Adonis, dit het een aand in n vol "voyeur room" in die Airport Lodge in Pta gebeur.
Almal het aan die lag uitgebars en n paar van die teenwoordiges het ook sommer een of twee van hul eie gelos in meegevoel met hom.
Ongelukkig het die skuldige se entoesiasme hom sommer daar en dan in die steek gelaat en sy pret was daarmee heen..
:doh:
