ’n fantasie dat ’n ander man vir Lena bloots ry en hy haar ’n groot creampie gee. Ek weet dis ’n groot risiko, maar ek hou duim vas dat sy nie kop uit trek as sy besef sy het nie kondome vir die ontmoeting. Buitendien is ek dood seker dat CJ voorsorg sou tref indien hy meer as net koffie met Lena in gedagte het. Sy stuur sy nommer terwyl ek nog oppad is en ek maak kontak met hom toe ek by die werk stop. Ek vra dat hy asseblief mooi na Lena moet omsien en haar besluite moet respekteer en dat die teken vir meer as net koffie sal wees as sy nie haar trouring dra. 08:00 laat weet Lena sy is reeds oppad om die nodige voorraad te gaan haal en ek vra bietjie uit oor haar kleredrag. Sy laat weet sy het haar denim rompie aan. Dis die ene waarmee sy mooi moet sit, anders kan mens alles sien. Seker net om te terg voeg sy by dat sy ’n panty aan het en haar trouring dra. Die rompie gee my hoop, maar ek voel effens afgehaal oor die panty en ring. Ek begin wonder of sy regtig sover sal gaan om met iemand anders seks te hê en of gaan sy regtig net om met CJ koffie te drink en bietjie te flirt. My baas het paar goed nodig vir ’n produksie vergadering en ek moet begin fokus op my werk. Ek sukkel met my boodskappe en 09:15 bel Lena my om te laat weet sy is oppad na die hotel. Halfuur later sms sy my van die hotel se parkering en voeg by dat sy haar panty in die kar gaan los en haar trouring in haar handsak. Ek kry ’n stywe knop in my broek en kan kwalik my emosies beheer. Ek sms terug dat ek nogsteeds sukkel met my foon, maar dat sy dit moet geniet en dat ek nou vir haar sal wag om weer kontak te maak. ’n Ruk later bel sy en sê alles is nog reg en dat hulle veilig in die hotel kamer is en dat ek nie bekommerd hoef te wees nie. Na drie besoeke aan die toilet om van die drukking in my broek ontslae te raak, kry ek na ’n uur en ’n half ’n sms om te laat weet sy is nog okay. Ek wil graag meer weet, maar sy antwoord eers weer rondom 12 uur dat hulle net klaar koffie gedrink het en dat dit baie lekker was. Ek vra of sy by my werk sal stop, want ek wil graag meer hoor. Sy moet egter die seuns by die skool gaan haal en sê sy sal sien of daar tyd is om ’n draai te maak. Ek kon my nuuskierigheid net nie meer beteul en stuur vir CJ ’n boodskap om te hoor hoe die ontmoeting afgeloop het. Ek kan sien my boodskap is gelees, maar dit vat ’n paar minute voordat hy antwoord. Ek stel hom gerus en sê ek is net baie nuuskierig en wil weet of hy haar gedoen het. Hy bevestig wat ek graag wil hoor – hulle het baie keer passievolle seks gehad, dat sy besonders lekker naai en dat hy hoop sy dit ook net so baie soos hy geniet het. Hy bedank my vir die geleentheid en ek vra of ek dalk in die toekoms by kan wees as hulle weer ontmoet. Hy bevestig dat hy al heelwat threesome ervarings gehad het en dat dit baie lekker sal wees om vir Lena voor my te naai. Toe Lena by my kantoor instap, sien ek haar wange glooi en sy lyk asemrowend mooi. Sy het haar rooi lipstiffie aan en ek het haar lanklaas so mooi en met so ’n groot selfvoldane glimlag gesien. Ek wil graag meer weet maar dis moeilik om by die werk te praat. Sy staan teen my en fluister saggies in my oor. Sy vertel my CJ was ongelooflik en dat hulle dit vir omtrent 2 ure lank in ’n hele paar verskillende posies gedoen het. Sy vertel my van die hotelkamer wat ’n uitsig oor die hele Johannesburg het en dat hulle dit voor die oop vensters kon doen. ’n Uitdaging wat sy natuurlik baie geniet met die moontlikheid dat iemand van buite jou kan sien terwyl jy besig is, was nogal altyd vir haar ’n groot turn-on. Ons gaan buite na haar kar en oppad soontoe vra ek of ek aan haar poesie mag vat, want na 2 ure se pret behoort sy mooi geswel te wees. Sy klim in die kar, draai dwars op die sitplek en sprei haar bene vir my sodat ek haar poesie kan voel. Ek maak die agterdeur van die kar oop sodat kollegas wat verby stap, nie kan sien wat ons doen nie. Dit maak my nog meer jags om ongesiens aan haar poesie te vat terwyl hulle enkele meters van ons verby stap. Haar geswelde lippies en klit is baie sensitief en sy straal van lekker kry. Ek geniet dit om haar so opgewek te sien en dit is vir my swaar om haar te laat gaan. Soos sy weg ry dink ek by myself dat ek darem baie graag ’n vlieg op daardie hotelkamer se muur sou wou wees. Ek is nuuskierig om alles te hoor, maar dit is eers later toe ons bed toe gaan dat sy kans kry om my meer van die oggend se gebeure te vertel. Sy vertel my in detail hoe CJ vir haar in die voorportaal gewag het en dat hulle dadelik geklik en na sy kamer is. Binne in die hotelkamer was die deur skaars toe of CJ begin haar soen en help haar om van haar denim romp, top en bra ontslae te raak. Hy het haar opgetel en op die kant van die bed laat lê. CJ het geen aangemoedig nodig en toe Lena haar bene sprei het hy soos blits ingespring en haar begin muff terwyl sy een vinger met haar klit begin speel. Na ’n intense speel sessie raak sy baie sensitief en om bietjie te ontspan vra sy om my net gou te bel. Hy maak geen beswaar en terwyl sy vinnig met my praat en gerus stel, trek hy sy hemp uit. Lena was egter meer voorbereid as wat ek gedink het en terwyl sy haar foon bêre haal sy Durex se 2 in 1 massage gel asook ’n 12 pak kondome uit haar handsak. Sy smeer van die masseer gel aan CJ en begin dit aflek terwyl sy die oortollige gel aan haar klit en poesie lippies smeer. Sonder seremonie, kniel hy voor haar en begin haar weer stadig te muff. Die posisie werk nie lekker en hy stoot haar agteroor tot op die bed. Sy lê naby aan die rand en hy kniel nogsteeds terwyl haar voete op sy bree skouers rus. Hy skuif stadig op en soen haar op die mond. Sy maak haar mond oop en sy tong begin die binnekant van haar mond ontdek. Haar tong ontmoet syne en sy begin met haar vingers sy belt los maak. Die jean zip is volgende en terwyl hulle bly soen help CJ haar om van sy jean en onderbroek ontslae te raak. Lena was naby en reg vir hom en gee vir hom die pak kondome om oop te maak. Hy haal een uit en gee dit vir haar. Sy skeur die kondoompakkie met bewende hande oop en wink hom nader. Terwyl sy op die rand van die bed sit en hy voor haar staan, rol sy versigtig die kondoom vir hom aan. Hy lê haar weer saggies neer en begin met sy voëlkop haar klit en binnekant van haar poesie lippies saggies masseer. Lena is goed jags en CJ kan sien daar is geen manier wat sy hom nou meer sal weier nie, maar vra tog haar toestemming voordat hy haar penetreer. Net voordat sy klimaks trek hy onverwags uit en begin haar weer te soen. Sy vra hom verbaas wat fout is en hoekom hy nou ophou. Hy sê sy moet ontspan daar is nog baie tyd en hy vat lank om te kom. Hy haal die kondoom af en begin weer rondom haar poesie met sy piel speel, maar sit dit nie in nie. Sy smeek, maar hy buk af en begin haar weer saggies lek en fokus met sy tong op haar klit. Hy bly haar so terg en met ’n nuwe kondoom aan spyker hy haar in verskillende posisies, maar elke keer as sy naby aan klimaks is trek hy uit. Sy is super jags, nat en geswel en hy tap vir haar ’n bad water in. Terwyl sy bad, gesels en soen hulle. Hy vra dat sy kniel. en klim agter haar in die bad in. Hy probeer haar doggie style naai, maar die bad is te klein en ongemaklik en omdat CJ nie baie lank is nie, sukkel hy om haar behoorlik te penetreer. Hulle laat vaar die idee en klim uit en droog af. Lena staan by die venster met net ’n handoek voor haar en bewonder die uitsig oor Johannesburg. CJ kom van agter en gee haar ’n sagte byt op haar boud. Sy skrik, gee ’n klein gilletjie en laat val die handoek. Hy omhels haar van agter met sy sterk arms en speel saggies met een hand op haar nippel en die ander op haar klit. Sy draai om en hulle begin weer passievol te soen. Hulle beweeg na die bed en CJ sit ’n nuwe kondoom aan. Hy begin haar weer muff en toe sy weer lekker nat is gaan lê hy bo-op haar terwyl hy homself met sy arms ondersteun. Sy piel is baie styf en hy vryf die kop stadig oor haar klit en binne lippies terwyl hy haar soen. Dan kreun sy effens toe hy dit insit en met ’n stadige ritme haar poesie begin pomp. Vinnig werk hy vir Lena op tot ’n groot orgasme en trek weer uit net voordat sy haar klimaks bereik. Sy fluister in sy oor dat hy die kondoom kan afhaal as hy wil. Hy kyk ’n oomblik stip in haar oë, so asof hy nie kan glo wat hy hoor nie. “Is jy seker” vra hy, net om te bevestig hy het reg gehoor. Sy sê “ek wil jou graag sonder ’n kondoom binne in my voel. Ek wil jou ordentlik voel en saam met jou kom”. Sonder om vir ’n tweede uitnodiging te wag, verwyder hy die kondoom. Hy staan langs die bed, skuif haar na die rant en sit sy naakte pielkop teen haar nat poesie. Hy kyk vir goedkeering na Lena en toe sy smekend na hom staar gly hy dit stadig in haar smekende poesie. Haar oë gaan toe van lekker kry en hy begin haar al vinniger naai. Lena is op die rand van haar grootste orgasme vir die dag en sy smeek hom om harder en vinniger te maak, want sy is naby. Sy druk haar onderlyf na bo terwyl haar rug krom trek in afwagting op die groot orgasme. Sy kom aan sy lyf agter hoe naby hy is en omdat sy bang is hy gaan weer op die laaste oomblik uitrek, sak sy haar onderlyf en hak haar bene om sy boude en smeek dat hy diep en hard binne in haar moet kom. Dit dryf hom oor die afgrond en met ’n kreun spuit hy sy dik warm kom so diep hy kan binne in haar. Sy voel hoe hy vir ’n oomblik verstyf en met die warmte van sy kom laat dit haar diep en met aanhoudend ruk bewegings saam met hom kom. Hy bly vir ’n rukkie nog styf en los sy piel diep binne in haar gebêre. Sy skaam hare druk tot teen haar klit terwyl sy kom rondom sy piel begin uit loop en op die vloer drip. Lena sug toe hy uitrek en haar poesie koud en leeg laat. Uitgeput van die oggend se speel lê hulle vir ’n ruk in mekaar se arms terwyl hy nog saggies met haar nippels speel. Die badwater is nou lou warm en Lena spring vinnig in om alles mooi skoon te was. Hulle trek aan en gaan na die hotel se dak waar hy vir Lena die swembad wys en hulle die uitsig in mekaar se arms bewonder. Hy neem haar terug na die kamer waar hy vir hulle koffie maak voordat sy moet ry... Ek is jags met al die detail en vra haar of sy dit weer sal doen. Sy terg my en sê die volgende afspraak is reeds vir September gemaak. Ek kan nie glo dat my preutse vrou skielik en so maklik in hierdie pragtige seks godin verander het nie. Ek voel soos die gelukkigste man têr wêreld en kan nie wag vir die volgende geleentheid nie. Ongelukkig het dinge egter kort daarna skeef geloop toe CJ se vrou vir Lena kontak en vertel dat sy ’n goedkoop slet is wat soos ’n hoer met getroude mans in ’n hotelkamer lol. In Lena se verdediging het CJ ons laat verstaan dat hy met toestemming alleen mag swing en dat hy en sy vrou ook gereeld saam na ’n plaaslike swingerklub gaan. Alles natuurlik ’n groot leun. Dit het Lena baie seer gemaak en sy het weer in haar dop begin gekruip. Sy is verneder en het skaam gekry dat iemand haar ’n goedkoop slet en hoer genoem het. CJ-hulle het ’n jaar later na die buiteland verhuis en ons het sedert dien nog nooit weer van hulle gehoor nie. Dit is nou wel al sewe jaar, maar sy verbied my om ooit weer van die geleentheid te praat en wil eerder vergeet dat dit ooit gebeur het. Dink egter sy het 'n kop skuif gemaak en sy het voorgestel dat ons na die lockdown weer iemand ontmoet waarmee ons vir 'n naweek kan wegbreek. Dit klink vir my baie belowend. Skuilname is in hierdie verhaal gebruik om mense se identiteit te beskerm.
Published 
Written by Seduce_Her

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments