Join the most popular community of South African swingers now
Login

Mary Ann en Jeff leef hul geil begeertes uit

"Deel 4: Bekendstelling van die gaste aan die motorwoonwa en eerste ontkleding tot volle naaktheid"

7
4 Comments 4
485 Views 485
1.5k words 1.5k words

Mary Ann wil eers dinge in ‘n ander rigting stuur voordat Suzie en Danny verder vertel van die inwyding van jong swiengergroentjies. Meer geilheid in die gesprek is nodig, dink sy. En dis ook tyd dat daar ook ‘n bietjie vordering is in die rigting van ‘n spelery met Suzie en Danny. Sy gaan naaktheid nou in die gesprek inbring, neem sy haar voor as sy sê: “Hoor hier julle, ons wil bittergraag meer weet van die inwyding van groentjies. Maar kom ons vertel julle net eers ‘n bietjie van onsself.”

“Graag, ons luister,” sê Suzie bedagsaam en kyk na Danny. Hy kopknik.

Mary Ann verduidelik dat sy en Jeff dikwels kaal op die dek is. “Ons is naaklopers by ons huis ook,” verduidelik sy.

“Ons is nudiste, natuurmense,” voeg Jeff saaklik by terwyl hy instinkmatig liggies aan sy broek se voorkant vat.  

Dan is dit Suzie wat voorstel dat almal van hul klere ontslae moet raak. Jippie, daar is dit nou! dink Mary Ann. Sy het die lyn met die aas gegooi en Suzie-hulle het gebyt.

Suzie sê sy en Danny is ook nie skaam vir hul lywe nie. "Dis mos maar net gemoedelikheid as ons almal kaal hier op die dek sou wees. Ons wil inval by jul gewoontes," regverdig sy haar bedagsame standpunt. Danny bevestig dit met 'n kopknik.

"Kom ons wys julle eers hoe die woonwa binne lyk." Mary Ann stap voor.

As almal in is, verduidelik sy: "Hier is die kombuisarea en, soos julle kan sien, die kombuistafel met die sitbankies weerskante. Dan wys sy na die bokant van die stuurkajuit. “Daar bo is slaapplek vir gaste.” Sy wil amper sê dis waar julle vanaand gaan slaap as ons klaar gevry het, Danny en Suzie. Maar sy bedink haar. Sy en Jeff het al geleer dat jy mense eers beter moet leer ken – ook deur met hulle te gespeel het – voor jy hulle nooi om oor te bly. Hulle het al stelle afgetrap. Dis glad nie lekker as die spelery nie vlot nie en jy dan vir die nag met die mense opgeskeep sit.

“Kyk gou hier,” roep Mary Ann hul gaste met ‘n kom-hier-wysende vinger. “Dis die badkamer met stort, toilet en bidet. So, hier kan mens jou behoorlik skoonmaak as jy wil speel”. Sy noem spesifiek die bidet want sy en Jeff is begaan daaroor dat mens jou moet was as jy geürineer of ontlas het. Ook as jy geholnaai het. 

“En sien julle daai koningingrootte bed daar heel agter. Dis baie populêr by my en Jeff en ook ons swiengersvriende. Julle kan dink waarvoor," sê sy afgemete terwyl sy hul gaste aankyk en dan ‘n breë glimlag gee.

"O, en voor ek vergeet, julle kan met ontkleding julle klere daar sit. Daar’s hangplek en rakke." Sy beduie na die hangkas teen die wand van die wa en is bly toe die twee begrypend knik.

“Nou toe, maak julle gemaklik en ontklee rustig. Julle hoef nie haastig te wees nie. Ek en Jeff gaan sommer buite uittrek. En onthou, as julle die badkamer wil gebruik, daar is warm water ook." Sy glo die twee het darem gebad of gestort voor hulle by die huis weg is, maar wil net seker maak hulle is gereinig.

As Mary-Ann en Jeff op die dek ontklee, sit hulle hul klere eenkant neer en gaan sit op die stoele wat Mary Ann vir elkeen aangewys het.

“Alles verloop so ver goed, of hoe?” sê-vra Jeff saggies.

“Beslis, hulle is lus vir ons,” antwoord sy fluisterend.

Mary Ann kyk vinnig na Jeff kyk toe die nakende Suzie haar verskyning in die deuropening maak. Sy sien waarna hy eerste kyk is haar tieties. Hulle is effens hangend, maar vir ‘n 58-jarige nog rond en stewig. Die tepels staan puntig. Jeff hou so daarvan om met tiete te speel, ook terwyl hy ‘n vrou hondjiestyl naai. Nou ja, Jeff, daai tiete is al klaar iets vir jou vir vandag, dink sy geil.

“A, hier’s ons sexy kaalgat meisie!” komplimenteer Mary Ann vir Suzie met ‘n breë glimlag as sy van die trappie afstap. “Kom sit.”

As Mary Ann weer na Jeff loer en sien sy oë gaan verder oor Suzie se lyf as sy nader stap, is dit asof die vetrolflap aan haar voorlyf en effense blou kolle aan haar bobene nie vir hom saak maak nie. Ook die klein letseltjies, dalk rekmerkies, aan die linkerkant van die vetrol en die rimpels aan haar bodye hinder hom blykbaar nie. Sy sien hy kyk na Suzie se breë boude as sy verbystap na haar stoel toe. Jeff lek sy lippe af en sy weet waarvoor – hy wil sy hande op daai boude kry. Hy wil haar van agter naai. Jy sal nog vandag moet keer vir jou wickets Suzie, dink sy.

Mary Ann merk dadelik Danny se gul bedeeldheid toe hy in die deuropening verskyn. “Nou kan ons sien hoekom jou vrou so mal is oor jou, Danny,” komplimenteer sy hom. Hy glimlag as hy vorentoe tree en ‘n voet op die trappie sit.  

Sy groterige, slap vool met ‘n donkerige vel wat aan sy bekken pryk gee ‘n wippie as sy hand die kosyn los en sy voet gelyktydig op die dek neerkom. Sy merk dadelik dat hy, anders as Jeff, onbesny is. Die eikel is ‘n beskeie grootte. Sy sien die spleetjie uitloer in die ring wat die voorvelrand vooraan die eikel maak. Dis oukei, dink sy, dit lyk of daai voorvel maklik teruggetrek kan word vir ‘n trilsmul. Njammies! Sy lek  haar lippe af.

As Danny na sy stoel stap en die vool effens rondswaai, sien Mary Ann die nog donkerder skrotum. Die ballas is nie groot nie, maar is opgetrek tot teen die basis van die penisskag. Die sak is bolvorming en lyk styf gespan. Sy wonder of dit behaard is en of Danny daar skeer. Die genitale toerusting van dié man is soos dié van ‘n bul, dink sy en sluk. Beslis iets om te ontgin!

As Mary Ann se oë hoër op gaan as Danny by sy stoel kom, sien sy die maag is mooi plat. Sy sien sy bolyf het nie veel hare nie. Daar is egter ‘n breë ring swart hare rondom elke rooibruin areolatjie met sy piepklein tepeltjie. Sy wonder of Danny daarvan hou as ‘n vrou met die tepeltjies speel. As Mary Ann se oë oor Danny se bolyf gaan, sien sy die opvallende groot donker sproete. Hulle lyk  amper soos geboortevlekkies en is wyd uitmekaar op sy blanke bolyf gespasieer.

Mary Ann kyk na Suzie. Sy sien hoe trots sy na haar welbedeelde man kyk. As Suzie se oë dan na haar toe draai, kry sy ‘n knipoog van Suzie. Sy knipoog terug.

Net voor Danny op sy stoel gaan sit, merk Mary Ann die harige dye. Die hare is welig en loop op tot in die lieste, waar dit uitpeul. Dit vorm ‘n soort V-raam, met Danny se vool en ballas wat mooi daarin pas. Behalwe vir ‘n fyn dwars strokie hare heel onder aan sy venusheuwel, by die basis van die skag, is sy genitalieë gladgeskeer. Daar is nie ‘n teken van ‘n stoppel nie. Sy is net nie seker van die balsak nie; sy sal dit moet ondersoek. ‘n Goedversorgde lyf, dink Mary Ann, hoog in haar skik. Ek kan met hom werk!

“Julle het ons nou in ons volle naaktheid gesien. Maar vat van julle? Sal die sittende naaktes asb. opstaan!” Suzie klink erg vermaak.

“Toe Jeff, lig jou gat!” sê Mary toe sy opstaan en stadig in die rondte draai vir hul gaste om haar beter te sien. Jeff kom orent. Mary Ann sien hoe stip Suzie vir sy slaphangende vool kyk toe hy sy lyf eers na links en toe na regs draai. Suzie lyk erg vermaak toe Jeff sy vool, nog steeds slap, met sy regterhand vasvat, oplig en in Suzie se rigting wys. Mary Ann sien hoe Suzie ‘n kykie na Jeff se ballas inkry net voor hy sy vool los en gaan sit.

Met almal wat gemaklik op hul stoele is, is die geselskap nou effens meer intiem. Almal vertel hoe hulle hul naaktheid geniet. Suzie en Danny vertel dat hulle soms ook by klubs wat ‘n dansvloer het kaal dans.

Die gesprek gaan vir ‘n oomblik in die rigting van hoe om by ‘n klub toenadering te soek by ‘n ander paar, spesifiek ‘n paar in jou ouderdomsgroep. Almal stem saam dat jy gewoonweg moet begin gesels en stadig moet beweeg in die rigting van vrae en kommentaar oor swiengery. En as dit by ‘n uitnodiging om kamer toe te gaan kom, moet jy diplomaties wees. Jy moet jouself nie aan die ander paar opdring nie. Mary Ann is in haar skik dat hulle dit eens is met hul gaste oor hierdie belangrike goed. Sy weet Jeff is ook.

“En moenie die swiengersetiket van die spesifieke klub vergeet nie. Dit kan nogal verskil van klub tot klub,” kom dit wyslik van Suzie. Almal stem saam.

(word vervolg)

Published 
Written by Lulman

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments