Join the most popular community of South African swingers now
Login

Mary Ann en Jeff leef hul geil begeertes uit

"Deel 6: Die ontgroening van die paartjie vorder tot waar die vrouens kaal bolyf is en die nuwelingvroutjie haar man trilsmul"

3
0 Comments 0
365 Views 365
3.3k words 3.3k words

Suzie vertel verder: “As ons weer in die kamer is, sal ons diplomaties die paartjie vra: ‘Hier is ons nou weer – reg vir julle. Wat wil julle hê moet ons doen?’ Want sien, dit help om die inisiatief aan hulle oor te laat. In die meeste gevalle sal hulle nie weet wat om vir ons te sê nie. Die gesigte sal strak wees. Soms sal hulle prontuit erken dat hulle nie weet hoe om verder te gaan nie. Party sal ons aankyk en vra vir leiding. En leiding gee ons graag, nè Danny.” Suzie grinnik.

Danny voeg by: “Hoe dit ook al sy, tensy hulle ‘n duidelike begeerte uitspreek om ons te ontklee, sal Suzie die leiding neem.”  

Suzie wei uit: “Ek sal na die vrou toe stap, my hand op een van haar borste sit en plegtig sê: ‘Ons het ook ‘n bietjie gekoukus. Jy is vir ons so aantreklik en lyk so sexy. Ons wil hê jy moet my bloes vir my uittrek. Is dit reg so dat jy my sal help?’ sal ek vra.”

“Jy moet die verligting op daai gesigte sien,” sê Danny. “Ons geniet dit dan om te sien hoe die twee vir mekaar kyk en gewoonlik knik. Want jy het die las om te besluit wie nou vir wie moet uittrek van hul skouers afgehaal.”

Suzie gaan voort: “Ek sal dan een of albei van haar borste liggies bevoel – sommer so deur die bloes en bra. Gewoonlik word my hande gunstig ontvang – jy sien en voel mos hoe ‘n vrou haar borste vorentoe du as sy van die bevoeling hou.”

“En trek jy dan haar bloes en bra uit?” wil Mary Ann weet.

“Nee, dis nog te vroeg om dit te doen.”

“So?” Mary Ann is nou baie nuuskierig. Vir haar lyk dinge op hierdie kritieke stadium na ‘n waterskeidingsoomblik. Jy het al die moeite gedoen om die jong vroutjie aan haar geklede pramme op te geil en jy slaag nie daarin om hulle te ontbloot nie!

Suzie vervolg: “Die fokus moet nou na jou as die ervare swiengervrou oorskuif. Na so ‘n rukkie van die jong vroutjie se tieties streel en knie – en die tepeltjies deur die bloes en bra ‘n bietjie knyp en draai – moet die bordjies verhang word. Jy beweeg nou na ‘n punt waar sý jóú bloes moet uittrek."

“Já? En hoe kom jy by daai punt uit?” Mary Ann brand van nuuskierigheid.

“Jy haal jou hande van haar borste af en staan nader voor haar. Jy du jou borste na vore en kyk haar diep in die oë. Dan sê jy . . . “ Dit lyk asof Suzie aarsel.

Danny maak van die aarseling gebruik: “Suzie, jy het nie gesê dat wanneer ons die kamer binnekom, ‘n paar van jou bloes se boonste knope al los is nie – en mens jou klowasie duidelik kan sien.” Dis vir Mary Ann duidelik dat Danny wil hê sy en Jeff moet hul strategie behoorlik verstaan.

Nogal ‘n belangrike stukkie inligting hierdie, dink Mary Ann. Sy en Jeff kyk ook uit vir pare wat bietjie meer wys as hulle swiengpartners by die klub soek – maar dis nou pare in hul ouderdomsgroep. So dit werk ook met jonges – interessant! Sy moet dit onthou.

“Ja, daai los bloesknope doen wondere as jy ‘n vrou vra om jou te ontklee. Dit wys jy’s ernstig,” lag Suzie.

“So Mary Ann,” sê Suzie, “as die vroutjie kyk na my borstegleuf, sal ek my arms lig en bloot vra: ‘Wil jy nie my bloes uittrek nie?’”

Danny klink opgewonde: “Jip, as jy sien daai vrou is besig om Suzie se volgende bloesknoop los te maak, dan weet jy die ys is gebreek. En hoor hier, dis interessant dat daai man dan gewoonlik ook nader staan. Want hy geniet dit om te sien hoe sy vrou die ontkleding doen en . . .”

“En hy wil Suzie se mooi tieties van nader bekyk,” vul Jeff blitsig aan. Jy wil seker maak Suzie weet dat jy van haar tiete hou, nè Jeff, vertolk Mary Ann haar man se opmerking.

“Presies,” sê Danny, “daai klowasie van Suzie geil daai man gewoonlik ook op. Jy sien hoe lus hy raak om aan haar borste te vat.”

Susie verduidelik: “As die vrou my bloes uit het en nie my bra spontaan uittrek nie, sal ek net vra: ‘En my bra?’ Dis dan heel gou of sy het hom uit. Hier en daar sal die vroutjie te skaam wees om dit te doen. Dan trek ek hom maar self uit.

“En dan?” vra Mary Ann kortweg.

“Dan sal ek nader aan haar staan en sê ‘Jy kan maar vat’”.

“Die meeste sal hul handjies gou op Suzie se pragtieties hê,” sê Danny, duidelik beïndruk met sy vrou se bates.

“En as haar man naby staan, kan hy ook vat?” wil Mary Ann weet.

“Nee, hy moet sy hande tuis hou. Ons wil hê die man moenie die vroue se ontkledingsproses versteur nie.”

“Suzie is bang die man verlei haar en die vroutjie staan dan droëbek daar,” terg Danny vir Suzie. “Nou moet jy weet hoe ek voel, Mary Ann. Ek wil in daai stadium ook Suzie se tieties vasvat en hulle karnuffel. Maar ek moet Suzie se leiding gehoorsaam – vrouens gee mos die pas aan met swieng. Ek moet my hande maar in my broeksakke hou.”

“En hande in die sakke met jou penis speel, nè Danny,” terg Suzie hom.

Mary Ann probeer duidelikheid oor die situasie kry: “So jy’s nou ontklee, Suzie. Almal het hul klere aan, maar tannie Suzie staan kaalborste daar. En die jonge dame het haar hande op jou tieties. So, wie’t nou eintlik vir wie verlei?” Mary Ann kyk vir die kaal tieties oorkant die dektafel. Sy sal nie omgee nie, dink sy, om haar eie hande op Suzie se ferm, effens hangende majoefels te hê. Voor Suzie kan antwoord voeg sy by: “En die arme Danny, hoe ‘n verleentheid moet die hele petalje nie vir hom wees nie?” Mary Ann hou haar dom en maak asof sy groot simpatie met hul kamtige verleentheid het. 

“Wel, die vattery aan my kaal borste is alles deel van die strategie om haar borste ook ontbloot te kry,” sê Suzie. “As sy ‘n bietjie aan my gevat het – maar selfs indien nie – sal ek vir haar sê dis nou my beurt om háár bloes uit te trek. Ag nee wat, as my bloes en bra uitgetrek is, is dinge verderaan maklik. Sy het dan geen rede om ‘n beswaar te hê dat ek dieselfde met haar doen nie.”

“Dis net ‘n paar sekondes, dan waai haar bloes ook,” sê Danny met groot genoeë.

“En die bra ook. My vingers is goed geoefen,” komplimenteer Suzie haarself terwyl sy haar hande oplig en met haar vingers wys hoe sy ‘n bra losmaak.  

“En dan gryp jy daai twee kaal tiete met jou hande vas, nè Suzie,” probeer Mary Ann half geamuseerd die prentjie voltooi.   

“Nee, op daai stadium is ‘n vattery van my kant af nog te voorbarig. Mens moet respek hê vir diegene wat hul inwyding aan jou toevertrou het, sien.” Mary Ann merk hoe Suzie gryns en dan vervolg: “Ek sal mooi vra of ek mag vat, met my hande voor my.” Suzie se hande staan soos die kopligte van ‘n kar soos sy beduie.

“En as sy nie wil hê jy moet aan haar borste vat nie, Suzie?” wil Mary Ann weet.

“Wel, mens het haar ten minste sover gekry om van haar bloes en bra ontslae te raak. As sy allergies is vir ‘n vattery, dan is dit gewoonlik omdat sy nog nooit die sagtheid van ‘n vrou se hand op haar tieties ervaar het nie. Dan is dit ‘n kwessie van haar bi-skierig maak.”

“Hoe doen jy dit?” wil Mary Ann weet.

Suzie brei uit: “Terwyl jy oorgaan om jou eie borste sensueel voor haar te staan en streel, vertel jy haar van die statistiek. Dat omtrent 20 persent van vroue biseksueel is en dat daar nog ‘n groot persentasie is wat nie biseksueel is nie, maar van vroulike borste-aanraking hou as hulle dit die eerste keer ervaar. Jy vra haar of sy dit nie maar wil probeer nie. En jy beklemtoon dit dat om bi-skierig te wees nie noodwendig beteken jy is biseksueel nie. Jy vra dus of jy haar net liggies kan aanraak. En jy sê jy sal stop as dit pla. Jy moet geen druk op haar uitoefen nie.”

Danny merk op: “As sy die kop knik en dan Suzie se strelende sagte hand ervaar het, is die saak gewonne. Dan volg die eerste ernstige opvrystadium van die ontgroeningsessie. Dis nie lank nie of jy sien hoe die twee pare borste oor en weer bevoel en gesoen word. Haar man kan net toekyk. En ek ook.”

Mary Ann, gretig om meer te weet, vra: “En hoe kom die manne uiteindelik in die prentjie? Hoe lei jy haar man soos ‘n skaap ter slagting, Suzie? En arme Danny, dit lyk of hy geen plesier gaan kry nie.”

Suzie vertel met smaak: “Dis nou ‘n baie interessante fase, Mary Ann – om die manne in die prentjie te bring. Jou fokus is allereers op die vrou se man.”

“Jammer ek val jou in die rede, Suzie,” sê Danny. “Suzie sal die vroutjie vra om haar man se skoene uit te trek. Sy sal dan haar wederhelf gewoonlik op die rand van die bed laat sit en by sy voete kniel. En as die skoene uit is – en gewoonlik sy kouse ook – sal Suzie haar vra om haar man se belt los te maak. As sy hom dan op sy kaal voete langs die bed regop laat kom het, terwyl sy nog steeds op haar knieë staan, hoor jy gou hoe sy belt se gespe begin rinkel.”

“En dit deur die hande van sy eie vrou,” sê Suzie genoegdoenend terwyl sy ernstig eers na Mary Ann kyk en dan na Jeff kyk.

“En help jy haar met die belt Suzie?” vra Jeff.

“Nee, Jeff. Sy moet darem ook agterna die erkenning van haar man kry dat sy die leiding geneem het om hom te ontklee – en hom aangehelp met sy inisiasie. Jeff, jyself sal weet hoe goed dit voel as Mary Ann jou belt losmaak.” Sy knipoog vir Jeff en kyk ook vinnig na Mary Ann, wat besig is om vir Jeff te grynslag. Sy weet hy dink aan geleenthede vorentoe waar Suzie sy belt sal moet losmaak.

“Suzie is eenvoudig net goed met die losgespe van belde – mans s’n,” sê Danny en gee ‘n giggellaggie.

“Dis wanneer daai belt los is dat ek en Danny betekenisvol vir mekaar sal glimlag. Want dis ‘n belangrike mylpaal,” sê Suzie terwyl sy betekenisvol vir Danny kyk.

“Ja en dis dan alles te danke aan Suzie se inisiatief.” Danny klink baie trots op haar.

Suzie klink ferm as sy sê: “Ja, dis een van die eerste dinge wat jy die nuwelinge moet leer. Dat die vrou met swieng die leiding moet neem – julle weet mos, soos gesoute swiengers die ding doen.”

“Dit maak sin, nè Jeff?” Mary Ann kyk indringend na Jeff. Hy knik. “En dan, Zuzie?” Mary Ann se bolyf kom regop in haar stoel en sy vat instinktief met haar regterhand aan haar linkertiet. Sy is nou die ene ore.

Suzie gaan verder: “As die belt los is, vra ek die vrou om haar man se broek uit te trek. Ek vra nooit die man om dit self te doen nie. Dis weereens ‘n kwessie van die vrou wat die leiding hier moet neem. Ons kyk dan hoe sy sy gulp ooprits en nie gou genoeg daai broek afgetrek kan kry nie. En teen die tyd dat dit om sy enkels is, sal ek sê: ‘Die onderbroek ook.’”

“Is hy dan slap of styf?” wil Jeff weet. “Mens kan mos sien of die onderbroek tent.”

“Meestal slap,” antwoord Suzie, “natuurlik van senuweeagtigheid . . . weens die teenwoordigheid van die oumense. Ha-ha-ha,” lag sy.

“As die man se penis erg styf is, hou my ou vroutjie daarvan om hand by te sit met die uittrek van die onderbroek. Sy sal op haar knieë gaan en sê: ‘Kan ek help?’” Danny gryns as hy verder vertel: “En dan die onderbroek stadig begin aftrek sodat die borek sy stywe ondertoe begin rem, totdat dit na sy voete wys. Haar oomblik van genot – en ek moet sê myne ook – is dan wanneer sy die borek verder aftrek tot dit oor die kop glip.” Danny grynslag met ‘n hoorbare grinnik.

Suzie vertel dan opgewonde: “Soms swaai die penis so sterk op,” sê Suzie, “dat daai kop met ‘n doef! teen sy buik klap. Dis dan kostelik om te sien hoe dit met al kleiner wordende op en af swaaie uiteindelik tot stilstand kom. Soms is daar nie ‘n klapgeluid nie. Maar dan geniet ek en Danny steeds die op en af swaaie.”

“Suzie sal dan gewoonlik iets uitroep soos ‘Aitsa!’ en die onderbroek na die vroutjie toe aangee om verder af te trek. Sommige sal glimlag, maar ander sal ewe ernstig bly tot die kledingstukke om sy enkels is en hy dan uit hulle trap.”

“En dan staan die outjie daar met sy erekte penis en almal kyk vir hom?” sê-vra Mary Ann. Sy dink hoe sy dit sal geniet om vir ‘n verandering ‘n jong orgaan te sien.

“Ja, en wat dan kostelik is,” antwoord Suzie, “is om te sien hoe sommige outjies sy stywe en skrotum  met sy hande probeer toehou as die onderbroek afgetrek is,” sê Suzie. “En selfs die man wat nie styf is nie probeer alles toehou. Net hier en daar kry jy ‘n jong man wat pronkend sal rondstaan met sy stywe.”

“Hoe groot moet jou hande nie wees om ‘n ereksie toe te hou nie. Jeff sal vir jou sê dis nie moontlik met syne nie, nè Jeff.” Jeff gee Mary Ann ‘n ferm glimlag. Sy weet hoe trots hy op sy toerusting is as sy hom daaroor aanprys.

“Ja, en daai toehouery is natuurlik uit skaamte vir die ou tannie,” sê Danny terwyl hy glimlaggend vir Suzie kyk. Dis vir Mary Ann duidelik dat die twee hulle verlekker in die man se skaamte weens hy en sy vrou se vanillaskap.  

Suzie sê opgewonde: “Ek en Danny sal vir mekaar glimlag as die man met kaal onderlyf en die vroutjie met kaal bolyf daar staan. Dan het ons by nog ‘n mylpaal gekom. Gewoonlik is my poes dan al nat en Danny se piel ook ten minste halfstyf. En ek moet erken, as ek ‘n stywe vool sien opswaai as daai onderbroek se rek oor die voolkop glip, word my poes sommer ekstra nat. Want dan weet ek daai man is reg om ontgroen te word – deur my!” Dis asof Suzie na haar asem snak.

Mary Ann sien Suzie hou skielik haar hand voor haar mond. “En nou Suzie?”

“Oeps, ek het nou erg eksplisiete woorde gebruik. Ekskuus as dit julle onkant vang.” Sy kyk na Danny.

Danny lyk effens onthuts as hy vinnig na Jeff en dan na Mary Ann kyk. “Julle moet maar my ou vrou verskoon. Sy raak maklik aangedraai en begin dan geilpraat.” Danny kyk na haar asof hy verwag dat sy moet beaam wat hy sê. Maar Suzie kyk net na die dekvloer voor haar voete. Sy lyk skaam, dink Mary Ann.

Dit lyk vir Mary Ann ook asof Suzie, wat met haar dye soms wyd oop gesit het, haar bene nou toeknyp. Hierdie situasie kort ‘n regstelling, gaan deur haar gedagtes. En dit moet ‘n behoorlike regstelling wees. Anders gaan Jeff nie vandag Suzie se poes kry nie. En sy dalk ook nie Danny se piel nie. Dit sal ‘n ramp wees! dink sy.

“Toemaar Suzie. Ek en Jeff is gewoond aan geil woorde en geilpratery. Woorde soos piel, poes en naai sit ons nie af nie. Ons praat ook so met mekaar en met ander swiengers, nè Jeff.”

“Ja my jagse vrou,” antwoord Jeff. “Mense, julle moet hoor watter goed daar uit Mary Ann se mond kom as sy opgegeil is. En Suzie, dis ook voor ander mense – ek praat nou van swiengers. Ook wanneer sy besig is om met ‘n ruilmaat te naai! Sy het ook ‘n manier om met geil taal ‘n man maklik aan te draai.” Jeff probeer hul gaste gerusstel met die saaklike konstatering van hul uitkyk oor geilpraat. En hy wil natuurlik terselfdertyd ook sy spulse vrou vir die swiengery later in die dag by hul gaste promoveer, dink Mary Ann. Sy is dankbaar vir Jeff se bedagsaamheid.

Mary sien hoe Suzie die sweet van haar voorkop afvee as sy sê: “Ag dankie tog! Julle weet nie hoe verlig is ek nie. En jy ook, nè Danny.” Hy knik. Sy vervolg: “Ek kan myself nie help as ek jags word nie, soos netnou.” Suzie se bene het nou ontspan en maak vir ‘n oomblik poesontblotend oop as sy haar glasie vat en van haar stoel opstaan om vir haar ‘n drankie te gaan ingooi.

“Eksplisiete woorde kan van jagsheid onbeteueld by Suzie se mond uitborrel – en myne ook,” erken Danny as hy vir ‘n oomblik betekenisvol aan sy piel vat terwyl hy Suzie agternakyk as sy na die koelbokse toe stap. Mary Ann is oortuig daai vool is nie meer so danig slap nie.

Mary Ann hoop die twee is reg vir haar geilpratery. Indien nie, gaan hulle ore tuit as sy en Danny mekaar vat.

Hmmm, hierdie is nou ‘n mylpaal vir my en jou Jeff, dink Mary Ann. Dat Suzie so familiêr met ons is dat sy geilpraat en sommer ook haar jagsheid aan ons vertoon. Ons is op pad na ‘n geil middag en aand my ou man! dink Mary Ann terwyl sy haar tepel ‘n kwartslag-draaitjie gee. Sy sien Jeff se hand is op sy binnebeen. Die vingers kriewel en raak-raak aan die rugkant en kop van sy besnede vool.

“Ja goed Suzie, so vertel verder – alles lekker openlik en eksplisiet,” moedig Mary Ann haar lipaflekkend aan as sy weer kom sit. “Ons luister aandagtig.” Sy is nou baie nuuskierig om te sien watter ander opvrytegnieke die twee met die jonges gebruik.

Suzie klink gretig om Mary Ann se nuuskierigheid te bevredig: “Wel, om die ys te breek na die man se langbroek en onderbroek uitgetrek is, sal ek sy vrou kry om hom ‘n bietjie te suig. Ek sal met my hand hard op die bed slaan, naby die rand van die bed, en vir die mannetjie sê: ‘Sit jy nou hier!’ Dan sal ek sy vrou se hand vat en haar nader bring. Ek sal haar vra om tussen sy bene te kniel en iets sê soos: ‘Plesier hom bietjie met daai mond van jou.’ As sy dan sy vool in haar mond neem – slap of styf – is ons oor nog ‘n hekkie. Want dit beteken hulle is bereid om ons van hul intiemste handelinge te laat sien – met ons te deel.

“Ek en Suzie sal mekaar ongesiens ‘n vat-vyf gee,” sê Danny.

“En as die vrou nie haar man wil suig nie?” vra Mary Ann. “Sy weet dalk nie hoe nie.”

“Dan sal Suzie dit doen,” verduidelik Danny. “Suzie sal haar mooi leer. En as hy nie reeds styf is nie, is hy sommer gou-gou. Suzie weet hoe om daai mond van haar te gebruik in ‘n trilsmul, nie waar nie Suzie?”

“Jip, hoe lus maak jy my nou!” Suzie se linkerhand, op haar binnedy, skuif hoër.

(word vervolg)

Published 
Written by Lulman

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery