Join the most popular community of South African swingers now
Login

Pasop vir die ou tannies (2)

"Van broeknaai tot die ware jacob"

22
7 Comments 7
3.4k Views 3.4k
816 words 816 words
Na die lekkerste broeknaai en vry wat ek nog beleef het die vorige aand besluit ek die dag by die kantoor om werk te maak van hierdie ou tannie en ek bel haar toe by die werk (daar was nognie selfone daai tyd nie). Sy antwoord toe die foon en toe sy hoor dis ek toe is sy sommer baie baie vriendelik. Ek sê toe vir haar dat ek ‘n draai wil maak by haar vanaand vir koffie – sy sê toe dit is fine en sy sien uit om my te sien. Daar aangekom en parkeer ek ver van haar eenheid af op die gaste parkering sodat die ander klomp in ons groep nie moet weet ek kuier daar nie. Daar gekom en baie vriendelik ontvang. Sy maak toe ‘n bottel wyn oop en gooi vir ons ‘n glasie wyn. Ek vra toe wat van koffie geword het en sy sê daar dag verdien wyn nie koffie nie. So by die tweede glas toe raak haar tong lekker los en sy begin praat oor wat die vorige aand gebeur het. Sy vra of ek ooit gedink het dat ‘n “ou tannie” so lekker kan vry en my so skuur dat ek my hele broek vol kom – ek is natuurlik bloedrooi en in ‘n verleentheid want ek het nie gedink dat sy geweet het nie maar sy het. Daaroor gekom toe praat ons maar verder en toe lui die foon – geantwoord toe is dit Fanie wat sê sy moet daar kom braai – sys ê toe dat sy moet huis skoonaam vanaand en kan nie kom nie. Na die oproep sê ek toe dat ek dan moet waai as sy moet huisskoonmaak – sy sê toe dat dit nie so is nie en dat sy eerder wil klaarmaak wat sy gisteraand begin het en stap om na my toe en vat my weer vas en druk en ons begin soen weer en dadelik spring my mannetjie amper uit lit uit. Sy sê toe vir my dat ons lekker saam ‘n bad moet vat en natuurlik is ek game. Sy loop toe die bad en gooi allerhande goed daarin wat moer lekker ruik en natuurlik baie glad is. Anita was ‘n baie skaam vrou en wou haarself nie ontbloot voor my in die lig nie so ons het dus in die donker gebad. Gelukkig is my hande blind en hoef hulle nie te sien nie en ons explore mekaar se lywe heerlik in die bad terwyl ons lekker spoeg ruil – van daar is ons reguig bed toe in die donker. Lekker gevry en toe begin ek af beweeg eers na haar lekker klein tieties en nipples wat buite proporsie hard en lank was van lusgyt. Myself van die tweeling afgeskeur is ek via haar naaltjie af na haar baie klein klossie mossel fur en het lustig begin smul aan haar baie nat mosseltjie. Mens na ‘n wyle het haar mossel gevoel soos ‘n branksiek hond se bek – vol skuim soos sy gekom en gekom en gekom het – ek dink sy het seker so 4 keer op my tong gekom en gelê en bewe waarna ek toe weer via haar naaltjie en tweeling op na haar nek is en toe ek my tong in haar mond druk toe druk ek gelyktydig my klipharde soldaat diep in die brandsiek hond se “bek” tot waar hy nie meer kan gaan nie – met ‘n gul hier in my mond lê ek toe doodstil met myself diep in haar sopnat poesie. Ek voel toe hoe haar binne spiere begin om my te melk en ek begin toe stadig roei en raak al toe vinniger en vinniger (fikse jongman kan mos roei met stamina) tot ek voel haar lyf begin weer te ruk en bewe en toe kom sy weer met my piel diep in haar en ek voel my water gaan ook nou breek en daar breek die damwal en ek kom en dit voel of dit nooit gaan ophou nie. Ons lê toe so in mekaar se arms en my soldaat verdwyn stuks en glip uit haar uit en so lê ons vir ‘n wyle voor ek afrol van haar en langs haar plaasneem en net lê. Sy steek toe vir ons elk ‘n sigaret aan en ons lê doodstil daar in die donker en suig diep aan daai sigarette. Later toe ons ons sinne weer ingehaal het sê sy vir my dat iemand nognooit haar mossel geeet het nie en dat dit die eerste keer was wat sy gekom het. Ek bieg toe ook maar en erken dat dit die eerste keer was wat ek kaalpiel in ‘n vrou gekom het. Wat ‘n heerlike aand en daarna het dit gereelde instellings geraak – ek het haar later sover gekry om my ‘n kopkou te gee en ook om haar kaal te sien en haar te roei met die lig aan maar dit vir ‘n ander geleentheid.
Published 
Written by leon0100

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments