Join the most popular community of South African swingers now
Login
Lulman
8 hours ago
Straight White/Caucasian Male, 79
0 km · Johannesburg

Forum

Swieng-groentjies moet onthou daar is gesoute swiengerpare wat hulle oor nuwelinge ontferm en julle onder hul vlerk sal neem. Hulle het waarskynlik dieselfde onsekerhede as julle aan die begin gehad en is bereid om jou stap vir stap touwys te maak. Kyk uit vir hulle op partytjies wat jul bywoon.

Goeie inwyers in swieng sal nie enige druk op julle probeer plaas nie. Dink vir julself watter stappe julle sal wil deurgaan en noem dit vir hulle. Byvoorbeeld, sê julle wil die eerste keer net sagswieng. Dit kan dan ruiling met handmatige en orale spelery alleen wees. Of dalk wil julle dit nog sagter hê – met geen verwisseling van partners nie. Jy naai met jou vaste maat voor hulle en hulle doen dieselfde. Of, hulle is net toekykers terwyl julle spyker.

As die paar wat julle aanvanklik as ’n proposisie gesien het nie bereid is om julle wense te akkommodeer nie, is hulle nie regtig bedagsame ontgroeners nie. Los hulle liewer uit. Probeer dus altyd om die stappe wat julle vir julself geformuleer het vooraf – voor julle kamer toe gaan – met die potensiële inisieerders uit te klaar.    

Quote by Drea777
Hey I have had a fantasy for some time now of having a blow job in a movie house. However I am in 2 minds about it because it is as risky as hell. Also if the movie house is too full, I would finger her slowly. She would probably have a thick jersy on her lap so no one can see. Has anyone tried anything like this and if so can you give some advice. Thanks you

Uit die oogpunt van nie "uitgevang" te word en gevra te word om die teater te verlaat nie, is wedersydse masturbasie die verste waartoe jy en jou partner in ’n teater behoort te gaan. Soos iemand hier bo aangedui het, is die kans ook net te groot dat jul eskapades op video vasgelê word – en op ’n porno-werf geplaas word. Jy wil nie ’n oproep van jou baas kry dat jy die naam van jul firma in die skande gesteek het nie.

Met wedersydse masturbasie, sit liefs in die agterste ry. Jy en jou maat het ’n deken oor jul skote – mens kan mos jou skoot toegooi as die temperatuur vir jou te laag is! Onder daai deken kan jy baie dinge met een hand doen. Daar’s baie tegnieke wat jy kan gebruik om jou partner heerlik met een hand te trakteer. So julle sit met jul arms gekruis en op mekaar se genitalieë – terwyl julle die fliek (probeer) volg. Na baie voorspelery, oor en weer, kan julle oorgaan tot die finale stap. Jy vrikkel haar en sy skommel jou, totdat julle orgasmeer. (As ek die kans kry, skryf ek ’n artikel oor die tegnieke – tegnieke wat jy ook in ander situasies, soos op ‘n vliegtuig, kan gebruik.)   

Dis verbasend dat selfs onder ouer mense daar sommige is wat eienaardige gedrag toon. Net hierdie week kry ek ’n boodskap van ’n dame wat sê sy hou van my profiel. Sy is die wederhelf van ’n paar wat sê dat sy daarvan hou om te klets met mans van my ouderdom. Sy skryf haar man is dieselfde ouderdom as ek (78). Voor ek antwoord, gaan kyk ek na hul profiel. Dit lyk asof hulle ’n doodnormale gelukkige swiengerpaar is. Ek skryf terug en sê dat ek altyd gemaklik is met pare wat in ’n gelukkige verhouding is – en dit lyk asof hulle so ’n paar is. Ek verwys na een van die meer suggestiewe foto’s op die profiel en skryf ’n kort stukkie oor hoe ek my verbeel haar man haar sensueel aan haar borste begin vertroetel. Ek het gehoop dat deur die stuk te skryf dit my sensualiteit sal illustreer. Ek sê ook dat ek oopkop is en nooi haar om te sê waaroor sy graag klets. Dis nou vyf dae later. Geen antwoord. As sy nie wil verder gaan nie, kan sy nie maar net ’n kort boodskappie te dien effekte skryf nie? Geen verdere verduideliking is mos nodig nie.

Ek dink daar's niks mee verkeerd as SH as 'n deit-app vir swiengers fungeer nie. Dieselfde hoflikheid, bedagsaamheid en diskreetheid as in die ou dae moet egter geld. En dit beteken dat mens nie oorhaastig moet wees nie. Reël dus allereers 'n ontmoeting in 'n openbare plek – leer ken mekaar eers op 'n sosiale vlak en gaan dan oor tot bespreking van die behoeftes rondom swiengery. As alles goed klink, reël dan waar en hoe die swiengery moet plaasvind. En wees maar heeltyd bedag op die behoefte aan improvisasie. Onvoorsiene ontwikkelinge is altyd moontlik.

’n Swart ring met ’n pynappel op is onmiskenbaar 'n teken van 'n swienger. Maar selfs sonder die pynappel is die kanse goed dat die persoon 'n swienger is. Dis ook betreklik maklik om uit te vind. As jy ’n vrou is, nader die persoon met: "Dis 'n pragtige ring wat jy aanhet. Kan ek dit van naderby sien?” As die persoon die hand uitsteek, vat dit liggies aan die vingerpunte vas en kyk intens na die ring. Merk dan op: “Hmmm, dis soos die ring wat ons wil koop.” Jy sal dan ’n vraag kry soos: “Hoekom?” Sê dan met ’n breë glimlag: “Jy weet mos!” Dit sal gou ’n tussenswiengersgesprek aan die gang kry. Indien daar geen sinvolle reaksie van die ringdraer is nie, sê maar net dankie en koebaai.

 

Net iets oor “bul” (Eng. “bull”): Enkellopend en welbedeeld (met ’n groot vool) is hy gewoonlik streit en effens dominant. Hy kan in verskillende style ’n vrou plesier. Met stamina kan hy lank per episode naai en is ook in staat tot meer as een episode per sessie. ’n Bul speel gewoonlik in ’n driesaam met ’n vaste paar (man en vrou). Daar is twee soorte situasies. Die eerste is waar die man sy vrou (’n heetwyf) wil trakteer en wil sien hoe sy dit geniet om met ’n groot erekte vool hard en lank genaai word. Tweedens is daar die geval waar die man ’n koekoek is en sy vrou hom wil trakteer. Sy laat die bul haar naai terwyl haar man moet toekyk. Dikwels sal hy sit en speel met sy vool. Sy sal dalk aanmerkings maak oor hoe sleg hy afsteek by die bul – dalk na sy klein en nuttelose vool verwys. Sodoende word hy kamtig verneder – waaruit hy sy plesier kry. In beide heetwywing en koekoekery kan die vrou haar wilde kant laat seëvier. Sy kan die bul rodeo-styl ry en woeste onderlyfskommelings uitvoer, terwyl sy haar genot uitkreet.