angua_carrot 21 Apr 2025 In Kalkbaai, Na werk (Deel 1) Om haar te deel sonder om haar te deel Vandat ons besluit het om vir 'n paar weke te kom bly hier by ons huis weg van die huis af, kan ons nie ons hande van mekaar afhou nie. Daar is permanent 'n stoute vonkel in ons oë soos wat ons elke dag mekaar prikkel met stoute idees en die taboe van die onbekende. Gisteraand se aandete by Salt het nie gehelp nie; die aantreklike enkel man wat hulle aan jou kant van die lang tafel wat oor die see uitkyk moes indruk weens...