Join the most popular community of South African swingers now
Login

A room with a view 2

"Die party na die party"

18
2 Comments 2
2.4k Views 2.4k
765 words 765 words
Sowat ‘n driekwartuur nadat ek hulle afgesien het buite die woonstelblok trek ek in voor haar kompleks (ek kon nie inry nie en het my bakkie buite parkeer en ingestap). By die voordeur gekom en klop toe aan die deur. Terwyl ek wag dat Lynette die deur oopmaak wonder ek wat Ansie nou langsaan doen, of sy in die bad of stort is en droom oor wat nounet afgespeel het in die woonstel en toe gaan die deur oop en hier staan Lynette met ‘n tshirt aan, kaalvoet en nat hare waar sy nounet uit die bad of stort geklim het. Ek gryp haar toe net daar en sit haar op die trap by die deur neer (waar ek haar al ‘n maal of twee gesteek het maar dit is ander dag se storie daai), maak haar bene oop en vind haar poesie sopnat en drippend vir my. Ek mors nie tyd nie en druk my tong so diep in haar poesie in soos wat ek kan. Ek suig aan haar clit terwyl ek my 2 vingers diep in haar poesie ingly. Dit het haar altyd mal gemaak maar dié aand het sy geen brieke nie ek kom en spuit in my gesig soos ‘n nuwe bottel soda wat jy oopmaak – haar hele lyf ruk en sy gryp my aan die hare en druk my gesig in haar poesie in en ek lek en suig maar aan soos ‘n skaap op ‘n soutblok in die somer. Dit was nie ‘n halwe minuut nie toe kom sy weer spuit spuit in my mond. Met haar greep steeds in my hare druk sy my gesig nog harder in haar poesie in en steek my gesig asof dit ‘n 13 duim piel is. Ek vreet haar maar het nognooit hierdie agresiewe sekslustige Lynette van tevore gesien nie maar kla nie en vreet haar lustig verder. Dit was nie nog ‘n minuut nie toe skreeu sy soos ‘n speenvarkie voor jy hom slag en kom weer strome by strome in my gesig en hierdie keer is dit nie soos die gewone squirt wat uitkom nie, dit is sulke dik wit sous wat uitkom en dadelik taai raak op my hand en gesig. Haar hele liggaam bewe en is bloedrooi uitgeslaan en sy voel soos ‘n kool vuur wat op die trap lê. En net so pass sy uit en hier sit ek met ‘n klipharde piel en ‘n halfkaal girl wat uitgepass lê op die trap. Ek staan toe op, tel haar op en dra haar na haar kamer aan die bokant van die trap en sit haar op die bed neer en werk badkamer toe om my hande en gesig te gaan was. Ek oorweeg toe eers om my draad te trek om van die nuutgevonde drukking ontslae te raak toe besluit ek maar teen dit. Ek was toe my gesig, hande en vee die saadkol aan die voorkant van my broek af, vang ‘n pis en stap toe uit die badkamer uit. In die kamer gekom hier lê Lynette op haar rug, opgeprop op haar elmboee en kyk my stip aan. Sy sê vir my: “het jy gedink ek is klaar met jou?” Met die vlieg sy op en begin my klere uittrek terwyl ons vry (sy kon nie lekker soen nie want haar tande was altyd in die pad) – my uitgetrek stamp sy my op die bed en vat my piel in haar hand en maak haar mond oop en vat my piel in haar mond en begin suig en net daar besluit ek dat sy nooit weer my piel sal suig nie want haar tande bly daar ook in die pad en maak baie seer. Ek draai haar toe om, trek haar tshirt uit en lyn my klipharde piel op met haar poesie en druk sy kop in haar poesie poort en hou hom net daar toe sê sy: “naai my soos jy vir Ansie genaai het en kom binne in my ook – en doen dit NOU”. Wie is ek nou om te stry en ek stamp die volle lengte van my piel in haar in en stamp haar so hard dat my eiers eintlik pynlik slaan teen haar boude. Sy raak mal soos wat ek haar stamp en golf op golf op golf kom skud deur haar lyf en daai was vir my te veel en ek bars my eier diep binne in haar en val breindood bo op haar. Later terwyl ons le en ‘n sigaret rook toe vertel sy my dat sy nognooit so jags was as terwyl ek en Ansie besig was nie
Published 
Written by leon0100

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments