Join the most popular community of South African swingers now
Login

Die seksvriendelike ouetehuis

"Inwoners wil ook met besoekers naai – maar watse geleenthede is daar?"

8
2 Comments 2
574 Views 574
3.1k words 3.1k words

Ouetehuise is soms gans te ongeërg oor die seksbehoeftes van hul inwoners. Dit kort aandag.

Ek sien anderdag ’n jongerige man skryf dat hy ’n vrou begin naai het toe sy 65 jaar oud was. Hy was toe in sy vroeë dertigs. Sy was ’n kollega wat afgetree het. Haar man is vroeg dood en sy was vir 30 jaar ’n selibate weduwee. Sy was gou na hul eerste naai ’n regte jonglatkat, na al die jare van selibaatheid. Die 35 jaar ouderdomsgaping het nie gepla nie.

Hulle het gesteek tot sy 80 jaar oud was. Maar, die stekery het tot ’n einde gekom toe sy ouetehuis toe moes gaan. Was dit regtig nodig om op te hou naai, het ek myself afgevra?

Die vraag wat ek graag aan die man sou wou stel, as ek die kans daarvoor sou kry, is: Waarom het julle opgehou stoot? Sy naai voorkeur was duidelik dié spesifieke ou dame. En wat haar betref, die sekslus verdwyn mos nie eensklaps as jy 80 word nie. In baie gevalle verhoog dit. Dit het nie gelyk of daar iets fisieks was wat hulle verhoed het om voort te gaan met hul gereelde stotery nie.

Ek het gewonder of die man gedink het ouetehuis-tannies mag om een of ander rede nie naai nie – en haar daarom afgeskryf het as seksmaat.

Ek voel jammer vir die 80-jarige ou tannie. Met haar jonglatkat-status het sy waarskynlik teen hierdie tyd ’n groot en dringende behoefte om met haar voormalige jong minnaar te verkeer. Haar situasie was duidelik: Een keer 'n jong vool – altyd ’n jong vool! Dis mos baie van die jonglatkatte se keuse en dikwels ook leuse!

Hoe maklik is dit nou eintlik om ’n nuwe jong seksmaat te kry terwyl jy in die ouetehuis is? Die kanse is waarskynlik nul. My gevolgtrekking was dat dit net die dame se ouetehuis was wat in die pad van die twee vryers se sekspret gestaan het. Maar spesifiek hoekom? Die hele situasie om dit het my laat wonder aan hoe die twee lovers se probleem oorkom kon word. Waar is die haakplekke met naaiery by ouetehuise – en hoe kan mens dit uitskakel? Die situasie het my genoop om bietjie na te dink oor die sekssituasies by ouetehuise – die seksbehoeftes en die geleenthede om dit bevredig te kry. Oumens seks is tog normaal.

Studies toon dat ongeveer ’n derde van die inwoners in ouetehuise heteroseksuele seks beoefen, of ten minste ’n sterk behoefte daaraan het. Dit is gewoonlik buite huwelikse seks. Die meeste mense in ’n ouetehuis se wederhelf is oorlede. Positief vir die oud-jonk-vryerspaar is dat tannies in die ouetehuis gewoonlik kan naai as hulle wil. Maar dan is dit met ou ooms wat in dieselfde ouetehuis woon. En gewoonlik is dit laat in die nag.

In aftreeoorde – meer privaat – kry mens ook swingerspare wat nog aktief is, pare wat gereeld ruil. Nog ’n bewys dat mens nie oumense se lus vir lyfpret moet onderskat nie. Die feit is, oumensseks – ook buitehuwelikse seks – by oumens-blyplekke is aan die orde van die dag.

So wat was dan die jonglatkat en haar katelknaap se probleem? Altyd belangrik is die ouetehuis se beleid en reëls. Mens wonder wat dit in hierdie geval was en of dit ’n moontlike belemmering was. Hoe lyk die statistiek oor ouetehuise wat seks betref?

Navorsingsdata wys die meeste ouetehuise het geen beleid oor seks in die inwoners se kamers nie. Sommige het ’n verbod op seksuele verkeer, maar druk die oë toe as die oumense se lus te groot word. Alowel, selfs die oorkonserwatiewes sal nie optree as dit plaasvind nie. Hulle besef blykbaar ook dis ’n skending van menseregte om ’n normale ou persoon te verbied om seks te hê. Die meeste progressiewe ouetehuise vertroetel egter die gedagte dat ’n normale oumens wat wil naai die geleentheid daarvoor gegee moet word.

’n Verbod op seks is natuurlik geregverdig as dit om mediese of psigiese redes nodig is. Daar is ook gevalle waar die inwoner kognitiewe disfunksie het en dan nie toegelaat kan word om self ’n besluit oor seksuele aktiwiteite te neem nie. Die punt is egter, nie alle ou mense se kognitiewe vermoëns is ingekort nie. En beslis ook nie hul seksuele vermoëns nie!

Daar is hier en daar ouetehuise wat met ’n algehele verbod en streng optrede nie inwoners se seksregte respekteer nie; wat nog te sê vertroetel. Dat hulle daarmee wegkom is tog so jammer! Maar selfs in hierdie ouetehuise word skelm gekafoefel. In die middel van die nag sal die oom, soos ’n stout kind (na die mening van die bestuur) suutjies by die tannie se kamer insluip. Of andersom. Soos gesê, die matrone of haar personeel kan in die moeilikheid kom as hulle ’n oumens se reg tot seks probeer blokkeer.

Die omstandighede met laatnagseks is dikwels nie goed nie. Dit moet doodstil wees en jy mag nie raas nie. Al het die bejaardes skelm seks – wat lekker wilde seks kan wees – kan hulle nie hul genot in situ verbaal met mekaar deel nie. Alles moet in absolute stilte gedoen word. Daar’s geen kans vir orgasmiese uitkreting nie! Die oom en tannie moet oor en weer mekaar se monde toedruk. Want môre gaan die jaloerse bejaarde langsaan mos kla oor die onbetaamlikhede wat laas nag plaasgevind het. Dis soms ’n geval van beter klankdemping wat nodig is. Swaar, klankabsorberende gordyne en deure wat behoorlik toemaak en nie onnodig groot skrefies het nie, kan baie help. In die ergste geval moet ’n knippie in ’n ander vertrek, soos die stoorkamer, gevang word. Ook dit het groot nadele.

Alhoewel by sommige ouetehuise die omstandighede vir seksuele verkeer nie ideaal is nie, was dit tog vir my ’n misterie hoekom die twee vurige vryers so botweg hul seksverhouding beëindig het. Hulle kon mos ’n ouetehuis kies wat ’n liberale uitkyk op seks het. Dit was tot ek besef het die probleem was omdat die jonge man noodwendig ’n besoeker – en nie ’n inwoner nie – sou wees. Dit blyk, dit is waar die haakplek lê.Terwyl seks tussen inwoners in die meeste ouetehuise floreer, is daar nogal groot praktiese probleme vir seks met besoekers.

Ek het my probeer voorstel wat die tipiese situasie vir die jonglatkat met haar katelknaap sou wees. Dit was vir my ’n openbaring: Wat die twee sou moes deurmaak – hoe swak die geleenthede vir ’n naaiery sou wees, ens. Die vryerspaar, as hulle mooi oor die saak nagedink het, sou besef het, dat daar is net te veel wat in die pad staan van ’n volgehoue sinvolle seksverhouding. En toe maar koebaai daarvoor gesê het. Dit sal ouetehuise betaam om na die probleme ten opsigte van seks tussen inwoners en besoekers te kyk. Dis heel anders as tussen inwoner en inwoner.

Eerstens, die bestuur van die ouetehuis moet besef dat waar die ouman-inwoner in die nanag kan oorsluip na die dame (met wie hy afgespreek het) se kamer, moet die besoeker teen slapenstyd uit wees. Tensy ’n reëling met bestuur getref kan word, is die enigste geleentheid vir seks tussen inwoner en besoeker bedags of vroegaand.

Selfs al is daar geen reël teen seks nie, wat sou die kwaliteit van die seks met ’n besoeker wees? Hoe doenlik is seks tussen ’n besoeker en inwoner gedurende die dag of vroegaand? Waar en hoe sal hulle gedurende hierdie tyd kan stoot of mekaar selfs net met die hand en mond kan plesier – soos met ’n hete voorkamervryery in die ou dae?  Ek het my probeer indink hoe dinge gedoen sou moes word.

Tweedens, die baie beweging wat daar gedurende die dag in die gebou is, maak dinge moeilik. Alhoewel die hoër vlak van geraas voordelig is en kan help om die gesteun, gekreun en genotsuitroepe tydens seks te verberg, is daar die kwessie van privaatheid. Terwyl die tannie en haar katelknaap ’n knippie in haar kamer vang, sou enigeen kon aanklop. Sommige sal dalk ongenooi binnekom – inwoners en personeel.

Om kamers by ouetehuise te betree is maklik. Daar is gewoonlik die probleem dat die kamerdeur nie gesluit mag word nie. In sommige ouetehuise kan deure soms glad nie gesluit of gegrendel word nie.Tensy die twee naaiers hiper-ekshibisionisties is, sal hulle nie wil hê dat ’n mede-inwoner, ander besoeker of personeellid die kamer binnekom nie. Selfs dit kan vir gematigde ekshibisioniste steurend wees. n Deur wat nie kan sluit of grendel nie sou baie spanning by die twee vryers veroorsaak. Dit sou die kwaliteit van hul seksverkeer erg benadeel. Hulle sal dinge heel anders moet doen as onder omstandighede waar hulle privaat is en nie gesteur kan word nie.    

Die hartseerste kan wees waar die twee met hul klere aan probeer seks hê – sodat hulle blitsig kan ophou as dit moet. Byvoorbeeld, as die katelknaap en die ou vrou wou seks, sal albei regop moes staan, gesig tot gesig. Met die tannie wat haar rok voor oplig en met die jong man se vool wat by sy gulp uitstaan, sal hulle op ’n manier kan steek. As daar dan ’n onverwagse instap is, sou hy kon uitpluk en sy voorkant wegdraai, terwyl die tannie haar rok se voorpant laat val. So ’n situasie is nie ideaal nie. Behalwe dat ’n gesig-tot-gesig-staanposisie baie vermoeiend is – hulle sal albei bakbeen moet staan – is dit vir enige man moeilik om staande diep genoeg te pomp. Die lekkerkry is vir albei dus maar effentjies. Die geklede-naai-opsie sou beslis nie ’n werkbare een vir die jong man en die ou tannie wees nie. Want dis ’n vreeslike gedoente om net ’n klein bietjie lyflike intiemiteit te hê. Nie die moeite werd nie! ’n Groot “Moenie steur nie”-kennisgewing op die deur kan dinge veiliger maak. ’n Tydelike een, met die woorde op ’n A4-bladsy gedruk, kan met kleefklei vasgesit word. Dis egter nie ’n waarborg teen instappery nie. ’n Swaar stoel teen die deur aan die binnekant kan egter help. Die ou tannie sal die een wees wat moet keer as iemand wil inkom. Sy sal hard moet skree: “Besig!” Daar moet ook nie “Ons is besig!” geskree word nie. Dit sal die plot onnodig blootlê. En wie wil nou verskoning maak of verduidelik hoekom hulle naai as iemand uit nuuskierigheid om die deur loer? Onaanvaarbaar. As ons vryerspaar mooi daaroor gedink het, sou hulle ook besef het dat die nie-steur-nie-kennisgewing nuuskieriges kan prikkel om juis by die deur te staan en luister! Maar wat daarvan? Kon hulle vir hulself gesê het. Laat hulle luister – net solank hulle ons met rus laat.

Uit bogenoemde, is dit duidelik dat daar min kans was dat die tannie en haar 45-jarige minnaar goeie seks in die ouetehuis sou hê. Mens kan hulle dus nie kwalik neem dat hulle die seksverhouding vaarwel toegeroep het nie. ’n Verdere vraag is of daar niks anders is wat die jong man kon doen om hul verhouding te laat voortgaan nie. Ek dink hy het sy kanse op ’n hele paar jaar se voortgesette pret met die ou lyf dalk verspeel. Tensy hy noodwendig sy seksverhouding met die ou dame om ander redes wou beëndig – dit het in sy skrywe nie so voorgekom nie – was daar moontlik vir hom ’n hele paar opsies om die tannie af en toe te steek? Dis nou as hy die samewerking van die ouetehuis kon kry. As hy slim te werk gegaan het, kon hy dalk verhoed het dat haar skuif na die ouetehuis gelei het of tot algemene seksdroogte – vir albei.

Sou die man hierdie lees en dalk steeds wil probeer om die situasie te beredder, moet hy ’n hele paar goed in gedagte hou. Die minste wat nodig is, is dat hy die reëls rondom besoekers in die kamers moet ken. Hy moet weet wanneer hy uit moet wees – en glad nie probeer om die reëls te verkrag nie. Hy sal moet besef dat die kans om saam met sy 80-jarige flossie te deurnag heelwaarskynlik nul is. Hulle sal hul stotery in die dag of vroegaand moet doen en klaarkry. Teen 21:00 uur sal hy uit moet wees.

Daar is egter ’n ander opsie. Met kennis oor die reëls, kan hy gaan gesels het met die matrone. Hy kan eerlik en openlik aan die matrone verduidelik dat hy en die tannie van tyd tot tyd behoefte aan ’n sekssessie het, maar privaatheid benodig. Hy sal die plan om met die matrone te praat eers aan sy bejaarde girlfriend moet verduidelik – om haar nie in die verleentheid te stel nie. Dan kan hy met vrymoedigheid met die matrone gaan praat. En kan die matrone die opsies en moontlikhede met haar ook gaan bespreek.

Ek kan my beswaarlik indink dat die matrone hulle nie sal wil uithelp nie. Weens hul groot ouderdomsverskil kan sy tog kon insien dat dit ’n spesiale geval is. Sy sal besef dat sy die geval as ’n uitsondering kan hanteer en dalk die reëls ’n bietjie moet buig. Keurige oorweging en opsies gedoen, behoort daar nie ’n ernstige probleem te wees nie. Sy sou kan aankondig met trots, sy maak voorsiening vir ’n ou vrou se seksbehoeftes met ’n jong man – nie juis ’n alledaagse situasie nie. Die matrone het dalk vir die twee ’n onbesette kamer, dalk een met ’n dubbelbed. Of dalk kan hulle iets soos die siekeboeg gebruik. Met ’n sluitbare deur sou hulle enige tyd van die dag kan kafoefel.

Indien daar nie ’n ander vertrek beskikbaar is nie, en hulle aangewese is op die tannie se kamer, kan die matrone ook help. Sy kan ten minste die nie-steur-nie-kennisgewing met haar handtekening bekragtig – as’t ware seël. Nog beter, dalk kan sy ’n tydelike slot laat aanbring. ’n Eenvoudige kram en oorslag met ’n hangslotjie aan die binnekant van die deur sal onopsigtelik wees. Sy sou dan kan dan reël dat die tannie of haar vryer ’n uur of twee voor hul vrysessie vir die sleutel kom vra en na die tyd weer terugbring. Dit sal enige instappery keer, deur mede-inwoners en personeel. Die vryers sal in gewone ure ’n lekker, ongesteurde tyd in die kamer kan deurbring.

En wie weet, dalk is die matrone bereid om toestemming te gee vir ’n na-slapenstyd-kafoefelry in die tannie se kamer. As die man dan ’n opblaasmatras – vir hom of hul albei om op te lê – kan saambring, kan daar gedeurnag word. Dit sou natuurlik ook met die matrone se toestemming moet gebeur. Hy sou dan net baie vroeg – voordat die ander inwoners wakker is – die pad moet vat. Met hom, goed gespandeer, sou die grootste uitdaging vir die tannie wees om hom wakker te kry!

Ek meen dit is nie nodig vir die tannie se gewaardeerde vryer om moed op te gee nie. Hy kan met bg. planne waarskynlik regkom met die matrone. Een keer per week of twee, kan hy ’n lekker vry met sy seksvenoot inkry.

Ouetehuise se bestuur moet besef: Geleenthede vir goeie seks is belangrik vir inwoners wat daarvan hou. Daarmee saam kom die nodige fasiliteite en privaatheid. Progressiewe ouetehuise kan gerus dink aan wat hulle pro-aktief kan doen om seks tussen inwoners en besoekers makliker te maak.Die minste wat ouetehuisbestuur kan doen, is om personeel op te lei om nie seks tussen inwoners – en ook inwoners en besoekers – as lastig of onvanpas te beskou nie. Personeel moet weet dis normale gedrag. Privaatheid is belangrik.Ouetehuise kan seks ook fasiliteer en veiliger maak deur kondome op strategiese plekke te sit. Kondome moet ten minste van die dienskamer verkry kan word. Sodoende sal die oues weet dat hulle maar seks kan hê. Dit sou ook help om ’n kamer met ’n dubbelbed beskikbaar te hê as die inwoner se eie kamer weens die genoemde probleme nie geskik is nie. Ja, laat die jaloerses dit maar die “naaikamer” noem!

Verder behoort ouetehuise stelsels en metodes in plek te hê om, wanneer seksuele gedrag ontwrigtend of niekonsensueel is, op te tree. Dit vereis natuurlik gepaste opleiding van personeel. Ten minste moet daar ’n knoppie in die kamer wees waarmee jy dienskamerpersoneel kan roep wanneer niekonsensuele gedrag – dalk teistering – van die besoeker ervaar word. Dis dalk vir die vryersklong nie te laat nie. As hy hierdie skrywe dalk sien, kan hy die paadjie vir die toekoms met die tannie mooi uitplavei. Die matrone is mos nog daar om mee te praat.

Vir vele jare na sy huidige ouderdom van 45 sou die man, met die nodige takt en respek vir die ou dame, haar goed kon bevredig. En self sou hy die hele pad ’n lekker tyd kon hê. Want hy het geskryf hoe ’n mooi bos swart skaamhare sy gehad het toe hulle begin naai het. En hoe sy pielkop geprikkel is as hy dit tussen die hare deur sou skuur. Ek kan my voorstel hoe in sy noppies hy sal wees as sy voolkop skurend deur daardie hare kon ploeg as hulle behoorlik grys geword het. Terloops, ek sou beslis wou aanbeveel dat hy altyd goeie glymiddel saambring ouetehuis toe.  Droogheid kan dalk lol. Meer en meer lubrikant kan nodig wees soos die tyd aanstap. Hy kan hom daaraan troos dat aangesien sy ou girl se belusting op 80 nog sterk was, die lyflike begeerte nog ’n hele paar jaar kan aanhou. Natuurlik moet hy nie die kuns verloor om haar vooraf goed op te vry nie!

En kan net dink hoe lekker dit vir hom gaan wees as, in daai ouetehuis, haar verrimpelde hande sy bonsende boude vasgryp en sy haar plesier roggelend en hees uitkreet as sy kom. Ek dink hoe absoluut genoegdoenend dit vir hom gaan wees as hy die ou lyf tot daardie vlak kan opwerk. Ek dink aan die beloning wat hy vir sy moeite en bedagsaamheid kry as daai bejaarde poes pulserend om sy vool begin kramp. Ek sien al hoe sy laaste stoothaal die diepte gee wat hom nie kan laat terughou nie – en hy weldra sy laaste bietjie saad met strak gesig in haar uitpomp. As haar asem bedaar het gaan hy gewis ’n warm oopmondsoen van daai bejaarde mond kry.  

Dis die soort opwinding waarvoor ouetehuise ruimte behoort te maak. Dink net hoe ’n groot oomblik dit elke keer vir die gryse ou dame sal wees as die jonge heer sy opwagting by die ouetehuis maak – en hulle hul dan soos hierbo kan geniet. Hoe in haar skik – en dalk jags – die matrone sal wees as sy dalk alleen by die deur staan en luister!

Published 
Written by Lulman

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments