‘n Honger Soos dit is , was vanoggend weer die dag. ‘n Honger van twee volwassenes, ‘n sexslaaf en haar meester, maar veel meer as net dit. Ons groet soos normaal maar die honger gevoel in my wonder of ek vandag gestil kan word. Reeds nat van die vibes in my en borste wat klop raak ek net al hoe meer gulsig. Ek is reeds by die werk en moet iets doen aan die situasie. Ek besluit om op cam te gaan maar deur middel van skype...
