Join the most popular community of South African swingers now
Login

swingers... ?

7
10 Comments 10
3.7k Views 3.7k
980 words 980 words
(Ek weet nie of my storie by die forum of stories moet wees nie! Ek kan nie erotica skryf nie! Lol! So as jy dit soek. Moenie hier lees nie!) Ons is ook nou swingers.... Of is ons? Ons gesels al so lank oor hierdie ongelooflike "rush",die onbekende.. die doodbang opgewonde gevoel om vreemde mense te ontmoet, te click, mekaar te leer ken, en heelnag lank saam sex te he, mekaar te geniet, die vreemde lywe saam op n bed, arms, hande wat oral voel en vat..om te sien hoe jou lewensmaat ekstatiese sex geniet met n nuwe partner, wat anders lyk en anders voel en anders proe.. Dis mos die hele idee? Nie waar nie? En so join ons n swingers website, opgewonde, stoute gedagtes, kan nie ophou gesels oor die wat asse nie. Vul ons profiel in en soek na nog n man vir n mmf. Dis tog hoekom ons hier is. Doen navosing, vind als uit wat ons kan. En eerste en belangrikste wat ons oral lees is EERLIKHEID. Ok fine. Ons is eerlike mense, doen moeite en kry die profiel reg soos ons is. Sit die advertensie in... En wag.. Daai aand het ons ongelooflike sex gehad, fantasiee oral ingewerk. Dan speel ek dit heeltyd in my kop af, en wonder ek hoe en waar wat wanneer gaan gebeur. En hoe dit moet voel as 2 mans jou lyf geniet. N vreemde lyf wat anders voel so op myne, hande wat anders vat, n mond wat anders proe, n lyf wat anders ruik.... Die volgende oggend is ons verstom oor die reaksie.. Te veel mense antwoord, ons kan tog nie reelings met almal tref nie.. Lol!! Begin so hier en daar met mense gesels, maar hier is hierdie Een ou wat so lekker met ons gesels. Hy en my man kliek onmiddelik en dinge gaan net wonderlik aan. Hy en sy vrou is baie soos ons. Alles klink wonderlik. Sien sommer af van ons mmf planne, want hierdie couple ding klink mos nou sommer baie goed. Gesels n paar dae so met die emails, en ruil toe bbm pins uit... Nou gaan dit sommer lekker vinnig. Gesels van mekaar se lekkerkrye en likes en dislikes en leer mekaar sommer lekker ken. Ons begin gesels van n ontmoeting.. Die stress levels loop sommer hoog!! So bang dis familie of iemand wat ons ken. Of iemand wat iemand ken wat ons ken! Lol! Maar terselfdertyd so excited om hulle te ontmoet(en wat daarop gaan volg). Loop in n dwaal in die huis rond en sukkel om op enige iets anders te konsentreer, nog n paar dae en ek gaan uiteindelik n ander man in my voel!! Begin kyk na moontlike plekke waar ons kan ontmoet. Ons ou dorpie is te klein. Heen en weer geselsery. Iewers privaat. Iewers waar niemand ons karre gaan herken nie. Iewers ver genoeg waar ons nie iemand bekend sal kan raakloop nie. Toe die "bom" -hy sal net sy vrou nog heeltemal moet oortuig... WAT???!!! N dag later stem sy in. Leker jags gepraat. En wie sal nou nie kans sien vir hierdie verbode vrugte nie! Ek vra om met haar ook te gesels, net om seker te wees. Sy is vuur en vlam. Baie versigtig maar vol planne oor wat sy als verwag. Ons almal is terug op die excitement perdjie en kan nie wag vir die dag om aan te breek nie!! Vroeg die oggend val ons almal in die pad vir "DIE ONTMOETING" Vreemde mense op n vreemde plek. Die opwinding maak ons mal. Kom by die plekkie aan. Kyk na die paar mense wat daar naweek hou, wonder wie weet wat ons daar kom doen! Bloos met die inboek slag... Ontmoet hierdie vreemde couple. En alles voel vreemd en weird. Die "spark" is nie daar nie. Stywerige affere so saam met die etery, ons almal drink ietsie vir die senuwees. Als raak bietjie makliker soos die aand vorder. Gesels en besluit ons doen waarvoor ons almal hier is Toe ons almal uiteindelik so saam op die bed is. Elk met sy eie partner was dit darm vreeslik lekker om hulle so te sien en te hoor en te voel, maar iets het my heeltyd gepla. Dit bly dan so koud en onpersoonlik.. Ons "swop" ( en dis ook al). Uiteindelik so ver gekom en iets kort!?! Ai Ek en manlief geniet mekaar. En hy weet net hoe om my te laat kom en kom en kom.. En ewe skielik is hulle 2 klaar en op en uit die bed.... Na die tyd toe ons daaroor dink het ons besef hulle moes so n klomp reels gehad het vir mekaar, (waarvan hulle ons niks gese het nie) Hulle mag nie gevat en gevroetel en gesoen en gesuig het nie! Lol. Dis wat heeltyd nie reg gevoel het nie! Ons het ons gate uit geniet! Moenie n fout maak nie! Maar hoe het jy "sex" sonder enige fisieke kontak. Behalwe penetrasie..? So dit was ons eerste meeting.. En nou is ons versigtiger. Vir partners wat jaloers is. Vir vroue wat nie regtig hier wil wees nie. Vir mense wat nie eerlik is nie. Met hulle self en hulle partners en ons... So ons is nou swingers, al het ons nog net so halfhartige swingetjie gehad. Nou skraap ons weer moed bymekaar om die hele ontmoet ding weer van voor af te doen. Al die stresse en onsekerhede inkluis.. Dan wonder ek hoekom mens nie maar net lekker vriende iewers kan ontmoet en dan toevallig uitvind almal is swingers nie!! Ha ha ha. Lekker maklik sonder al die worrries!! Woep wap almal in die bed, met mense wat saam mekaar se lywe kan voel en geniet, wat flirt en saam daai speletjie kan speel....want ek dink nie swinging gaan net oor penetrasie nie? Ons volgende ervaring moet tog soveel meer wees...
Published 
Written by fairy

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments