Join the most popular community of South African swingers now
Login

Pasop vir die ou tannies

"Wat is die lekkerste ding om te doen met jou klere aan?"

14
1 Comment 1
2.5k Views 2.5k
794 words 794 words
Jare terug toe ek so 22 jaar oud was het ek per abuis (ek weet nounog nie hoe nie) in ‘n vriende kring beland van geskeide mense, mans en vroue tussen die ouderdomme 29 en 58. Daar was so 16 van ons in totaal in dié groep, almal enkel en pas geskei (behalwe ek) en mens ons het lekker gekuier en omdag daar Niemand eintlik van my petiers daar in die groep was nie het ek ook nie na die vroue gekyk as “date material nie”. So 7 van dié groep se mense het in dieselfde kompleks gebly so ons het baie naweke in die kompleks gekuier dan by die en dan by daai huis. Onderandere het Anita ook daar gebly in ‘n grondvloer eenheid. Anita was so 38 jaar oud (16 jaar ouer as ek) op daardie stadium, baie mooi gesiggie, kort in die been en was altyd pynlik netjiese aangetrek met netjiese bob blonde haarstyl (nooit ‘n haartjie uit sy plek nie). Sy het ‘n baie sexy lyfie gehad met mooi klein tieties en ‘n baie sexy ass (vir ‘n ou tannie)  Sy was altyd baie vriendelik en was ‘n regte “touchy feely” mens en het gehou daarvan om aan mens te vat as sy met jou praat wat nogal gereeld was. Ek hou daarvan om aan gevat te word ook. Dié aand braai ons toe by Gawie se eenheid en kuier baie lekker. Genade die voggies loop lekker en ons kuier lekker. Onderandere gesels ek en Anita te lekker die aand en sy bly vat vat vat aan my soos ons gesels. My bek lekker glad gedrink hier by middel aand sê ek vir haar “jy moet ophou vat aan my – netnou kry ek gedagtes met ‘n ou tannie” – natuurlik was dit ‘n gespottery tussen almal dat ek na haar verwys as ‘n ou tannie en sy het speel speel fies gelyk maar sy het na almal se focus van ons af is vir my gevluister: “pasop vir die ou tannie – sy kan dalk vir jou ‘n trick of twee wys” . So gaan die aand toe verby en seker so by 12h30 toe sê ek dat ek nou huis gaan kry. Anita sê toe dat sy sommer saam met my af gaan na haar huis toe en dat ek sommer saam moet stap – natuurlik het my ma ‘n gentleman grootgemaak en stap ek toe saam met haar af na haar eenheid toe. Toe ons by die voordeur kom vat ek haar sleutel en sluit die deur vir haar oop en sy stap in en ek agterna om seker te maak daar is nie ‘n gremlin wat vir haar wegkruip in die huis nie. Ek sit toe die sleutel op die kombuis counter neer en is oppad om te loop toe gryp Anita vir my in haar arms en soen my soos geen girl van my ouderdom my nog gesoen het nie – fok ek is so verbaas oor hierdie move want Anita was altyd so prim en proper en ek het dit nooit van haar verwag nie. Sy breek toe die soen (maar nie haar houvas om my nie) en kyk my in die oë en sê: kom die ou tannie wys jou hoe vry mens behoorlik. Mens maar ons raak daar aan die vry en sy woel my tot by die bank en sy stoot my dat ek op die bank val en sy bo-op my en ons vry dat die sop spat. Natuurlik soos ons vry begin die inhoud van my broek te woel en groei. Natuurlik nie ‘n goeie ding as jy nie onderbroek dra nie want hy staan soos ‘n bottel skelm wegsteek drink uit deur my denim. Ek neem aan sy het my skelm bottel gevoel en begin toe haar onderlyf te grind teen my en daar begin die lekkerste broeknaai wat ek nog gehad het. Ons het gevry en geskuur teen mekaar vir wat gevoel het soos ure se pure plesier. Skielik toe voel ek hier begin my balsak kook en die inhoud wil NOU uit – ek wou nog keer toe is dit te laat en ek spuit me hele balinhoud uit binne in my broek – ek vlief toe op en sê dat ek nou moet huis kry en met ‘n finale soentjie is ek uit by die deur. Toe ek in my bakkie klim toe is my hele broek voor vol saad en lyk kompleet asof ek ‘n beker koffie op my sweetspot uitgegooi het – behalwe dit brand my voël toe van die saad daar waar hy rou geskawe was. Dit was beslis nie die laaste van my en Anita nie….. So die antwoord op my vraag: “Wat is die lekkerste ding om te doen met jou klere aan?” - dis nie dans nie hoor ….. dis ‘n lekker ou tradisionele broeknaai
Published 
Written by leon0100

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments