Join the most popular community of South African swingers now
Login

Oom Kerneels van Groot Marico

6
9 Comments 9
3.0k Views 3.0k
1.3k words 1.3k words
Oom Kerneels van Groot Marico Nou hoor ek Marico se naam is eers later verander na GROOT Marico sê oom Kerneels. Oom Kerneels sê sonder dat hy dit besef het, was hy eintlik die oorsaak vir die GROOT in groot Marico. Van kleins af het die vrouens in die buurt al glo gepraat van die klein Kerneels wat sò GROOT is wanneer hulle help met die doek omruil en dan het hulle net onderlangs vir mekaar gekyk en geglimlag. Later het die meisies uitgevind dit is alles waar, hy ìs GROOT. Nou ja sê oom Kerneels, op my oudag besluit ek toe dat die tante darm nie die enigste mag wees wat die "GROOT" kan geniet nie en na jare se verduidelik en uithaal en vergelyk kry ek dit toe reg om haar te oorreed om die Swinger ding te doen. Dis 'n nuwe ding wat die Ingelse uit gevind het en dis maar dieselfde as toe ons kinners was en jy en jou maaitjie met mekaar se fietse gery het net vir die aardigheid, al het altwee geweet hulle eie fietse ry eintlik die lekkerste, èn, dis nou nie dat julle wil fietse ruil nie, nee, net voel hoe die ander sin werk. Fietse of jou speelgoed ruil werk nie, want "Ruil is Ruil en een sal huil" en dis gewoonlik ek en buitedien wil die een wat sy oue geruil het vir die anner een se "grand" model nie weer terug ruil nie! Of dan nie voor hy myne gebreuk het, en dan vir my net so stukkend terug gee en ek moet dan sukkel met moeite om als weer klop disselboom te kry nie. In alle geval na vele moeite is ons toe gerigestreer op die internet en 'n paar foto's van ons lywe waar die son nie skyn nie is geneem en op die site geplaas vir die wereld om te aanskou. Nie lank nie of 'n paar nuuskieriges het gereageer en 'n afspraak is gemaak vir 'n ete in die duur Restorant en ek betaal want ek kan. Die eerste skok was dat die mense nie net bekendes is nie maar kliënte wat my geld skuld. Ek voel toe dat ek nie wil diskremeneer teen hulle nie en maak toe maar of dit niks is nie. Nadat almal lekker geëet het is ons in my kar huistoe want dis waar die maats se kar was. Vrinlik soos ek is nooi ek hulle toe om na die plekkie te kom kyk wat ek ingerig het met die twee dubbel bedens in die kamer. Die ander vrou staan toe so of sy wil hê ek moet aan haar vat en ek begin toe aan haar voel of die borste wat ek gesien het op die net, voel soos hulle lyk. Toe gebeur dinge vinnig. Ek hoor iets wat soos 'n Toktokkie tok en toe ek omkyk sien ek die man is besig om my vrou teen honerd myl per uur te raps en ek dink. Oo gaats maat, my vrou gaan jou MOER!!! Maar nee, ek is verkeerd, want sy is besig om dit te geniet. Skielik kom daar toe so 'n gevoel van lekkerte oor my en ek vat aan haar, net om te sê dis ok my vrou, geniet jouself.Toe waai my klere. Teen die tyd was die ander vrou se klere ook uit en ek beklim haar want ek het mos klaar haar lyf gebustudeer op die net. Dis groot borste met 'n klein lyf, maar oo wee, iets voel nie reg nie. Die lyf is groot en die borste klein en so afgeblaas dat daar nog net die velle oorbly. Ek besluit toe niks gaan my nou van struik bring nie en loots 'n aanslag op die binneste dieptes van haar lyf want ek het mos die GROOT van Groot Marico om dit mee te kàn doen. Maar nee. Dìe magtige ereksie, die GROOT van Groot Marico, is skielik net weg en hoe ek ook al probeer, die ding wil net nie sy groot self wees nie maar trek kleinkoppie. Intussen het die ander man sy drie minute van jackhammer aksie gehad en dit afgesluit met ses sekondes van lekkerte en toe trip sy krag en dis ligte uit soos dit nou maar met 'n man gaan. Van die kragtige Jackhammer het weinig oorgebly. Dit lyk toe meer soos 'n balon wat al lankal afgeblaas het. Hy staan toe op en gaan skink maar 'n dop in die sitkamer. Ek dink toe hier is my fantasie nou waar! Twee kaal vroue saam my in die bed en lus vir seks, maar oo wee die ereksie is weg en bly weg. My eie vrou het my so 'n rukkie terug vertel dat sy ook maar nuuskierig is om uit te vind hoe dit sou voel as 'n ander vrou aan haar lyf sou vat en ek het ook gewonder maar verstaan. Ek vat toe die vrou se hand en sit dit op my vrou se lyf om te sien wat gaan gebeur want ek onthou nog goed die keer toe ek my eie prostaat ondek het. Nou kyk niemand vat aan my sterre nie, nee sies man, maar toe steek my dapper vrou eendag daar 'n vibrater in en ek verstar met groot oë en wonder waar kom al hierdie lekkerte nou vandaan en vir wat het hulle die groot plesier op so 'n onmoontelike plek gaan staan en wegsteek. Geen mens sou die lekkerte in die wegsteek plek gekry het as dit nie was dat 'n moffie geklik het nie, want wie op aarde sal dan nou daár wil gaan soek. Nie te min, na 'n rukkie sien ek my vrou laat die ander vrou nie net toe om aan haar te vat nie, maar is besig om lekker terug te vat en toe weet ek: My vrou is mal oor mans en hulle ereksies en nou het sy ook nog ondek 'n vroue hand is 'n groot plesier en dit kon ek al lankal vir haar gesê het want dis nes my prostaat, 'n mens wil dit nie erken of daaroor praat nie maar dis 'n lekkerte van sy eie en, dit verander niks oor hoe jy oor die teenoor gestelde geslag voel nie, dit verbreed net jou eie ervarings en maak dat jy beter jouself verstaan. My vrou het sommer 'n paar goed in een aand van haar self ondek. a) Sy het 'n "wild side" in haar waarvan haar man baie hou. b) Sy kan haarself geniet met 'n ander man sonder om emosioneel aan hom verbind te wees, nes een van haar vibrators. c) Dis waar. 'n Ander vrou kan ook 'n plesier wees. d) Sy is toe glad nie jaloers op 'n ander vrou nie en kan dit selfs geniet om te sien hoe ek met 'n ander vrou speel. Ek het natuurlik die meeste van myself uitgevind:-) a) Alle vroue maak nie vir groot Marico groot nie al is hulle kaal, lus vir my lyf en ek het toestemming van my eie vrou èn, ek wil graag b) Ek het nie regtig die begeerte om elke vrou op aarde te dek nie. c) Dis vir my lekker om te sien hoe my vrou haarself geniet. d) Daar is nog baie interesante goed wat ek en my vrou gaan ondek. d) Ek was toe al die tyd reg toe ek gedink het elke persoon se eie fiets ry maar die lekkerste en 'n mens moet dit nooit verruil nie maar, dis goed om partykeer te voel hoe 'n ander se fiets ry. e) Groot Mariko is nie altyd GROOT nie. So dis hoekom ek kan sê: Die aand was 'n groot fees!!!
Published 
Written by Weetoo

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments