Jongensfontein
Die middagson het stadig begin sak toe ek hom weer raakgesien het. Jongensfontein het daardie dag amper onwerklik mooi gelyk. Die see was ’n diep blougroen, die rotse warm van die son, en die lig het oor alles ’n goue gloed gegooi. Daar was ’n sagte briesie wat van die water af gekom het, net genoeg om die hitte van die dag draaglik te maak.
En toe staan hy daar: Boerseun.
Hy het nie juis moeite gedoen om aandag te trek nie. Dit was waarskynlik presies hoekom hy dit wel gedoen het. Ek het hom ’n rukkie dopgehou voordat hy uiteindelik sy kop gedraai en my gevang het waar ek vir hom kyk.
Daardie glimlag. Dit was die soort glimlag wat jou onmededeelsaam laat wonder of hy jou gedagtes kan lees.
“Jy kyk nogal baie,” sê hy uiteindelik.
Ek het my wenkbrou gelig. “Ek probeer net besluit of jy altyd so selfversekerd is.”
Hy het gelag.
“Net wanneer ek rede het om te wees.”
“En wat gee jou vandag rede?”
Hy het my ’n oomblik lank aangekyk.
“Jy.”
Daar was iets aan die eenvoud van daardie antwoord wat my heeltemal onkant gevang het. Hy het nader gestap. Nie haastig nie, net stadig genoeg sodat ek met elke tree bewus geword het van die kleiner wordende afstand tussen ons. Toe hy naby genoeg was, het sy hand liggies aan my arm geraak. Dit was net ’n vlugtige aanraking, maar dit het langer in my gedagtes gebly as wat dit moes.
“Alles reg?” vra hy.
“Meer as reg.”
Hy het geglimlag. “Goed.”
Die wind het skielik sterker gewaai en ek het onbewustelik nader aan hom beweeg. Hy het dit dadelik opgemerk. “Jy is seker jy blameer nie nou die wind nie?”
“Ek blameer niks nie,” het ek geantwoord.
“Hmm.” Daardie “hmm” het meer gesê as ’n hele gesprek.
Ons het daar gestaan en gesels, maar die woorde het al hoe minder belangrik geword. Dit was eerder die stiltes tussenin wat werklik gepraat het. Elke keer wanneer ons oë ontmoet het, het die kyk ’n bietjie langer geduur. Elke keer wanneer hy my per ongeluk aangeraak het, het die “per ongeluk” ’n bietjie minder oortuigend geword.
Later het ons nader aan die water gestap. Die branders het stadig oor die rotse gerol en teruggetrek, terwyl die laaste lig van die dag in die skuim blink. Boerseun het langs my gestaan, skouer teen skouer.
“Mooi hier,” sê ek.
“Ja.” Hy het egter nie na die see gekyk nie; hy het na my gekyk.
Ek het my kop gedraai en sy oē op my gevang. “Wat?”
“Niks nie.”
“Jy kyk weer,” het ek geterg.
“Jy ook.”
Ek kon nie anders as om te glimlag nie. “Dalk is ons albei skuldig.”
Hy het ’n halwe tree nader gestap. “Dalk.”
Daar was nou skaars enige ruimte tussen ons. Sy hand het weer my arm gevind, hierdie keer selfs stadiger. Ek het my hand op syne gesit. Hy het stil geraak. Vir ’n paar sekondes was daar net die see, die wind en ons eie asemhaling.
“Jy weet,” sê hy uiteindelik, “jy maak dit nogal moeilik om ordentlik te bly.”
Ek het saggies gelag. “Ek het nooit gevra jy moet ordentlik wees nie.”
Hy het my aangekyk met daardie selfde glimlag. “Dis gevaarlike woorde.”
“Ek weet.”
Die lug het van goud na pienk, en toe stadig na pers verander. Ons het nog ’n rukkie daar gestaan, asof nie een van ons haastig was om die oomblik te beëindig nie. Toe die eerste aandsterre begin verskyn, het ek uiteindelik die moed bymekaargeskraap.
“Kom drink ’n koffie by my,” het ek gesê. Die woorde het sommer vanself uitgekom. Koffie was natuurlik net ’n verskoning, want dit was die laaste ding waaraan ek op daardie stadium gedink het.
Hy het my aangekyk en nie dadelik geantwoord nie. Net daardie klein glimlag het stadig oor sy gesig versprei. “Ja,” sê hy uiteindelik. “Ek sal graag wil.”
En toe weet ek. Hy het ook geweet. Sy oë het dieselfde gedagtes as myne gedra. Daar was iets in sy kyk wat nie met woorde verduidelik hoef te word nie, ’n stil vraag en ’n stil antwoord. Ons het begin terugstap, maar die afstand tussen ons het anders gevoel as tevore. Nader. Meer bewus.
Toe ons by my plek aankom, het ek die deur oopgemaak en hom ingelaat. Die vertrek was stil en warm. Ek het kombuis toe gestap en myself besig gehou, maar ek kon sy teenwoordigheid vlak agter my voel. Toe ek omdraai, staan hy daar en kyk na my. Weer daardie oë. Dieselfde gedagtes. Dieselfde onuitgesproke vraag.
Ek het hom met ’n ondeunde glimlag aangekyk. “Jy weet, ek dink ons weet albei presies wat vanaand gaan gebeur.”
Hy het stadig geglimlag. “Ek het geweet.”
Ek het skaars my sin klaar gemaak toe hy nader kom. Vir ’n oomblik het ons net na mekaar gestaar. Al die speelse opmerkings, die intense blikke en die spanning van die hele middag het skielik saamgekom in daardie een, intieme oomblik.
Toe gryp hy my vas. Dit was nie rof nie, maar beslis ferm genoeg om my asem vir ’n oomblik weg te slaan. Hy het my nader getrek en my met pure passie gesoen. Ek het onmiddellik teruggesoen en my hande om hom gevou terwyl alles rondom ons vir ’n oomblik verdwyn het. Toe ons uiteindelik vir asem wegtrek, het hy steeds baie naby gebly en my reguit in die oë gekyk.
Ek het geglimlag. “Jy hoef nie meer te maak asof jy onseker is nie.”
Sy glimlag het breër geword. “Ek was nooit onseker nie.”
Die elektriese spanning tussen ons het net verder toegeneem. Hy het my weer nader getrek en sy arms stewig om my geplaas. Ek het senuweeagtig gelag, maar my oë het syne bly soek. Sy hand het liggies oor my arm beweeg, stadig en versigtig, asof hy my reaksie wou lees. Ek het nie teruggetrek nie. Inteendeel, ek het nog nader gestaan. Die res van die wêreld het al hoe verder weg gevoel.
Hy het nader geleen en ek het diep asemgehaal. “Jy weet jy maak dit baie moeilik om dit stadig te vat,” het hy gefluister.
Ek het geglimlag. “Wie sê jy moet?”
Hy het my ’n oomblik lank aangekyk. “Is jy seker?”
Ek het hom met ’n klein knik geantwoord. Hy het my weer gesoen, en hierdie keer was daar geen oorblywende onsekerheid nie. Daar was net die intense warmte van die oomblik en die wete dat ons albei lankal geweet het waarheen hierdie aand op pad was. Toe ons uiteindelik wegtrek, was hy naby genoeg dat ek sy warm asem teen my vel kon voel.
Ek het sy hand geneem. Hy het afgekyk na ons inmekaargestrengelde vingers en toe weer na my. Ek het hom stadig uit die kombuis gelei. Die gang het skielik baie langer as tevore gevoel, al was dit net ’n paar treë. Ek het een keer oor my skouer gekyk, en hy het my gevolg met daardie bekende, deurdringende glimlag.
By die slaapkamerdeur het ek gestop. Vir ’n oomblik het nie een van ons iets gesê nie. Ek het na hom toe gedraai, en hy het nader gekom en sy arms om my gevou. Die speelse energie van vroeër het nou verander in iets sagter, stiller en baie meer intiem. Hy het liggies oor my wang gestreel terwyl ek diep in sy oë gekyk het. Daar was niks meer oor om te verduidelik nie. Ek het die slaapkamerdeur agter ons toegetrek.
My hand het die pad na die gordel van sy denim gevind en dit met een vloeiende beweging losgemaak. Die knoop en die rits het vinnig gevolg. My hande het die harde, kloppende bewys van sy begeerte gevind, en ek het geweet dat die passie wat die hele middag opgebou het, nou vrygelaat moes word. Ek het sy denim ’n stukkie afgeskuif om hom heeltemal te ontbloot; sy opgewondenheid was reeds duidelik sigbaar. Ek het liggies oor die gevoelige punt gestreel, en hy het dadelik op my aanraking gereageer met ’n diep sug.
Ek het stadig voor hom op my knieë afgesak en hom in my mond geneem. Sy voor-ejakulasie het ’n ligte, soute smaak gehad, en die intense intimiteit daarvan het gemaak dat ek hom net dieper wou neem. Alhoewel ek besef het hoe groot hy was en dat hy nie heeltemal sou pas nie, het my hande met gemak om sy skag gesluit. My wysvinger en duim kon skaars driekwart van sy volle omtrek dek, maar ek het hom met passie en sorg hanteer. My tong het stadig om sy punt gesirkel terwyl my hand ritmiese, draaiende bewegings op en af teen sy skag gemaak het. Sy hande het intussen liggies deur my hare gestreel.
Ek kon voel hoe my eie opgewondenheid heeltemal oorneem, en die warm nattigheid het teen my bene begin afloop. My vroulikheid het intens geklop en geswel, en ek kon skaars wag om hom uiteindelik binne-in my te voel. Tog het ek eers gefokus op die genot wat ek hom in my mond kon gee. Hy het ritmies in en uit beweeg, en ek kon voel hoe hy selfs harder en groter word. Uiteindelik het hy my saggies gestop en fluisterend gesê dat ons dit rustiger moet vat.
Hy het my opgetel, my saggies op die satynoorgetrekte bed neerlê, en my broek in een gladde beweging uitgetrek. Daar, het ek gelê en gewag, heeltemal ontbloot, terwyl my eie passie vrylik gevloei het. Hy het tussen my bene afgesak, en sy warm, gladde tong het doelgerig deur my styf geswelde lippe gegly. Dit was absoluut hemels om sy aanraking daar te voel. Sy tong het in sirkels om die ingang beweeg en dan weer oor my intiemste dele gly. Hy was duidelik ’n meester op hierdie gebied en het fyn gelet op elke klein geluidjie en beweging wat ek gemaak het om te sien waar hy die meeste plesier kon verskaf. My klit was intens sensitief, en elke sagte aanraking van sy tong het my wild gemaak. Ek hoef hom niks te geleer of te gewys het nie; hy het my liggaam soos ’n kenner gelees.
My rug het in ’n hoë boog getrek. Ek het sy kop vasgegryp en hom styf teen my vasgedruk toe my orgasme uiteindelik ontplof. Die golwe het onstuitbaar oor my gerol. Ek kon voel hoe elke opeenvolgende golf my passie laat uitstroom, terwyl my bene onwillekeurig geruk en gebewe het onder die intense ontlading. Sy tong was steeds diep binne-in my.
Toe die ergste rillings bedaar, het ek hom opgetrek en passievol begin soen, met my eie smaak nog vars op sy lippe en ken.
Ek kon voel hoe hy hard teen my klop. Ek het in sy oor gefluister dat hy my moes penetreer. Ek het my hand afgeskuif en sy kop na my wagtende opening gelei, terwyl ek hom liggies teen my intieme lippe gevryf het om alles goed te smeer. Toe laat ek hom stadig ingaan. Hy het my wyd oopgerek, maar dit was glad nie seer nie; dit was ’n vullende, onbeskryflike gevoel van totale opwinding.
Nadat sy kop binne was, het hy eers stadig in en uit begin beweeg om my liggaam voor te berei. Hy het vir ’n oomblik opgehou en gevra of hy maar kon aangaan. Ek het net liggies my kop geknik. Stadig het hy dieper inbeweeg, en ek kon elke millimeter voel soos hy my gerek en gevul het. Sagte kreune van pure genot het oor my lippe geglip. Hy het eers sowat tien sentimeter diep gegaan, voor hy weer stadig uitgetrek het tot by die kop, om dan weer dieper in te gly. My liggaam het heeltemal ontspan, en teen die derde keer kon hy meer as die helfte van sy indrukwekkende skag inkry, tot reg teen my serviks. Ek was totaal gevul.
Ons het intens gesoen terwyl hy ritmies in en uit beweeg. Die gevoel om so oopgerek te word, het gesorg dat die volgende golf van ’n orgasme nie lank gevat het om op te bou nie. Dit het weer deur my hele liggaam gevloei soos ek om hom saamgetrek het. Ek kon voel hoe my spiere sy skag styf omsluit. Hy het vinniger en harder begin beweeg. Vir ’n oomblik het ek van die hele wêreld vergeet en ’n harde gil van genot uitgebring. Ek het hom vasgegryp en my naels diep in sy rug ingeslaan, terwyl my liggaam rukkend gekwyn het.
Eers na die tyd het ek besef dat ek aan hom geklou het soos ’n kat wat bang is vir water. Ek het dadelik om verskoning gevra, maar hy het my gerusgestel. Hy het gefluister dat hy glad nie omgee nie en dat dit vir hom ook ’n eerste ervaring was om met soveel passie gegryp te word. Ons het vir ’n oomblik net so stil gelê, met hom nog diep binne-in my, terwyl ons asems gejaag het.
Hy het sy regterarm onder my rug ingely en ons met een gladde beweging omgedraai, sodat hy onder lê en ek bo-op hom sit. Ek hou daarvan om bo te wees, want dan kan ek self die spoed en die diepte van sy bewegings beheer. Ek het afgesak so diep as wat ek kon en my heupe in sirkels op hom begin beweeg eers op en af, dan sirkels na links, en dan na regs. Dit het nie lank gevat voordat ons ’n gedeelde, perfekte ritme gevind het nie.
Met my hande wat op sy borskas steun, het my derde orgasme al klaar begin opbou iets wat ek nie sommer in een enkele sessie ervaar nie. Hy het my stip in die oë gekyk terwyl ons mekaar se pas volmaak behou het. Skielik het daardie intense uitdrukking in sy oë gekom wat gewys het dat hy ook baie naby aan sy ontploffing was. Ek het saggies vir hom oor my jagtende asem gefluister dat hy vir my moet kom en diep binne my moet kom, ek was ook gereed vir my volgende een.
Ek het skaars gevra, toe voel ek die swelling en die intense klop binne-in sy skag. ’n Gevoel van intense warmte het diep binne-in my versprei. Dit was genoeg om my dadelik oor die rant te stoot, sodat ons feitlik gelyktydig gekom het. Ek het om hom saamgetrek terwyl hy diep binne-in my pols en vol skiet.
My asem het gejaag en my hart het geklop soos dié van ’n resiesperd na ’n groot wedren. Hy het my afgetrek teen sy bors en sy arms stewig om my gevou. Hy het my saggies bedank vir die ongelooflike ervaring, en ek het gefluister dat dit eerder ek is wat hom moet bedank.
Hy was steeds diep binne-in my toe ons mekaar weer vir ’n oomblik gesoen het, met ons harte wat hoorbaar teen mekaar klop waar ons bors teen bors gelê het. Uiteindelik het ek so aan die slaap geraak, met hom nog steeds deel van my.
Ons het mekaar daardie nag nog twee keer geniet, en elke keer was dit net beter, meer intens as die vorige keer. Ons het wel eers die volgende oggend by die beloofde koffie uitgekom, maar dit is ’n storie vir ’n volgende keer en glo my, dit was ’n heeltemal ander ervaring van wat ’n mond vol warm koffie rondom die kop van ’n penis kan doen.
Boerseun van Jongensfontein, ek hoop om jou eendag weer op daardie strand raak te loop.
