Join the most popular community of South African swingers now
Login

Lena saam met my en Andries

"’n Wonderlike naweek van fantasië wat bewaarheid word"

26
8 Comments 8
2.3k Views 2.3k
3.9k words 3.9k words

Lena het my vooraf gesê ons sal weet wanneer sy gereed is en dat daar ’n teken sal wees. Ons kuier al heeldag in afwagting buite by die swembad, maar toe ons in die eenheid instap nadat dit begin reën het, sien ek dat sy by haar laptop vroetel. Ek skakel die TV af en sy begin deur ’n koordlose luidspreker haar musiek speel wat sy spesiaal vir hierdie geleentheid aanmekaar gesit het. Terwyl ons gesels oor musiek sien ek sy begin haar oorbelle uithaal en toe sy daarmee kamer toe stap gee ek haar ’n paar oomblikke voordat ek volg. Soos ek by Andries verby loop, fluister ek vir hom dat ek hoop ons nou sal kan begin speel. Terwyl sy in die badkamer is, neem ek vinnig ’n kondoom uit die oornagtas en plaas dit in my kortbroek se sak.

Waar ek op die bank in die sitkamer stelling in neem, kan ek in die kort gang die hoofslaapkamer dophou. Sy kom verleidelik uit die kamer aangestap na waar ek en Andries in die sitkamer op die bank sit en wag, haar skoene het sy reeds in die kamer uitgetrek.

Sy kom sit wydsbeen op my skoot en begin my passievol soen. Ek sien uit die hoek van my oog hoe Andries opstaan, sy hemp uitrek en agter haar in beweeg. My hande beweeg onder haar top in terwyl ons soen en my hart klop in my keel toe ek haar bra se knippies vind en dit los knip.

Sy tel haar arms op en ek trek haar top en bra uit terwyl sy op my skoot bly sit. Ek kyk af en sien hoe Andries se vingers reeds haar nippels gevind het en saggies met dit speel. Ons begin weer soen terwyl my hande liggies oor haar rug vryf. Elke nou en dan voel ek aan haar borste waar Andries se vingers nogsteeds saggies oor dit streel. Ek probeer haar broek los maak, maar sy keer en soen my verder. Haar soene is passievol en verleidelik en sy kreun saggies toe Andries bietjie harder aan haar nipples vat. Ek probeer weer my hand in haar broek kry, maar sy keer weer. “Jy is te haastig” fluister sy in my oor. Ek soen haar vir ’n paar minute met oorgawe terwyl ons tonge mekaar vind. My hande beweeg oor haar borste en ek besef Andries se een hand is nie meer op haar nippel nie. Ek breek vir ’n oomblik ons lippe van mekaar en sien Andries se een hand is bo in haar broek, maar haar posisie op my skoot belemmer sy toegang na haar opening. Ek probeer weer om haar broek se knoop los te maak en die keer stribel sy nie tee en toe dit los is, staan sy op sodat Andries haar broek en panty kan verwyder. Terwyl ons bly soen tel sy haar voete op sodat hy dit weg kan vat. Nou gebukkend voor Andries is sy toeganklik vir hom. My sig word belemmer maar in my verbeelding kan ek net indink waarmee sy vingers besig is. Lena se mond raak effens lam en bevestig wat ek vermoed. Ek voel haar een hand verdwyn van waar dit op my bobeen gerus het en sy begin met haarself speel. Die volgende oomblik verbreek Lena ons soen, druk my op my kop na onder tussen haar bene. Aanvanklik dink ek sy wil hê ek moet haar muff, maar sy fluister vir my ek moet kyk, hy gaan haar nou penetreer. Ek is effens onkant gevang, die kondoom is nog in my broeksak en ek wonder of sy moontlik self vir hom een aangegee het. Ek gaan lê onder tussen hul bene en kyk op, maar as gevolg van die bewolkte dag is dit donker in die vertrek en ek spartel vir ’n oomblik ongemaklik om my foon van die koffie tafel af nader te trek. Ek sit die foon se flitsliggie aan en sien dat Andries sy broek net effens afgetrek het en reeds besig is om haar ritmies met sy staaf te pomp. Groot is my verbasing toe ek sien dat hy dit bloots doen. Hierdie is een van my grootste fantasië wat reg voor my oë bewaarheid word. Dis te donker in die vertrek om ’n video te maak en die flitsliggie bly afgaan as ek die video opsie probeer. Ek neem ’n paar fotos met die flitslig wat alles mooi verlig terwyl my eie staaf teen my broek se rek begin beur.

Lena leun met haar arms op die bank en kreun van lekker kry terwyl Andries haar van agter bly pomp. Sy staaf is dik, baie styf en duidelike uitgehonger. Haar klit is mooi ontbloot, maar toe ek daaraan raak, keer sy dadelik en ek besef sy is nou baie sensitief en opgewerk. Ek hou dop hoe Andries se staaf in en uit haar beweeg en die “sloesh” geluid verklap hoe nat sy is. Op ’n stadium glip dit heeltemal uit en kan ek sien hoe glinster sy naakte pielkop met haar sous in die selfoon se liggie. Hy neem dit in sy hand en kry dit weer op koers na haar, nou baie nat en glad geskeerder opening. Sy kreun saggies toe hy dit weer terug sit en verder pomp. Haar geluide van lekker kry raak meer intens tot sy haar eerste orgasme vir die dag bereik.

Hy trek sy staaf uit en met ’n dringendheid wat drup van lus, sê sy “kom saam” terwyl sy my aan die hand na die hoofslaapkamer neem. Sy trek die duvet weg en gaan lê naby aan die rant van die dubbel bed met ’n kussing onder haar kop. Sy sprei haar bene en terwyl sy vir my kyk, vind my tong haar klit. Ek kan die opwinding in haar klam poesie voel terwyl my tong sagte draaie om haar nat klit maak. Die reuk van seks en die nuwe geur by haar poesie is oorweldigend lekker. Die gebruis van my bloed deur my ore maak my doof en lighoofdig. Ek word meegevoer en ervaar ’n gevoel waarvan ek al jare droom. Ek is hopeloos te jags en styf en oomblikke later lê my broek op die grond en is my staaf se kop teen haar nat ingang. Sonder moeite rek my kop haar sappige poesie lippies oop en verdwyn my hele 17cm staaf in haar. Ek begin haar met mening te pomp terwyl Andries, nou sonder enige klere, langs die bed staan en kyk. Toe hy op die bed langs ons kom lê, gee die bed ’n kraak en vir ’n oomblik is ek bekommerd dat ons die bed gebreek het, maar ek hou aan om haar te pomp terwyl Andries saggies oor haar borste vryf.

Ek kan nie langer uithou en spuit haar vol van my saad. Toe ek uittrek verskuif sy effens na die middel van die bed waar Andries dadelik tussen haar bene stelling in neem. Hy sprei haar bene effens weier, sit bietjie speeksel op sy vingers, vryf dit oor sy pielkop tik dit so paar keer teen haar klit voordat sy skag sonder enige moeite tot baie diep binne in haar verdwyn. Hy pomp haar so paar keer en tel toe haar bene tot op sy skouers. Ek sien hoe my kom saam met haar nattigheid met elke pomp van sy staaf begin uitloop en op die wit laken drip. Hy buig haar verder as wat ek dink gemaklik is, maar haar “O ja!” en “aaaahhhhmmm” stel my gerus. Hy spyker haar baie hard en met elke stoot verdwyn sy hele lengte van sy dik skag in haar poesie en klap sy balsak teen haar boude. Die aksie en klanke van hulle twee saam is betowerend en kort voor lank is ek weer baie styf. Ek neem die aksie op my foon op, maar die lig is swak en ek probeer die bedliggie aanskakel vir bietjie meer lig. Dit is egter beurtkrag en ek moet maar aanhou opneem in die swak lig. Andries begin hyg van die inspanning en na ongeveer vyf minute vra hy haar of sy al moeg is terwyl hy asem skep. Sy skag is nou stil maar lekker diep in haar pragtige poesie gebêre. Haar antwoord is onduidelik van waar ek die aksie van hul voete se kant af dophou, maar word gevolg deur ’n verleë laggie. Ek lei af sy is nog reg en dat sy nie wil hê hy moet nou al ophou nie. Hy begin haar weer stadig, ritmies pomp en sy begin kreun van lekker kry. Hy trek nie sy staaf ver uit nie en gebruik eerder die bed se matras om Lena te “ry”. Na ongeveer ’n minuut kan ons hoor hoe sy naby aan ’n lekker groot orgasme begin kom en Andries verskuif se voete tot hulle teen mekaar is en begin haar weer met mening te pomp terwyl dit lyk asof hy push-ups doen. Na nog ’n minuut is dit duidelik aan haar uitroepe dat sy haar klimaks bereik. Sy raak gou stil terwyl Andries stadiger begin pomp totdat hy heeltemal stil en baie diep met sy balle teen haar boude lê. Die aksie het my super jags en toe Andries uitrek en langs haar gaan lê, sit ek die foon neer en neem weer stelling tussen haar bene in.

My pielkop sprei haar lippies sonder moeite en ek penetreer haar vir ’n tweede keer, terwyl Andries uitasem maar met ’n groot glimlag ons aksie lê en dophou. Hy vryf en speel met homself en ek is verbaas dat hy nog styf is na al die harde spyker. Kort voor lank ruk Lena se hele lyf en sien ek hoe haar oë terug rol toe sy vir die soveelste keer klimaks. Dit laat my balsak saam trek en ek voel hoe die kom in my staaf op beweeg en terwyl ek baie diep binne in haar is, spuit ek haar vir ’n tweede keer vol van my saad. Andries laat nie op hom wag nie en toe ek uitrek en badkamer toe gaan om skoon te maak, skuif hy Lena effens reg, neem stelling tussen haar bene in en sonder huiwering begin hy haar verder te spyker. Terug in die kamer probeer ek weer ’n video maak en na ’n paar minute sê sy “hier kom ’n groot ene” en sy kom nog ’n keer. Andries stop egter nie en hou aan om haar ritmies te pomp. Ek het hom vooraf gesê dat sy van lang en harde seks hou en hierdie keer stel hy ons nie teleur nie. Na so paar minute gee Andries ’n diep kreun en ek verbeel my ek kan sien hoe sy balsak saam trek en hy vir die eerste keer sonder ’n kondoom binne in Lena sy saad stort. Hy trek stadig uit, gaan lê uitgeput langs Lena op die bed en ons begin weer gesels. Die bed se kraak van vroeër word bespreek en ondersoek word ingestel, maar gelukkig is alle pote nog in plek en is die bed nog heel.

Lena sê sy is honger, maar dat sy net eers gou in die bad wil spring voordat ons uitgaan vir aandete. Terwyl sy in die bad is, stort Andries gou en maak ons klaar vir aandete. Lena trek ’n kort blou rokkie met ’n wit blom motief aan en ons ry na ’n Italiaanse restuarant net om die draai van waar ons oornag.

Tweede sessie

Ons eet, kuier en gesels lekker en dit is bykans 22:00 toe ons terugkeer na ons akkommodasie. Lena gaan badkamer toe en na ’n paar minute sluit sy kaalvoet by ons in die sitkamer aan. Sy maak ’n verstelling op haar Laptop se “playlist” en verstel die volume tot sagte agtergrond musiek. Sy kom lê met haar kop op my skoot, haar bene in Andries se rigting waar hy op die kort kant van die “L-bank” stelling ingeneem het.

Dit neem hom nie lank om saggies aan haar voete en bene te vryf terwyl ons verder gesels. Sy hand beweeg al verder teen haar been op en toe dit by haar knie kom, sprei sy haar bene effens sodat sy hande ongehinderd hoër kan beweeg. Beide van hulle se lus drip en kort voor lank tel Lena haar boude op sodat hy haar panty kan verwyder. Teen hierdie tyd het die geselsies opgehou en is dit net die agtergrond musiek wat hoorbaar is. Ek kyk met genot hoe Andries haar kort rokkie op skuif en met sy vingers oor haar lippies begin streel. Andries se klere verdwyn soos mis voor die son en ek sien hoe hy homself tussen haar bene posisioneer. Ek neem gou ’n foto voordat ek die foon oorskakel na die video opsie. Sy sprei haar bene verder terwyl hy met sy pielkop tussen haar lippies begin speel. Die sagte geluid wat haar nat poesie maak soos hy sy pielkop tussen deur haar lippies beweeg is nou hoorbaar en maak my super lus. Ek kyk af na waar haar kop op my skoot lê. Haar oë is toe, haar gesig strak met haar lippe op mekaar gepers. Haar lyf ruk effens toe hy die kop van sy staaf teen haar klit vryf en sy maak onwillekeurig haar bene effens weier oop. Sy pielkop vertoef ’n oomblik by haar ingang voordat dit dan heeltemal in haar verdwyn. Hy begin haar ritmies pomp terwyl sy nogsteeds met haar kop op my skoot lê. Sy begin dadelik sagte geluidjies van lekker kry maak. Ek is nuuskierig en wil graag meer sien, so ek wikkel myself onder haar kop uit en sit vir haar ’n kussing neer. Nou langs hulle, kan ek sien Andries se linker been rus op die bank en met sy regter been staan hy op die teël vloer terwyl hy Lena penetreer. Na ’n paar stote tel hy egter haar bene op, gaan staan met beide voete op die grond, buig haar bene en nou met beter toegang, stoot hy sy staaf met mening al die pad in en sy balsak maak ’n sagte klap teen haar boude soos hy in en uit beweeg. Lena se rok het verder opgeskuif en haar naakte rug en boude maak suig geluidjies soos dit ritmies met die bank kontak maak. Lena bereik vinnig haar eerste klimaks en toe Andries vir ’n oomblik uitrek vra sy dat ons eerder na die bed in die hoofslaapkamer beweeg, want die bank is net te ongemaklik vir haar.

Lena gaan staan hande viervoet op die bed, met haar bene gesprei terwyl Andries agter haar stelling in neem. Hy gebruik sy hand om met sy staaf tussen haar lippies te speel. Hy word egter nie weer styf en gaan lê langs Lena terwyl hy haar klit en lippies met sy vingers masseer. Ek neem ’n klein bietjie olie wat op die bedkasie staan en begin Lena se skouers masseer en vryf. Kort voor lank gaan haal Andries van sy masseer olie en met Lena nou dwars oor die bed, begin hy Lena se rug en skouers te masseer terwyl ons lekker gesels.

Andries is weer lekker styf en ek skuif so effens sodat hy Lena se bene kan sprei. Sy besef wat besig is om te gebeur en druk sonder teestribbel haar boude opwaarts om hom beter toegang tot haar ingang te verleen. Hy begin haar pomp met sy hande op haar boude terwyl sy met haar kop tussen haar voorarms op die bed lê en haar lyf saam met sy ritmiese stote beweeg. Haar geluide van lekker kry word effens gedemp in dié posisie, maar wat ek hoor en sien maak my super jags.

Na so paar minute is hy moeg en uitasem. Toe hy uitrek, draai Lena om en gaan lê op haar rug. Sy wink my nader en ek neem tussen haar bene stelling in. Dit is vir my opvallend hoe nat sy bly. Terwyl ek haar spyker, speel Andries saggies met haar nippels. Lena maak nogsteeds geluide van lekker kry en ek kan sien sy is naby aan ’n volgende orgasme. Andries is weer styf en aangesien ek self al moeg gespyker is, maak ek vir hom plek. Hy gaan lê tussen haar bene en toe hy sy dik staaf in haar nat poesie sit, kom sy amper onmiddelik. Hy bly haar spyker en haar geluide van lekker kry bereik ’n hoogtepunt. Op hierdie stadium is ek weer baie jags en terwyl ek met myself speel, voel ek hoe my saad opstoot. Ek kan dit nie keer nie en hou my hand voor my pielkop om die dik wit vloeistof te stop voordat dit op die vloerteëls beland. Terwyl ek my self skoonmaak in die badkamer, kan ek hoor hoe Andries haar nogteeds bly spyker. Die kopstuk kap nou ritmies teen die muur en ek wonder of iemand aan die anderkant van die muur is van die eenheid is. Andries kreun van die inspanning, en toe sy kreune ’n hoogte punt bereik, spuit hy sy saad diep in haar. Andries gaan lê op sy rug terwyl Lena opstaan en badkamer toe gaan om skoon te maak.

Ek gaan lê op die bed en toe Lena terugkeer gaan lê sy tussen ons. Dit is warm in die kamer en ons skuif die duvet na die punt van die bed. So raak ons al drie kaal op die bed aan die slaap terwyl die agtergond musiek wat nogsteeds in die sitkamer speel...

Middernag sessie

Ek word net na 01:30 wakker. Lena is nie meer langs my en toe ek in die kamer rondkyk is Andries ook weg. Ek hoor stemme en sien hoe Andries kaal in die gang staan en vermoedelik met Lena in die kombuis gesels. Hulle het dors geraak en iets gaan kry om te drink. Hulle kom terug kamer toe en kom lê weer op die bed. Lena lê op haar maag langs my en hou my hand vas. Andries lê op sy sy met sy hand op haar bobeen. Die reën het opgeklaar en die helder maan maak dit moontlik om te kan sien waarmee hy besig is. Sy hand vind haar lippies en hy speel vir ’n wyle met sy vingers. Die geluid wat dit maak verklap hoe nat sy is en Andries het dit ook besef. Sy draai effens op haar sy en begin my soen terwyl hy haar een been effens op. Hy verskuif sy onderlyf en alhoewel ek nou niks kan sien nie, vertel die bed se skommel en Lena wat effens teen my beur, dat hy besig is om haar te spyker. Die ritme van die bed is soms rukkerig, soos hy haar hard en met mening penetreer. Na so paar minute raak dit weer rustig en neem ek aan dat hy haar weer vol saad gespuit het. Daar word nie juis gepraat nie en kort voor lank is almal in droomland met Lena in die middel. Ek vermoed dit is rondom 03:00. Ek kry nou effens koud, maar ek sien Andries het die duvet gegaps en Lena lê gedeeltelik saam met hom onder dit. Ek staan saggies op en gaan badkamer toe. In die maanlig sien ek dat Lena in Andries se arm lê en dat hul gesigte naby aanmekaar is. Ek gaan haal ’n duvet in die spaarkamer en gaan lê lepel met Lena my hand op haar bors. Vir die eerste keer die aand gaan ek in ’n diep slaap in.

Oggend sessie

Dit is rondom 06:00 toe ek wakker word. Ek lê rustig en luister hoe die voëls buite die kamer venster gesels. Ek staan saggies op en gaan badkamer toe. Toe ek terug kom in die kamer is die ander twee ook wakker. Andries is besig om saggies oor Lena se lyf te vryf.

Ek vra of hulle koffie wil hê en gaan kombuis toe. Daar is net vier bekers, so ek begin die vorige aand sin te was. Ek is amper klaar toe Andries in kom en my help om die koffie te maak. Ons gaan terug kamer toe waar Lena nogsteeds kaal op die bed vir ons lê en wag.

Na die koffie raak die gesels weer min terwyl Andries saggies oor Lena se lyf vryf. Sy gaan lê op haar rug, ’n uitnodiging wat Andries nie laat verby gaan. Hy is alreeds baie styf en met die sonlig wat deur die wit gordyne skyn, kan ek vir die eerste keer ’n behoorlike video maak. Hy lê tussen haar bene en sonder huiwering druk hy sy staaf in haar opening totdat dit heeltemal verdwyn. Na ’n paar pompe van sy stywe staaf, sien ek hoe Lena se natigheid saam met sy staaf uitkom en met elke pomp meer en meer word. Binne ’n paar stote is sy staaf vol van haar sous en begin dit teen haar gleuf afloop voordat dit op die beddegoed drip. Die reuk van seks, die sigbaarheid van Lena se sous saam met die geluid wat Andries se staaf en balle maak elke keer as hy in en uit gaan en haar kreune van lekker kry maak my super jags. Na paar minute van harde seks begin hy rond kyk en smeek vir ondersteuning. Ek is self baie jags terwyl ek hul aksie van die voetkant van die bed verfilm. Andries trek uit en ek neem sy plek in terwyl hy na die badkamer gaan. Ek voel haar sagte lippe is dik geswel toe dit om my staaf sluit en is verbaas oor hoe nat sy is. Sy is effens gerek aangsien Andries effens dikker as ek is en ek spyker haar met mening. Met sy terugkeer langs die bed, kan ek sien hy is nog styf. Hy gaan lê langs ons op die bed en streel saggies met sy vingers oor Lena se lyf terwyl sy ander hand met sy staaf speel. Ek voel Lena om my staaf verstyf en terwyl sy saggies ruk soos ’n orgasme oor haar liggaam spoel, voel ek my saad opwemel en spuit haar baie diep vol van dit.

Lena besef Andries is nog styf en wink hom nader. Ek kan dit amper nie glo dat sy vir nog kan sien nie. Andries laat egter nie op hom wag nie en toe sy gemaklik is stoot hy haar verder.Ek gaan maak my skoon en terug in die kamer begroet ’n onweerstaanbare gesig my. Lena is behoorlik nat en my kom van vroeër en haar natigheid loop uit haar soos Andries haar pomp. Ek kom agter dat haar kreune effens gedemp is en verskuif my posisie net om te sien hoe Andries amper bo op haar lê terwyl haar bors liggies op en af teen sy bors en arms bons met elke stoot van sy heupe. Die onmiskenbare geluid van wanneer lippe mekaar ontmoet verklaar waarom die kreune gedemp is, maar die soene word gou onderbreek toe Andries met erns begin pomp en kort voor lank bereik hul kreune ’n hoogtepunt toe hy haar vol kom spuit. Hy gaan lê vir ’n oomblik langs haar terwyl hul asem skep en ons begin gesels. Lena staan op en gaan badkamer toe om na haar baie sensitiewe poesie om te sien. Dis bykans 09:00 toe ons begin klaar maak en op pak.

Dis ’n moeilike totsiens, maar dit sou nie ’n lang wag wees voordat ons weer ontmoet. Dis egter ’n storie vir ’n volgende geleentheid...

Published 
Written by Seduce_Her

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments