Join the most popular community of South African swingers now
Login

LENA SE EERSTE THREESOME

"Masseering bewaarheid threesome fantasie"

16
6 Comments 6
1.6k Views 1.6k
3.0k words 3.0k words

Na 8 weke van baie hard werk en min slaap, sê ek vir Lena ek wil graag weer probeer om ’n masseering vir haar te reël. Sy stem gretig in en sê as ek iemand kan kry vir die opkomende naweek, kan ons dit verseker oorweeg, want haar rug en skouers het bietjie TLC nodig.

Ek plaas ’n advertensie op SH, maar die belangstelling is traag en die wat wel belangstel voldoen nie aan die vereistes nie. Ek is effe teleurgesteld en omdat ons reeds in die begin van Julie ’n soortgelyke reëling gemaak het met iemand wat toe heeltemal skeef uitgedraai het, is ek nou oorversigtig met wie ons ontmoet.

Ek gaan terug op my SH boodskappe en kry ’n nommer van iemand wat ons gekontak het toe ek in Maart ’n soortgelyke advertensie vir ’n masseering geplaas het. Ek gaan deur sy profiel en besluit hy voldoen aan die vereistes en stuur ’n boodskap na die nommer wat hy verskaf het. Vir 2 dae hoor ek niks en my moed is in my skoene, want die naweek is om die draai en ons tyd is beperk. Uiteindelik antwoord Andries en na paar boodskappe, besluit ek dat hy aanvaarbaar oor kom en met 2 Vouches op sy naam, glo ek hy is nie ’n kansvatter. Ek reël met hom dat ek eers die Vrydag finaal sal kan bevestig aangesien een van my projekte bietjie agter is en moontlik mag oorloop na die Saterdag. Hy sê dis nie ’n probleem en dat hy op kort kennisgewing beskikbaar is. Laat die Vrydag is my werk afgehandel en ek laat weet hom dat ons reg is vir die volgende dag, maar dat ons beide baie moeg is en dat ek die Saterdag oggend vir ons ’n plek sal bespreek en hom sal laat weet.

Saterdagoggend vroeg boek ek ’n kamer by ’n lodge naby Lanseria en laat weet Andries waar ons gaan ontmoet. Ek stel voor dat hy ons ongeveer 18:00 daar ontmoet sodat ek eers ’n kans kry om vir Lena te skeer voor die masseering.

Net na 16:00 boek ons in, maar die lodge is vervalle en lyk nie heeltemal 4 ster soos op hul webtuiste. Die beddegoed is egter skoon en netjies en die bed is lekker groot. Terwyl ek haar skeer soek sy vir ’n naby geleë restuarant en sy stel voor ons ontmoet Andries eerder daar as by die lodge se vervalle kroeg. Uit ’n vorige ondervinding het ons geleer om altyd vooraf in ’n publieke plek te ontmoet, sodat ons kan bepaal of sy hou van wat sy sien en of daar enige waarskuwingsligte flikker. Daar is in elke geval nie baie mense by die lodge en ons wil nie onnodig aandag trek. Terwyl sy op haar foon besig is neem ek ’n skelm foto van waar sy nog kaal op die bed lê.

Andries laat weet dat hy bietjie laat gaan wees nadat hy eers sy Ma op die plaas moes bystaan met ’n krisis. Ek laat weet hom dat ons nie haastig is en ek stuur vir hom die skelm foto as motiveering. Ons maak klaar en vertrek na die restuarant. Daar gekom stuur ek vir Andries ’n pin location en hy laat weet dat hy later gaan wees as wat hy verwag het. Ek stel hom gerus en sê ons sal wag. Ek bestel van die plaaslike ‘craft’ bier en vir Lena ’n ys tee. Andries hou my op hoogte soos hy vorder en ons besluit om pizza’s te bestel vir aandete. Ons is net klaar geeët toe Andries opdaag. Ek bestel vir hom ’n bier en ons kuier lekker en gesels or alles en nog meer, maar oor die masseering en die aand se verwagting word daar niks gerep nie.

Ek maak verskoning en gaan badkamer toe. Ek wil hom en Lena kans gee om alleen te gesels en mekaar verder op te som. Ek gee hulle so 10 minute voordat ek terug gaan tafel toe. Na ’n halfuur moet Lena badkamer toe en ons bespreek haar terwyl sy weg is. Hy sê sy is ongelooflik beeldskoon en dat hy regtig nie sal omgee as sy hom meer sal toelaat as net die masseering nie.

Nadat ek die rekenig betaal het, kuier ons nog so rukkie. Voordat ons vertrek gaan Andries badkamer toe en ons kry gou ’n kans om te gesels. Sy sê sy tevrede, maar dat dit net ’n masseering sal wees en niks meer nie. Ek sê dis reg en dat daar geen druk is vir meer en wat ookal gebeur is reg met my.

Andries volg ons met sy motor en by die lodge maak sekuriteit die hek oop en Andries ry saam in sonder enige vrae. Lena gaan na ontvangs om vir ekstra glase en handoeke te vra, terwyl ek en Andries solank na die kamer stap. Ek sê hom van haar voorneme om net die masseering te doen en hy sê ek hoef nie bekommerd te wees, want hy kom met geen verwagting nie en net die masseering is reg met hom.

In die kamer haal hy gou die masseerolie uit en laat my daaraan ruik voordat hy dit by die verwarmer in die kamer sit om warm te word. Ek herken die reuk van Ylang Ylang en weet dit is die regte olie kombinasie vir ’n sensuële masseering. Ek gooi ’n glas koeldrank in terwyl ons vir Lena wag. Met haar terug in die kamer is dit aanvanklik ongemaklik en is ek onseker hoe om dinge te benader. Lena gaan egter badkamer toe en terwyl sy met ons bly gesels, maak sy haar voete skoon. Sy is baie gesteld op haar voorkoms en veral haar hande en voete moet skoon wees voor ’n masseering. Terwyl sy daarmee besig is, begin Andries ontklee en ek raak effens ongemaklik want ek is onseker hoe Lena daaroor sal voel as sy terug kom in die kamer en hy is net in sy onderbroek.

Terug in die kamer is sy egter heel op haar gemak en kom na my en lig haar arms sodat ek haar top kan uit trek. Ek sit dit op die stoel neer terwyl sy omdraai sodat ek haar bra kan los maak. Ek is effens op my senuwees en sukkel met die knippies. Lena spot met my en net voordat sy my daarmee wil help spring die knippies los en ontbloot sy haar pragtige borste aan ons.

Sy gaan sit op die bed se rant, trek self haar Jean en panty uit, draai om en gaan lê dwars oor die bed met haar gesig in een van die wit kussings op die bed. Andries stap nader en gesels saggies met haar en sê as sy aan die slaap raak is dit ook reg en hoef sy nie skuldig te voel. Hy vra om haar hand uit te hou en gooi paar druppels van die olie in haar hand en sê sy moet dit bietjie vryf en daaraan ruik. Daarna begin hy saggies haar hande masseer en na ’n minuut of twee vra hy of sy sal omgee as daar van die olie in haar hare kom. Sy sê nee en hy begin haar kop saggies met net sy vingers masseer. Dit doen hy vir ’n hele paar minute terwyl Lena se een hand op sy bobeen rus.

Ek neem ondertussen fotos, maar Lena is onbewus en geniet die aandag wat Andries bied. Sy hande beweeg liggies oor haar rug en hy lewer kommentaar oor hoe mooi haar hande en vel is. Hy skuif om na die ander kant van die bed en begin haar voete en toe haar bene masseer. Weereens lewer hy kommentaar oor hoe mooi haar voete is en hoe goed hul versorg is. Hy werk sy hande al verder teen haar been op, maar op geen stadium raak hy aan haar poesie. Sy maak haar oë oop en sien my staan met my foon in my hand. Sy wink my met haar hande nader en ek gaan sit langs die bed en hou haar hand vir ’n paar minute vas voordat ek opstaan ek nog ’n paar fotos neem.

Hy neem nog olie terwyl hy haar bene saggies met syne oop forseer tot hy tussen haar bene sit en begin haar boude en rug te masseer. Hy werk sy hande teen haar sye af en raak so nou en dan aan die kant van haar borste. Hy begin sy hande onder haar lyf in druk en ek vermoed hy is besig om haar borste saggies te vryf. Sonder dat hy iets hoef te doen, draai Lena op haar rug. Nou is haar poesie en borste tenvolle ontbloot vir hom om te aanskou. Hy bly professioneel en masseer haar maag, arms en sye. Hy skuif nog nader met sy onderbroek nou baie naby aan haar poesie. Sy tel haar bene effens op en hak dit oor syne. Hy begin haar nek en dan weer haar arms masseer. Uiteindelik begin hy haar borste masseer en ek neem nog ’n paar fotos. Dis ongelooflik om te sien hoe hy haar borste in sy hande neem en ek voel hoe my stingel teen my onderbroek beur.

Twee lekker kry kreune ontsnap Andriese se lippe en ek besef hy is baie opgewerk en kan myself net indink hoeveel wilskrag dit neem om homself in te hou. Hy leun oor Lena en sy mond is nou so naby aan haar nippels, dat ek wonder of hy hulle tussen sy lippe gaan neem.

Ek verander van posisie en staan reg agter Andries en neem ’n foto van haar poesie tussen sy bene deur. Andries se asemhaling is nou diep en ek kan hoor aan die geluide wat hy maak, dat hy al meer en meer opgewerk raak.

Ek verskuif weer sodat ek Lena van die kant af kan sien terwyl hy nou sy voorarms gebruik om aan die kante van haar borste te masseer.

Lena se heupe begin onwillekeurig op en af beweeg. Ek hoor sy begin klein fyn geluidjies van plesier maak en besef sy is net so jags soos Andries. Hy antwoord haar plesier geluidjies met sy eie dieper kreune. Sy draai haar kop in my rigting en wink my nader. Ek is effens skepties, want Lena het op meer as een geleentheid gesê dat ’n threesome haar walg en dat dit glad nie iets is waarin sy belangstel. Ek stribbel egter nie tee nie en gaan sit naby haar kop op die rant van die bed. Sy trek my nader en begin my baie passievol soen. Ek is verbaas maar geniet dit en soen haar met oorgawe terug. Op ’n stadium begin ek haar nek soen en toe ek naby aan haar oor is fluister vra ek saggies, of sy dink dit sal ’n goeie idee wees vir Andries om sy onderbroek uit trek. Sy fluister terug en sê dis reg as hy wil. My hart klop in my keel. Hierdie is die begin van iets waaroor ek al baie jare gedroom en gehoop het. Ek weet ons is nog nie daar nie, maar haar jagse geluide laat my glo dat iets wonderliks besig is om te gebeur. Ek kyk na Andries, maar hy is so besig om haar borste te bewonder dat ek driekeer sy naam moet sê voordat hy registreer dat ek met hom praat. Ek vra hom of hy sy onderbroek wil uit trek.

Hy knik sy kop en terwyl hy steeds haar lippies en klit vryf, begin hy met die ander hand sy onderbroek uittrek. Ek is gefasineerd toe ek vir die eerste keer sy piel sien. Dit is heelwat korter as wat ek verwag het, maar dit lyk effens dikker as myne. Ek waardeer die feit dat die hare nog kort is, ’n aanduiding dat hy homself versorg en gereeld skeer. Ek kyk terug na Lena en soen haar terwyl hy verder met sy vingers rondom haar klit en lippies bly speel. Ek kyk weer om na Andries om te sien waarmee hy besig is. Met sy onderbroek uit is hy weer terug tussen Lena se bene met sy piel se kop net ’n sentimeter van haar ingang. Ek kyk terug na haar en vra of sy ’n kondoom saam gebring het. Sy skud haar kop en sê nee. Ek sê haar ek het een en of ek dit vir hom moet gee. Sy sê dis reg. Nou klop my hart eers in my keel. As sy bereid is dat hy ’n kondoom aansit, is dit basies ’n aanduiding dat sy gereed is vir ’n “happy ending”.

Ek maak so gou ek kan en haal ’n kondoom uit die badsakkie op die tafel, skeur die pakkie oop, gooi die lee pakkie op die tafel en sit die kondoom voor Andries op Lena se maag neer. Sonder dat ek iets hoef te sê, verstaan hy die versoek en ek begin weer vir Lena te soen. Na ’n minuut kom ek agter haar mond wil nie meer saam werk nie en dat sy intens lekker kry. Ek breek weg van haar soen en kyk terug na waar Andries afwisselend besig is om met sy vingers en dan sy pielkop haar klit te terg. Ek sien hy is slap en dat daar kom binne in die kondoom is. Ek besef ek het alles gemis en dat haar mond se onvermoë om verder te kon soen te doen het met dit.

Met sy piel in sy hand gebruik hy die die punt van sy pielkop om teen haar klit en lippies te slaan en dit begin weer effens styf word. Die kom is nou in die punte versamel en hy maak gereed om haar weer te penetreer. Ek sê vir Lena ek wil graag sien as hy dit insit. Sy sê dis reg en ek gryp my foon op die bedkassie en neem vinnig ’n paar fotos terwyl hy met sy pielkop naby die ingang van haar pragtige nat poesie wag. Sy is baie nat, maar ek kan ongelukkig nie sien toe hy haar penetreer. Haar snak na asem toe hy ingly was egter hoorbaar. Ek probeer ’n video maak, maar vergeet om die opneem knoppie te druk. Andries beweeg nie vreeslik in en uit en sit net met sy semi binne in haar, terwyl hy saggies verder oor haar borste en nippels streel. Ek verskuif posisie en kan nou sien hoe sy balle teen haar boude druk. Ek neem ’n vinnige foto en die keer onthou ek van die opneem knoppie. Ek neem ’n 2 minute video waarin Andries verder met haar klit en lippies speel en ons sien hoe sy nog ’n paar keer met sulke stuiptrekkings orgasme op orgasme beleef.

Sonder om na my te kyk, wink Lena my nader. Sy fluister dat ek my klere moet uit trek. Ek maak so vinnig ek kan en gaan sit langs haar. Sy begin met my speel terwyl Andries verder op haar klit en lippies konsentreer. Sy trek aan my arm en ek weet uit jare se ondervinding, sy wil hê ek moet haar NOU spyker. Andries is bedagsaam en maak vir my plek. Ek gaan lê tussen haar bene met my stingel teen haar ingang. Sy trek haar bene effens op en toe ek haar penetreer gee sy ’n kreun en kom weer ’n keer. Ek bly haar ritmies pomp en probeer solank as moontlik uithou. Ek stop so tussen deur en begin dan weer. Ondertussen lê Andries langs ons en kyk hoe ek haar weer en weer laat kom. Hy vat saggies aan haar nek en oor en verskuif dan sy aandag na haar naaste nippel terwyl ek haar ritmies bly pomp. Lena kom weer en die keer kan ek nie meer terug hou en voel hoe dit opwel en my stingel haar vol van my saad skiet. Ek bly haar vir nog ’n rukkie pomp en trek dan my stingel versigtig uit.

My vingers vind haar nou baie nat poesie en ek vinger haar vir nog ’n paar minute terwyl Andries haar borste ligies streel. Sy begin haar boude optel van lekker kry en kom nog twee keer. Sy sit haar hand op myne en besef sy het vir eers genoeg gehad. Ek staan op en gaan was my hande. Terug op die bed begin ons te gesels en Andries merk op hoe moeilik dit vir sommige mense is om te verstaan dat mens kan lekker kry deur te ervaar hoe iemand anders lekker kry.

Ons praat vir nog ’n uur, maar ek kan sien Lena is baie moeg en haar oë is toe terwyl ons gesels. Sy het ondertussen onder die duvet ingeklim en kort voor lank is sy in droomland. Ek en Andries gesels nog ’n rukkie alleen en na paar minute is Lena weer deel van die gesprek. Ek probeer kyk of ons nog ’n tweede rondte kan doen, maar sy is net te moeg en sien nie kans daarvoor nie. Andries sien ons gaan nêrens verder met haar kom en sê hy gaan aantrek en gaan sodat ons alleen kan wees.

Aanvanklik het Lena nie veel te sê gehad en ek moes my inhou om nie teveel uit te vra. Na 3 weke kom Lena na my en vra wanneer kan ons weer ontmoet. Ek noem dat Andries vir besigheid uitstedig gaan wees, maar dat ek met hom kontak sal maak. Ek laat weet hom dat Lena weer wil kuier en nog ’n masseering wil hê. Hy laat weet die datum wat hom pas en ek sê vir Lena wanneer hy beskikbaar is. Voordat ek my oë kan uitvee en tot my groot verbasing bespreek Lena daar en dan vir ons ’n plek vir volgende speel sessie.

Hierdie eerste threesome kon nie veel beter verloop het nie en my fantasie is bewaarheid, maar my behoefte is nog ver van bevredig. Ons kan nie wag om Andries binnekort weer te ontmoet en hopelik sal ons beide meer geleentheid kry om Lena te spyker.

Published 
Written by Seduce_Her

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments