Join the most popular community of South African swingers now
Login

LENA SE EERSTE EROTIESE MASSEERING

"Lena se eerste ervaring met ’n masseur"

15
5 Comments 5
2.9k Views 2.9k
1.6k words 1.6k words
Lena is goed bedeeld, effens mollig met ’n baie mooi, oop en vriendelike gesig. Haar oë is hazelnut en spreek meestal net van vriendelikheid. Sy kom uit ’n goeie huis en is ’n goeie ma vir ons 3 seuns. Defnitief nie die tipe vrou wat met enige man sal flirt of in kroeë uithang nie. Inteendeel is sy baie stil en selfbewus, want na die drie swangerskappe is haar figuur nog nooit weer dieselfde gewees. Met die kinders wat ’n hand vol raak en ’n eenman besigheid wat sy tol eis, het Lena al meer haar self afgeskeep en die vonkel was nie meer in daardie mooi bruin oë. Ek was op ’n missie om haar weer soos ’n ware vrou te laat voel en ten spyte daarvan dat sy preuts voorkom, het ek geweet dat sy van nature nuuskierige is en soms ’n waaghalsige en spontane streep het. Ek het in 2012 ’n profiel op SH geskep en aanvanklik was sy skepties, maar het ingestem dat ons iemand vir koffie kan ontmoet. Na twee of drie afsprake wat op die laaste minuut gekanseleer is of waar mense bloot net nie opgedaag het nie, was my moed effens gebreek en Lena het belangstelling begin verloor. Uiteindelik het ons wel ’n paartjie ontmoet wat opgedaag het, net om uit te vind dit is ou skoolmaats van Lena. Die man was baie geinteresseerd, maar Lena en ek was dit beide eens dat hulle nie vir ons werk nie. Ek volg toe ’n ander benadering en plaas ’n advertensie op SH vir ’n masseur. Lena was self ’n skoonheidsterapeut en dol oor ’n goeie masseering. Met haar leiding het ek deur ’n hoop kansvatters gesif voordat ek die regte kandidaat opgespoor het. Ek het vir haar sy profiel en fotos gewys en sy het ingestem. Ek vermoed sy het aangeneem dat hy waarskynlik ook nie sou opdaag nie. Dit is middel Augustus en ek sien op die kalender die laaste dag van Augustus val op ’n Vrydag. Dit pas my sak en ek bespreek vir ons ’n kamer by ’n Muldersdrift Lodge en reël dat die masseur ons daar ontmoet. Ons boek in en geniet ’n aandete by een van die plaaslike restuarante terwyl ons vir die masseur wag. My hart klop vinnig en alhoewel ek vroeër met hom bevestig het, het ek begin wonder of hy ons ook in die steek gaan laat. Net na 7 kry ek ’n boodskap dat hy in die parkeer area is. Ek bel hom en verduidelik waar ons is en terwyl ons wag, betaal ek vir die ete. Bijon is ’n aangename man. Hy is effens lank, maer, atleties gebou en volgense sy profiel foto het hy ’n “six pack” en ’n baie mooi “V-line” wat tans onder sy hemp en jean versteek is. Hy groet my met ’n stewige handdruk en groet Lena met ’n vriendelike glimlag en ’n sagte handdruk. Ek kan in sy oë sien dat hy haar probeer opsom, maar dit is duidelik dat hy hou van wat hy sien. Sy tyd is beperk as gevolg van ’n ander afspraak later die aand en ons gaan dadelik na die kamer. Ek en Bijon staan buite en gesels terwyl Lena binne ontklee en reg maak vir die masseering. Ons bespreek net weer vinnig Lena se reëls en almal se verwagtings vir die aand. Sy roep ons in en ek is effens teleurgesteld toe ek sien dat sy nog haar panty aan het. Sonder om tyd te verspil, kry Bijon sy olies reg en begin om sy hande met dit warm te vryf voordat hy Lena se nek, skouers en rug begin masseer. Bijon gebruik met tye sy voorarms en begin dan teen haar rug af masseer. Lena het ’n iPod vir die geleentheid saam gebring en lê rustig en musiek luister terwyl ek met die kamera fotos van die geleentheid neem. Soos verwag is die panty in die pad, maar Bijon laat hom nie afsit en begin met sy hande onder en om dit, Lena se boude masseer. Na ’n paar oomblikke en sonder huiwering lig sy haar onderlyf effens sodat Bijon die panty kan verwyder, maar sy hande is vol olie en ek help hom daarmee. Ek was so opgewonde om te sien hoe sy nou heeltemal naak voor ons lê. Bijon begin sy hande meer op haar boude fokus en wink my nader om met die kamera gereed te staan terwyl hy haar boude effens van mekaar begin masseer en haar heuningpot vir paar oomblikke vir ons sigbaar word. Ek kan aflei dat hy ook opgewonde raak, maar hy beweeg aan na haar bobene en af na haar voete. Soos hy by haar voete sit, sprei Lena dood onskuldig haar bene effens en hy kry ’n blik op haar skoon geskeerde heuningpot. Na wat soos ’n ewigheid voel vra hy saggies in haar oor of sy sal omdraai sodat hy haar aan die ander kant kan masseer. Tot my verbasing draai sy sonder beswaar om. Haar borste en heuningpot is nou sigbaar vir ons albei om te bewonder. Hy gaan voort met haar voete en na ’n minuut begin sy hande teen haar een been op beweeg. Sy sprei dit verder sodat hy beter kan masseer en ons kan al meer van haar heuningpot sien. Hy stop naby aan dit en begin met die ander been en doen presies dieselfde. Hy staan skielik op en gaan staan by haar kop en begin haar arms en hande masseer. Hy terg haar deur al nader aan haar borste te kom tot hy uiteindelik daaraan raak. Lena keer nie en Bijon sien dit as goedkeuring om verder te gaan. Hy begin saggies haar nipples tussen sy duim en wysvinger draai voordat hy weer verder voortgaan en haar borste masseer. Elke nou en dan keer hy terug na haar nipples en draai hul saggies tussen sy vingers. Ek voel asof ek sweef en kan nie glo hoe eroties die toneel is wat voor my afspeel nie. Nog nooit het ek gedink sy sal ’n ander man toelaat om aan haar bates te vat nie, wat nog van dit masseer. Bijon verskuif sy aandag na haar maag en begin nader aan haar heuningpot beweeg. Hy beweeg saggies met sy agterkant van sy hande daaroor. Lena lê met ’n doek oor haar kop en haar lippe sing saggies saam op die musiek van die iPod. Haar bene sprei onwillekeurig bietjie meer. Bijon se aandag is weer by haar bobene en so nou en dan vryf hy saggies oor haar heuningpot met sulke oorkruis bewegings. Bijon drup van die masseer olie op haar heuningpot en sy maak geen beswaar, maar hou wel op sing. Ek besef hy het haar aandag getrek en sy, asook ek, gaan dit geniet wat ookal hy volgende beplan. Hy begin saggies met sy wysvinger oor haar klit masseer. Ek het reeds van posisie verander om ’n beter blik op die skouspel en ’n beter hoek vir my kamera te kry. Hy vryf tussen haar lippies met sy middel- en wysvinger voordat hy weer met sy wysvinger sirkel bewegings op haar klit maak. Na ’n minuut van dit ruk sy effens en ek besef dit raak nou te sensitief vir haar en skielik vat sy aan sy hand. Hy kry die boodskap, maar word nie van stryk gebring en begin weer op haar bene te fokus. Hy gaan staan by haar voete en begin met elke hand op ’n been sy weg na haar heuningpot masseer. Na nog ’n minuut is sy gesig enkele millimeters van haar olie bedrupte heuningpot. Hy is so naby dat ek seker is dat hy enige oomblik sy tong gaan uitsteek en haar klit gaan lek, maar hy doen nie. Ek kan sien Bijon is baie jags en sy piel druk styf teen sy jeans, maar hy hou hom in. Lena se reëls was duidelik – geen oral of penetrasie, nie eers met sy vingers nie. Ek neem fotos van sy gesig naby aan haar heuningpot en kan my net in dink wat se begeertes hy koester en wat hy daar ruik. Hy staan stadig op en ek besef die masseering is verby. Bijon vra of hy die badkamer kan gebruik om die olie van sy hande af te was. Terwyl hy weg is vra ek vir Lena of ek met haar voor Bijon kan seks hê (Dis nog een van my fantasië om voor iemand anders met haar seks te hê). Sy sê egter ons kan as hy weg is en dat sy eers wil bad. Nadat Bijon alles skoongemaak en weg gepak het, groet hy Lena beleefd. Met ’n handoek om haar lyf sê sy baie dankie vir die masseering en dat sy dit werklik baie geniet het. Ek stap saam met Bijon na sy bakkie terwyl Lena gaan bad. Ek bedank hom vir die masseering en vra hom so terloops wat hy van haar dink. Hy sê vir my ek is ’n baie gelukkige man en dat hy haar enige tyd weer sal masseer. Met ’n glinster in sy oë sê hy ek moet Lena vanaand geniet. Aan die knop in sy broek is dit duidelik dat hy met ’n swaar hard gaan ry en dat hy eerder sou wou bly in die hoop dat hy nader kennis kan maak met daardie pragtige heuningpot. Nodeloos om te sê het ons paar keer daardie aand seks gehad en dit was wonderlik. Lena het na die masseering kontak met Bijon behou en het selfs ’n paar keer saam met hom koffie gedrink as sy voorraad vir haar besigheid gaan haal het. Hulle het egter nooit verder gegaan, alhoewel ek nie sou omgegee het nie. Ek vertel graag in ’n volgende verhaal van Lena se eerste swinging ondervinging.
Published 
Written by Seduce_Her

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments